LEWENSWETENSKAP INLEIDING

Download Report

Transcript LEWENSWETENSKAP INLEIDING

Opgestel deur mej. N. Klem
Goudveld-Hoërskool
INHOUDSOPGAWE
Tabelle
Staafgrafiek
Lyngrafiek
Sirkelgrafiek
Wiskundige vaardighede
INHOUDSOPGAWE
Hipotese
DATA-OPNAME VIR ‘N ONDERSOEK
SKETSE EN BYSKRIFTE
Wetenskaplike naam
Huis toe
Tabelle
??????????????????
Wat is ‘n
tabel?
‘n Tabel is ‘n opsomming van data
Die ingekleurde deel illustreer ‘n ry wat
uit 3 selle bestaan.
Die ingekleurde deel illustreer ‘n Kolom
wat uit 4 selle bestaan.
Tabelle kan vir die volgende
gebruik word
 Om ‘n ondersoek se resultate te toon
 Om sekere patrone/ tendense te illustreer, bv. Groei
van ‘n populasie
 Om verskillende organismes/organe te vergelyk
 Om data te verskaf wat jy gebruik om grafieke te teken.
 Byvoorbeeld……….
Lyngrafiek
Hoeveelheid verskillende diere in sekere areas in S.A.
600
500
Hoeveelheid
400
Hase
300
Konyne
Jakkalse
200
100
0
Fynbos
Karoo
Knysna
Gauteng
Staafgrafiek
Hoeveelheid verskillende diere in sekere areas in S.A.
600
500
Hoeveelheid
400
Hase
300
Konyne
Jakkalse
200
100
0
Fynbos
Karoo
Knysna
Gauteng
Sirkelgrafiek
Hoeveelheid verskillende diere in sekere areas in S.A.
Fynbos
Karoo
Knysna
Gauteng
Wat is belangrik in ‘n tabel?
Tabel 1: Die verandering in die deursnee van die oog se pupil in respons op lig
van verskillende intensiteite.
Posisie van die Deursnee van
lig
die pupil (mm)
1 1,2
2 1,8
3 2,4
4 3,0
5 3,6
6 4,2
7 4,8
Beide
kolomme
het opskrifte
Grafiek moet ‘n opskrif hê
Tabel 1: Die verandering in die deursnee van die oog se pupil in respons op lig
van verskillende intensiteite.
Posisie van die Deursnee van
lig
die pupil (mm)
1 1,2
2 1,8
3 2,4
4 3,0
5 3,6
6 4,2
7 4,8
8 rye
Dit het 2 kolomme
1ste kolom = onafhanklike veranderlike
2 de kolom = afhanklike veranderlike
Tabel 1: Die verandering in die deursnee van die oog se pupil in respons op lig
van verskillende intensiteite.
Posisie van die Deursnee van
lig
die pupil (mm)
1 1,2
2 1,8
3 2,4
4 3,0
5 3,6
6 4,2
7 4,8
Onderwysers kyk na die volgende
opskrif
Tabel 1: Die verandering in die deursnee van die oog se pupil in respons op lig
van verskillende intensiteite.
Posisie van die Deursnee van
lig
die pupil (mm)
1 1,2
2 1,8
3 2,4
4 3,0
5 3,6
6 4,2
7 4,8
Kolom opskrifte
Vol stel resultate
aangeteken
Kolom eenhede
Tabelvorm
STAAFGRAFIEK
Huis toe
Die volgende is ‘n voorbeeld van die
verskillende tipes vervoer wat Goudveld
leerders gebruik om by die skool te
kom.
LET OP: Die verskillende tipes vervoer
het geen verwantskap tussen mekaar
nie dus gebruik ons ‘n staafgrafiek.
Grafiek
moet
opskrif hê!
Stawe ewe ver uitmekaar
Y
MERK
DIE ASSE
X
Y
MERK
DIE ASSE
X
INDIEN DIE ASSE EENHEDE BV.
KM HET MOET DIT BYGESKRYF
WORD!!!!!
LYNGRAFIEK
Huis toe
Ons gebruik ‘n Lyngrafiek as die
verhouding tussen twee
veranderlikes op ‘n
deurlopende of kontinue wyse
voorgestel kan word.
Afhanklike
veranderlike
Onafhanklike
veranderlike
Afhanklike
veranderlike
Dit is die respons wat
Jy kan
die onafhanklike
gemeet
of gemonitoras
verander
of kontroleer
word tydens
die
tydens
‘n eksperiment
ondersoek.
