MEJ WATERBLOMMETJIE 2013 Naam

Download Report

Transcript MEJ WATERBLOMMETJIE 2013 Naam

Mej Waterblommetjie 2013 is oop vir meisies tussen die ouderdomme van 4 en 6 Jaar. Gedurende die eerste
rondte van die kompetisie word 24 finaliste gekies vanaf fotos wat deur die ouers ingestuur word saam met die
inskrywingsvorm. Inskrywings sluit 31 Augustus 2013 en die finale dag van kompetisie vind plaas op 7
September 2013 op Rhebokskloof in Paarl.
Naam:
Van:
Ouderdom: (merk X) 4:
D.O.B:
Dorp:
Ouer naam:
Huis kontaknommer:
Selfoon nommer:
E-pos Adres:
5:
6:
Alle inskrywings moet tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar wees en die meisies mag eers 7 word in 2014. Saam met die inskrywing
moet 2 foto’s ingegee word (1. Kop-en-skouers foto. 2. Vollengte foto). Inskrywingsfooi beloop R50 per inskrywing, ‘n bewys van betaling
moet die inskrywing en foto’s vergesel. Finaliste wat aan die kompetisie gaan deelneem op 7 September 2013 sal vanaf foto’s gekies
word. Die wenner van die kompetisie is dan die gesig van die Mej Waterblommetjie vir die tydperk tot en met die nuwe Mej
Waterblommetjie gekroon word. Beoordelaars se besluit is finaal. 2de Prinses wen ‘n piekniek by Rhebokskloof vir 4 mense ter waarde
van R750, 1ste Prinses wen ‘n piekniek vir 8 mense ter waarde van R1500 en die wenner, Mej Waterblommetjie 2013, wen die groot prys
van ‘n kinderpartytjie by Rhebokskloof ter waarde van R5000.
Inskrywingsvorms kan by Ace Models Paarl ingehandig word (hoek van Hospitaal en Breda straat Paarl), of kan ge-epos word na
[email protected] saam met foto’s en bewys van betaling. L. Jonker, Savings, ABSA, Acc nr. 9270313957 Branch code 632005. Vir
meer inligting skakel Lillian Jonker op 082 953 5825.
Ouer Handtekening: