prospektus 2015 - Waterbergskool

Download Report

Transcript prospektus 2015 - Waterbergskool

PROSPEKTUS 2015
INHOUDSOPGAWE
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
Voorwoord
Missie en Vissie
Skoollied
Akademie
Sport
Kultuur
Ander
WATERBERGSKOOL VIR CVO
Reg. No. 196/007670/08
(Artikel 21 van die Maatskappywet)
TEL:(014) 717 2032
Posbus 2851
Nylstroom
0510
FAKS: (014) 717 2032 (vra vir lyn)
E-pos:
[email protected]
Webwerf:
www.waterbergskool.co.za
Voorwoord
“U WOORD MY LIG” is die treffende leuse van Waterbergskool vir
CVO: die rigsnoer vir ons opvoeding én ons hele lewe. Die
skoolembleem beeld ‘n aalwyn uit as simbool van die uniekheid van die
Waterberge, maar ook die uniekheid van elke kind. Die ossewawiel
dui op die verbintenis met ons volksgeskiedenis, maar ook op ‘n
koersvaste beweging die toekoms in.
Waterbergskool het in 1995 in Nylstroom ontstaan toe ‘n stuk veld
aan die rand van die dorp eers “getem” moes word om die eerste
klasse te bou. Die eerste skoolgebou was net voldoende vir die
laerskoolafdeling en die hoë̈rskool was lank by die Gereformeerde
Kerk gehuisves. In die afgelope jare het die skool só ontwikkel dat
hoë̈rskoolklasse, ‘n kleuterskool en ‘n ruim skoolsaal opgerig is. Tans
vorder ontwikkelinge aan die sportterrein goed.
U word uitgenooi om ‘n wenskool te ontmoet – waar elke kind
belangrik is, ter wille van ons volk se toekoms en tot eer van God.
Die hoofdoel van sport is om ‘n balans tuis te bring tussen akademie
en buitemuurse aktiwiteite. Daar word deurgans gepoog om die
aktiwiteite ‘n genotvolle belewenis te maak.
Elke aktiwiteit word benut as ‘n geleentheid tot opvoeding.
Daar word ‘n gesonde ewewig gehandhaaf tussen kompetisie en
ontspanning.
VISIE:
Om ons kinders tot eer van God op te voed.
MISSIE:
Waterbergskool vir CVO is ‘n Afrikaanse Privaatskool
wat deur uitnemende Bybelgefundeerde onderrig
leerlinge bemagtig
om uitdagings vanuit die
geborgenheid van die Christelik-volkseie leefwyse te
bowe te kom en tot hulle volle potensiaal te
ontwikkel.
ALGEMEEN:
Die skool is ‘n Artikel 21 Maatskappy wat geaffilieer is
by die BCVO en gebruik die voorskrifte en
aanbevelings van die BCVO in terme van die skool se
beleid soos aangepas in plaaslike omstandighede.
DIREKSIE 2015:
Voorsitter:
Ondervoorsitter:
Finansies:
Sekretaresse:
Bemarking:
Terrein:
Projekte:
Renier Boshoff
Willie van Rooyen
Lourens Humphries
Dorette Matthyser
Dries Fourie
Ricky de Kock
Bossie Matthyser
Skoollied
Met die bybel in die hand
wil ons dien ons volk en vaderland
Mag in kennis krag in geloof
Daarvan kan niemand jou beroof.
Ons kinders is ons boerevolk se eer
Daarom in Sy naam werk en leer.
Met liefde en gesag word ons hier
onderrig,
Ons beste te lewer is ons kinders se
plig.
U woord my lig is ons leuse,
Cvo is ons keuse,
Verbondskinders wat in ons
verlosser glo.
Ons trots is Waterbergskool vir CVO
(woorde en musiek deur Eileen Uys)
AKADEMIE