Of dieom
te bepaalwat
watter
veranderlike
reageer
het.
ofuitwerking
gemeet ofdit
bereken
word.
Onafhanklike
veranderlike
Dit gaan baie min
wees wat jy altwee
asse dieselfde skaal
gaan gee. Bv. Dat
altwee in tiene
gemeet gaan word.
NOU AS
JY
NIE
‘n GEPASTE SKAAL IS
WEET WAT
OM TE
BELANGRIK!!!!!!!!!!!!!!!!!
DOEN NIE, KYK
DAN BAIE
MOOI!!!!!
Volgende vat jy die punte en jy
By KM is daar
Jy vat een kolom op
plot
die
koördinate
‘n slag. Ons vat
‘n groter
en verbind al die punte.
Afstand afgele
oor 'n sekere
afstand
sommer
1ste URE.
verskil. Dus
Vat die hoogste en
kyk jy in
laagste punt en kyk
watter eenheid
0
0 op watter afstand dit
op jou blaai gaan
jy kan meet. In
1 120
inpas. Nou hier kan
hierdie geval
2 200 ons met intervalle
3 200
kan jy vir elke
van 1cm of selfs
4 350 2cm vir elke eenheid
cm bv. in 50
werk.
tel.
URE
KM
X wordhoe
altyd
geskryf en
KYK MOOI
om1ste
Koördinate
te plot!
Y word altyd 2de geskryf
Y - koördinaat
(x ; y )
(0 ;0 )
(1 ; 120 )
Verbind punte
met ‘n
(2 ; 200 )
liniaal!
(3 ; 200)
(4 ; 350)
X - koördinaat
Begin jy die lyn by 0 of nie?
daar‘n
nie(0;0))
‘n puntkoördinaat
by ‘n oorsprong
begin
nie,
AsAs
daar
is
dan
24
22 jy die lyn trek vanaf die punt wat
dan begin
begin1ste
dieis.grafiek
oorsprong
Moenie vanaf
‘n lyn verbind
met die
(0;0)
oorsprong
nie.
10
0
10
22
31
Beide veranderlikes moet
in die opskrif van die grafiek wees om
die punt te kry.
Sleutel
Indien jy twee OF
MEER lyne op een grafiek plot,
maak gebruik van ‘n sleutel. Die sleutel sal aandui watter lyn of balk
of sektor word deur watter kleur voorgestel.
SLEUTEL
SLEUTEL
ATLEET 1
****
ATLEET 1
ATLEET 2
OOO
ATLEET 2
ATLEET 3
√√√√
ATLEET 3
STAP 1: KYK WATTER KOöRDINAAT MOET JY AFLEES OF
te lees, doen jy die volgende.
Trek loodregte Om data van ‘n grafiek afBEREKEN.
stippellyne
vanaf die asse na
die lyn.
(15 ; 30)
Oefen so bietjie!
Ek gee die punt en jy gee die koördinaat.
(15 ; 30)
(7,5 ; 15)
(0;0)
Hoeveel borrels word by 20minute vrygestel?
40 borrels word
vrygestel
Indien jy nou jou grafiek korrek geplot het, dan kyk merkers na die volgende.
√
√
Opskrif met
beide
veranderlikes
Punte reg geplot
√
√
√
√
√
√
√
Eenheid
Veranderlikes
Tipe
grafiek
Skale
SIRKELGRAFIEK
Huis toe
Kyk na data
Gaan plot
nou jou
grafiek
met al jou
inligting!!!
Daar is vier
verskillende tipes
vervoer, dus gaan
jy vier sektore
teken.
Totaal =
32
Doen jou
STAP
Fiets
som
Taxi
Bus
Grade = getal x 360°
Grade = getal x 360°
Grade--------------= getal x 360°
Grade--------------= getal x 360°
Totaal
--------------Totaal
--------------Totaal
Totaal
= 26 x 360°
= 2 x 360°
---------= 1 x 360°
=32gaan
3 x 360°
Kom ons------------------- trek
32
---------= 292,5°
32 of afgerond 293° (Indien hulle dit vra)
22,5°32ofmet
afgerond
23° (Indien hulle dit vra)
nou ons =sirkel
die
= 11.25° of afgerond 11° (Indien hulle dit vra)
= 33,75° of afgerond 34° (Indien hulle dit vra)
data!
