Lexpro Boekhou

Download Report

Transcript Lexpro Boekhou

Slide 1

Lexpro Boekhou

Geskryf deur Prokureurs
vir Prokureurs


Slide 2

Lexpro Boekhou Hoofskerm


Slide 3

Funksies onder “Kliëntlêers”


Slide 4

Funksies onder “Transaksies”


Slide 5

Funksies onder “Verslae/Soeke”


Slide 6

Funksies onder “Saldos”


Slide 7

Funksies onder “Kasboeke”


Slide 8

Funksies onder “Firma
Administrasie”


Slide 9

Funksies onder “Instandhouding”


Slide 10

Belangrikste funksies
• Opening van lêers / intrek van lêers geopen in
Litigasie / Aktes
• Pos van transaksies
• Trusttransaksies:
• Trustkwitansies
• Trusttjeks
• Trustjoernale


Slide 11

Belangrikste funksies
• Pos van besigheidstransaksies:
• Fooie
• Besigheidskwitansies
• Besigheidstjeks
• Inkomsteseëls
• Krediteursjoernale (advokate, balju ens.)
• BTW inskrywings


Slide 12

Belangrikste funksies
• Alle basiese rekeningkundige verslae:
• Fooie verslae
• BTW verslag
• Inkomste en Uitgawe Staat
• Kontantvloeistaat
• Kasboeke (trust en besigheid)
• Trustkrediteure
• Proefbalanse


Slide 13

Transaksies spesifiek vir
Prokureurs
• Oordrag vanaf trust na besigheid
• Art 78(2)(A) belegging namens ‘n kliënt
• Art 78(2)(a) belegging van trustpoelgeld
• Invorderingsverslae
• Invorderingsjoernale: oordrag van skuldenaar
balanse na ‘n hoofrekening van die skuldeiser
(kliënt)


Slide 14

Opening van ‘n lêer
• Volledige inligting van kliënt, eerste party,
tweede party
• Posadres vir uitstuur van kliëntstate
• Maklike identifikasie van gebruiker
• Indeling van lêers volgens afdeling of vennoot
• Kan uitvoer na enige ander Lexpro program


Slide 15

Basiese inligting


Slide 16

Lêers invoer oor netwerk
• Nuwe lêers word slegs een maal geopen
• Lêers word uitgevoer na ander Lexpro
programme
• Lêers word ingevoer vanaf ander Lexpro
programme


Slide 17

Invoer vanaf Litigasie / Aktes
• Boekhoudster kies die korrekte gebruiker op die
netwerk
• Unieke gidspad vir elke gebruiker


Slide 18

Invoer vanaf Litigasie / Aktes
• Boekhouer gaan bloot inligting na en open lêer, nie
nodig om detail weer te tik nie


Slide 19

Transaksies
• Trust transaksies apart gepos
• Besigheids transaksies apart gepos
• Oordrag vanaf trust na besigheid op kliënt
rekeninge
• Trust- en besigheidstransaksies verskyn op
kliënt se grootboekrekening


Slide 20

Invoer van transaksies
• Kies die betrokke transaksie vanaf kieslys en pos


Slide 21

Invoer van transaksies
• Voorbeeld van pos van trustkwitansies


Slide 22

Oordrag trust na besigheid
• Elke kliëntrekening word vertoon as rekening
beide ‘n trust-krediet en besigheids-debiet
balans het
• Program pos outomaties oordragjoernale
• Trustsurplus word vertoon


Slide 23

Oordrag trust na besigheid
• Lys van alle kliëntrekeninge waar ‘n oordrag kan
plaasvind


Slide 24

Kliënt grootboek
• Vier kolomme: besigheidsdebiet,
besigheidskrediet, trust debiet, trust krediet
• Drie kolomme: debiet, krediet, balans
• Kliëntinligting toeganklik deur ander gebruikers
van Lexpro in ander programme oor ‘n netwerk


Slide 25

Vier-kolom
• Besigheidsdebiet, besigheidskrediet, trustdebiet,
trustkrediet


Slide 26

Drie-kolom
• Debiet (trust en besigheid), krediet (trust en besigheid)
en saldo


Slide 27

Proefbalanse
• Volledige proefbalans (kliëntrekeninge en
besigheidsrekeninge)
• Besigheidsrekeninge proefbalans
• Proefbalans opsomming
• Proefbalanse kan uitvoer na MS Exel


Slide 28

Proefbalans opsomming
• Volledige oorsig van finansiële posisie van firma
• Trustposisie altyd geredelik beskikbaar
• Bedrag betaalbaar aan skuldeisers beskikbaar


Slide 29

Ouderdomsanalises
• Verskeidenheid analises beskikbaar
• Analises kan uitvoer na MS Exel


Slide 30

Art 78(2) Beleggings
• Beide Art 78(2)(A) en Art78(2)(a) beleggings word
hanteer


Slide 31

Skuldinvordering

• Skuldenare se rekeninge verbind met mekaar
• Debiet- en/of kredietbalanse oorgedra na
hoofrekening van skuldeiser (kliënt)
• Voorsiening vir verskillende kombinasies van balanse
en kommissie persentasies


Slide 32

Kasboeke en bankrekonsiliasie
• Tot en met 9 banke op trust
• Tot en met 9 banke op besigheid
• Volledige kasboek verslae
• Bankrekonsiliasie op alle trustbankrekeninge
asook alle besigheids bankrekeninge


Slide 33

Kasboeke en bankrekonsiliasie


Slide 34

Kliëntrekeninge
• Druk op ‘n laserdrukker OF
• Druk op ‘n dot matriks-drukker OF
• “Merge” na MS Word – gebruiker kan eie uitleg en
formaat kies
• BTW fakture


Slide 35

Hulp is byderhand
• Handleiding word gratis
verskaf
• Gereelde vrae
(“Frequently asked
questions”)
• Advies vir ouditeure
• Ondersteuning:
telefonies, faks, per epos, Internet


Slide 36

Lexpro Kantoor/Kontakbesonderhede
• Waverley, Pretoria Tel: 0861 539 776
Werno Gevers | LP Greyling
• Route 21 Corporate Park, Irene
Tel: (012) 345-4510
Charmaine Schulz | Chris Lubbe
• Arcadia, Pretoria Tel: (012) 342-3096
Nicolise du Preez | Carl Holiday
• Somerset Wes
Tel: (021) 851-0761
Hein Low | Monique Pretorius | Stefan Swanepoel
• Welgemoed, Bellville Tel: (021) 913-5816
Anneke Schulz [email protected]
• Tuinroete, Mosselbaai Tel: (044) 695-0993
Elainne Bouwer [email protected]
• Vrystaat & Natal, Bethlehem Tel: (058) 303-2016
Ronel Schulz [email protected]