Ons hoof-pos is tans vakkant. Ons spog met ‘n uitstekend
gekwalifiseerde onderwyserskorps.
Vanaf 2014 skryf ons leerling die IEB –NSS eksamens in
Graad 12. Keuse vakke wat ons aanbied vanaf Gr10 :
Wetenskap/Lewenswetenskap/Rekeningkunde/
Besigheidstudie/IGO/Toerisme/Gasvryheidstudie/LandbouBestuurspraktyk.
Waterbergskool vir CVO bied vanaf Gr 00 – Graad 12
onderrig
S
P
O
R
T
HUISSPORT: vind plaas in Potgietersrus 24
Januarie 2015 Leerlinge van Graad 0 tot Graad
12 kry geleentheid om teen mekaar en teen
ander skole vriendskaplik te kompeteer in
naellope, middelafstande, turbospiesgooi,
verspring, gewigstoot, spiesgooi, hoogspring,
diskusgooi en gekombineerde skole aflos.
Daar
vind
ook
byeenkomste plaas.
ander
vriendskaplike
Ons skool is die gasheerskool wat N-Tvl atletiek
aanbied 21 Februarie 2015.
By die BCVO Landswye Atletiekbyeenkoms op
20 en 21 Maart kompeteer atlete in
Streeksverband. Punte per item word toegeken
volgens die ABSA –tabel. Prestasie bo 850 ABSA
punte word beloon met BCVO-erekleure.
Daar is dus baie geleenthede vir elke leerling
om deel te neem en ‘n medalje te ontvang.
SKAAK:
Weekliks ontvang die leerlinge afrigting
deur mev. Renza Boshoff.
Beste Laerskool skaakspeler vir 2014
was Andrew Adendorff en beste
Hoërskool skaakspeler was Elsabe Kriel.
Landswye skaak vind plaas in die derde
kwartaal.
LANDLOOP:
Byeenkomste vind plaas in die derde
Kwartaal.
HOKKIE:
Leerlinge kan aan hokkie
deelneem in die Derde
kwartaal. Foto regs Leerlinge is verkies vir die
Noord-Transvaal
Hokkie
span 2014.
Dirk Kriel sportseun van 2014
in aksie tydens die
landswye toernooi.
K
R
I
E
K
E
T
Riaan Lindeque ontvang
ere-kleure vir krieket
tydens die prysuitdeling.
Daar is 3 spanne in krieket. Mini-krieket/onder 13 en onder 19.
Leerlinge kan deelneem aan Netbal en Rugby. Proewe word gehou,waar
deelnemers kan kwalifiseer vir Noord-Transvaal streekspan en dan
in streekverband kan deelneem aan die winterspele .
Op kultuurgebied kan leerlinge deelneem aan:
Redenaars
Kunstefees:
Prosa en Poësie
Beeldende kuns
Literêre werk
Musiek: instrumente en solosang
Fotografie
Bybelvasvra
Leerlinge skryf elke kwartaal entoesiasties aan die mini-waterbok koerant
wat al die nuus van die kwartaal bevat.
DIE LEIERS VAN 2015 ONDERTEKEN DIE LEIERSEREKODE
Manie Venter
Hoofleier H/S
Juany Kussman
Hoofleier L/S
Elandrè Klopper
Leier
Walter Wesselman
Leier
Kunstefees wenners 2013
Johan Hennop
Leier
Marionè van Rooyen
Leier
Hierdie leerlinge het deelgeneem
aan rondte 2 van die Bybelkennis.
Kultuur
Colin Boshoff het
gekwalifiseer om deel te
neem aan die 3e rondte
van die Bybelkennis.
Mooi so !
Die redaksielede van
ons eie skoolkoerant
“WATERBOKKIE”
Die toneelgroep
In aksie
GESKIEDENIS KAMP – MAJUBA DAG
ANDER PRET DAE BY WATERBERGSKOOL
VIR CVO
GRAAD 8 KAMP
VELDSKOOL GRAAD 6 2014
MODEPARADE
BRAAI-KOMPETISIE
Die onnies is prettig
aangetrek
Op entrepreneursdag
en neem
deel aan die
modeparade.
ENTREPRENEURSDAG
20 1 4