Verskillende tipes vervoer wat kinders in die klas gebruik
om by die skool te kom
Opskrif
√
√
Tipe grafiek
Jy kry punte
vir die
volgende
Taxi
Bus
√
√
Fiets
√
√
Stap
Al 4
berekenings
gewys
√ √ √ √
√
Sleutel
26
Stap
2
Fiets
1
Taxi
3
Bus
Sleutel
Al 4 sektore
korrek geplot
Onthou al is daar 6
inskrywings en ek vra 4
daarvan moet in die grafiek
wees, dan kry jy die totaal
van al 6 en en plot die 2 wat
oorbly as ander.
Byvoorbeeld……
Verskillende maniere waarop kinders in die
klas by die skool kom
26
Stap
2
Fiets
1
Taxi
3
Bus
9
Helikopter
3
Skaatse
Stap 2:
Bereken nou al 5 sektore
Stap 1:
Kry groot
totaal van al
6
Ek wil hê jy
moet die 1ste
4 in ‘n grafiek
voorstel
44
Hierdie 2
inskrywings
gaan as
ANDER
bekend
staan
Stap
Fiets
Taxi
Bus
Ander
Grade = getal x 360°
Grade = getal x 360°
Grade--------------= getal x 360°
Grade--------------= getal x 360°
Totaal
--------------Grade
= getal x 360°
Totaal
--------------Totaal
--------------Totaal
= 26 x 360°
= 2 x 360°Totaal
---------= 1x 360°
---------=443 x 360°
---------=4412 x 360°
----------of afgerond 213° (Indien hulle dit vra)
= 212,72727°
44
----------of afgerond 16° (Indien hulle dit vra)
= 16,363636°
44
= 8,1818182°
of afgerond 8° (Indien hulle dit vra)
44
= 24,545455° of afgerond 25° (Indien hulle dit vra)
= 98,181818° of afgerond 98° (Indien hulle dit vra)
Let op dat daar 5 kolomme
is,maar die groen blokkie stel
Verskillende maniere waarmee leerders in die klas skool vervoer
word Ander of die twee laaste
kolomme (helikopter en
skaatse) voor. Anders sou die
grafiek nie reg uitgewerk het
nie. Sleutel
26
2
1
3
12
Stap
Fiets
Taxi
Bus
Ander
Wiskundige vaardighede
Verhoudings
Huis toe
Voorbeeld……………..
Wat is die verhouding tussen die
kinders wat stap en die wat fiets
ry?
Stap = 26
Fiets = 2
Dus
Stap : Fiets
26: 2
13: 1
Verhouding
Sleutel
26
Stap
2
Fiets
1
Taxi
3
Bus
12
Ander
Belangrik is dat jy jou oorspronklike getal
wys in die verhouding en hoe jy dit
vereenvoudig.
Wiskundige vaardighede
Gemiddelde
Hy wil weet of hy bo 75% gemiddeld het?!
Hoe gaan hy dit bereken?
Johan se Toetsweek punte
Lewenswetenskap
86%
Afrikaans
55%
Engels
78%
= 86+55+78+89+87+70+65
----------------------------Gem.
% =alTotaal
Tel
die
7 --------
LO
89%
=
Wiskundige Geletterdheid
87%
Ekonomie
70%
Verbruikerstudies
65%
=
punte Aantal
op enpunte
530dit deur
deel
-----hoeveel
7
punte daar is.
75,714286% of
75,7%
Wys altyd jou stappe, want jy weet nooit vir
wat als jy miskien punte voor kry nie.
Verskillende
steekproefnemings
Eenvoudige steekproefneming
Merk – en hervang metode
Merk- Hervangmetode
LET MOOI OP!
(LU1)
n₁
In eerste steekproef vang
JAN ‘n bevolking diere in ‘n
sekere gebied!
Noem dit n₁
Net
Jan
Visse
Die 9 visse wat gevang
was, word weer
teruggelaat in hul
omgewing, nadat hulle
gemerk is.
Kort daarna
gaan vang
Jan weer met
sy net.
Die gemerktes het jy reeds
gevang die 1ste keer.
Die 15 visse wat in steekproef 2
gevang is, noem jy :
n₂
Die gemerkte visse in steekproef
2 noem jy:
m₂
Jou formule en aangetekende data
N = n₂ x n₁
m₂
n₁= 9 visse
n₂= 15 visse
m₂= 5 gemerkte visse
15
9
5
N = n₂ x n₁
m₂
OF
= 15 x 9
5
= 135
5
N = 27
Beide is presies
dieselfde!
Maar die 2de 1
word baie meer
gebruik.
Voordele van hierdie metode:
Beïnvloed nie die bevolking nie
2. Gemerkte diere kan nogsteeds met bevolking meng
3. Indien daar ‘n geboorte of sterfte in daardie tyd in die
bevolking voorkom sal die uitwerking onbeduidend
wees.
