Evolusie - Spesiasie - Life Sciences 4 All

Download Report

Transcript Evolusie - Spesiasie - Life Sciences 4 All

Allopatriese en simpatriese
spesiasie
• Spesiasie (vorming van nuwe spesies
• Voorbeelde van allopatriese en simpatiese spesiasie
Allopatriese spesiasie
• Nuwe spesies ontstaan as gevolg van die
vorming van ‘n geologiese/fisiese skeiding soos,
bergreekse, riviere, oseane, reuse dongas, ens.
Oorspronklike
bevolking
Aanvanklike
stap in spesiasie
Skeiding
vorm
Evolusie van
reproduktiewe
isolasie
Geïsoleerd
Nuwe
afsonderlike
spesies
SPESIASIE
Verduidelik hoe Darwin die voorbeeld van skilpaaie sou gebruik om
spesiëring te verduidelik
•
•
•
•
•
•
•
•
.
Die oorspronklike skilpadbevolking het variasies getoon 
Tydens kontinentale verskuiwing
is die skilpadbevolking geïsoleer / geskei  van die oorspronklike bevolking
op verskillende eilande 
wat onder ander omgewingstoestande oorleef
en as gevolg van natuurlike seleksie 
Genotipies en fenotipies  het hulle verskillende ontwikkel
Wat nie in staat is om oor ‘n tydperk in te teel nie in nuwe spesies
ontwikkel 
Beskryf hoe allopatriese spesiasie plaasvind.
Kern konsepte
• Fisiese of geografiese skeiding vind plaas √
/rivier/bergreeks/ kontinentale drywing
• Die bevolking toon variasies √
• Die oorspronklike bevolking skei in twee groepe √
• Elke groep leef onder nuwe omgewingstoestande √
• Elke groep ondergaan onafhanklik van mekaar natuurlike
seleksie √
• Ontwikkel afsonderlik genotipies √ en fenotipies
√verskillend
• Raak reproduktief geïsoleerd √
• Lei tot die vorming van nuwe spesies √
• Inteling kan nie plaas vind nie √ al meng hulle later weer
Simpatriese spesiasie
(geen-geografiese skeiding)
• Simpatriese spesiasie toon geen fisiese skeiding, hulle
leef in dieselfde habitat, maar verskillende nisse.
Voorbeelde word gevind in insektbevolking wat afhanklik
word van verskillende gasheerplante in dieselfde area.
Oorspronklike
bevolking
Aanvanklike stap in
spesiasie
Genetiese
polimorphisme
Evolusie van
reproduktiewe isolasie
Nuwe afsonderlike
spesies
In die bevolking
2 Spesies kom voor
in dieselfde habitat,
maar elkeen het ‘n
verskillende nis
Voorbeeld van simpatriese spesiasie: Poliploïdie
Eichorn
Wilde gras
Spesie 1
Durum
(pasta)
koring
Triticum
monococcum
Aegilops
speltoides
Triticum
durum
14
28
Aantal
Chromosoompare =
14
=
+
Diploïed
Diploïed
Triticum
aestivum
Aegilops
squarrosa
14
+
Tetraploïed
Brood
koring
Wilde gras
Spesie 2
42
=
Diploïed
Heksaploïed