Strategie Nuwe Hart Projek Jannie Pelser Suid-Afrika is 'n uitnemende land met wonderlike mense.
Download ReportTranscript Strategie Nuwe Hart Projek Jannie Pelser Suid-Afrika is 'n uitnemende land met wonderlike mense.
Strategie Nuwe Hart Projek Jannie Pelser Suid-Afrika is 'n uitnemende land met wonderlike mense. Dit is ook 'n bedreigde en stukkende land. Verskeie samelewingsverbande val uitmekaar. Selfs die geloofsgemeenskap is die stryd om norme en waardes nie gespaar nie. Wêreldlinge verwys dikwels na gelowiges as die rede waarom hulle nie kan glo nie. Ons land het 'n nuwe hart nodig. 'n Nuwe hart in en vir ons... Hoe spreek die Nuwe Hart Inisiatief die probleem aan….. Hy/sy identifiseer ‘n persoon uit en bekend met die Geloofsgemeenskap Hy/sy identifseer ook ‘n persoon uit en bekend met die skole gemeenskap Ons identifiseer ‘n leier in elke gemeenskap wat as fasiliteerder sal optree Hy/sy identifseer ook ‘n persoon uit en bekend met die sake gemeenskap Laastens identifiseer hy/sy ‘n persoon uit en bekend met die plaaslike owerheid Verder identifseer hy/sy ‘n persoon uit en bekend met die plaaslike media Geloofsgemeenskap Plaaslike owerheid Fasiliteerder Opvoedkundiges Media & Kuns Sakelui Die fasiliteerder & die 5 verteenwoordigers vorm die komitee vir die plaaslike dorp / gemeenskap / omgewing Waaroor praat hierdie komitee? Die komitee lede motiveer die gemeenskappe wat hulle verteenwoordig om te gesels oor 4 strategiese waardes: 1. 2. 3. 4. Eerlikheid Integriteit Waarheid Selfbeheersing Dissipline Verantwoordelikheid Deelneem Samehorigheid Span ingesteldheid Verantwoordbaarheid Medemenslikheid Respek Ruimte Versoening Aanvaarding Met ander woorde Geloofsgemeenskapsleier Leraars Gemeente Gemeentes regoor die land praat hieroor op 21 September 2008. Skolegemeenskapsleier Leerlinge Onderwysers Sakelui leier Bestuurders Werkers Raadslede Werkers Media Publiek Komitee Plaaslike Plaaslike Lede Bestuur Gemeenskap Plaaslike Owerheid Leier Plaaslike Media Leier Waar kry ek inligting oor hierdie waardes? Kontak die Nuwe Hart Stigting kantoor om vir jou genoegsame kopieë van die handleiding – in koerant formaat - te pos. Binne in die koerant word elke belangegroep bespreek. Elkeen van hierdie groepe kan maklik gevind word volgens kleurkodes. Daar is ook plakkate vir elke belangegroep. Handleiding Geloofsgemeenskap Plakkaat Handleiding Plaaslike owerheid Plakkaat Handleiding Opvoedkundiges Plakkaat Handleiding Media & Kuns Plakkaat Handleiding Sakelui Plakkaat Vir meer inligting kontak ons soos volg: Tel: (011) 665 2017 E pos: [email protected] Web: www.kryjounuwehartdag.com