4. Die gemerkte diere raak nie sku of te gewoond aan
die nette of hokke nie.
1.
Eenvoudige
steekproefneming
 Dit is ‘n Indirekte metode
 Word gebruik as dit onmoontlik is om al die diertjies
of klein plantjies in ‘n sekere area te skat/bepaal.
 Gebruik vierkante wat ewe groot is
 Word lukraak gekies.
Jy kort sekere data:
 Totale opp. Area
 Vierkant se opp. Area
 Getalle in lukrake vierkante.
FORMULE
Totale aantal blomme in veld =
aantal blomme in steekproefarea x
ekosisteemarea
Steekproefarea
= 15 x 1 000m²
5m²
= 3 000 blomme
HIPOTESE
Huis
toe
Wetenskap floreer op :
1. die stel van ‘n hipotese,
2. voorspellings op grond van hipotese en dan
3. die voorspelling met ‘n eksperiment te toets.
‘n Hipotese is ‘n poging om ‘n
Gebeurtenis of waarneming
Te verklaar aan die hand van
Alle beskikbare inligting.
Om ‘n HIPOTESE te
beantwoord, gebruik ons die
wetenskaplike
metode
Beheerde eksperiment
word uitgevoer
‘n Probleem
word geïdentifiseer
KENNIS oor die onderwerp word uit baie bronne (boeke,
internet ens.) gekry
Identifiseer
Onafhanklike veranderlike (x-as)
Afhanklike veranderlike (y-as)
Hipotese word opgestel. Dit is ‘n voorlopige
verklaring vir die probleem/ waarneming.
Eksperiment
Kontrole
Waarneming, insameling, manupilering en
ontleding van data.
Gevolgtrekking word gemaak
Eksperiment se data steun die
ondersoek
Aanvaar hipotese
Genereer nuwe hipotese
Herhaal
Beheerde eksperiment word uitgevoer
Eksperiment se data steun
nie die ondersoek nie
Verwerp hipotese
DATA-OPNAME VIR ‘N
ONDERSOEK
Huis toe
STAP 1
STAP
2
om die vraelys op te
stel?
Vraelys Hoe
moet duidelik
Ander mense moet jou
uiteengesit word en
vraelys kontroleer, om
alle nodige
inligting
Dieselfde
Kies
‘njou
goeie
seker te maak daar’s
Aanbieding
van
vanhoeveelhede
wetenskaplike
steekproefpopulasie
nie foute nie en geen
metode
insluit.d.m.v.
verslag
skriftelike
Kies in
dan ‘nInsameling,
steekproefarea.
mense
herhalings
van ‘n vraag
verslag,
powerpoint
ens.
ouderdom, geslag
nie ens.
opteken en
en kleur moet
ontleding van data
gebruik word
afhangend wat is volgende.
hulle vra.
Hipotese en data opname
Gewoonlik as jy ‘n Hipotese wil toets en
jy kort data, dan word daar
beplanningstappe gevra.
Ontwerp
tabel om
Vra toestemming
data
neer
omin
data
tete
skryf
versamel
Lei data-opnemers
op om kenmerk uit
te ken
Bepaal
monstergrootte
Gebruik klaslyste om
ewekansige monster te
bepaal
Hoe gaan jy sorg dat die data
betroubare resultate gee.
Gebruik
Gebruik
Gebruik
Doen
ondersoek
in
Herhaaldieselfde ander
dieselfde soort dieselfde soort
hoeveelheid
Indien
die hipotese
eksperiment
populasie/dorp
grond
kunsmis
sekere
abiotiese
water
faktore gebruik het,
verbeter jy die resultate
Gebruik
Gebruik
deur te
sê: ander kenmerk om
Vermeerder
te verifeer dat die dominante
kenmerk oorheersend is in
die populasie
dieselfde soort
monstergrootte
saailinge
SKETSE EN BYSKRIFTE
Huis toe
Skets met
kleur
Skets met
potlood
√
SKETSE MET POTLOOD
IN
PEN
Trek lyneBYSKRIFTE
reguitALLE
en nie
BYSKRIFTE
AAN
REGUITLYNE
IN
POTLOOD
kruis oormekaar nie.
EEN
KANT
, BEHALWE AS
Trek ook met ‘n liniaal.
SKETS MOET GROOT GENOEG WEES, SODAT
DAAR
TE VEELfout
IS. in
Enigste
STRUKTURE UITGEKEN KAN WORD.
Hare
Nek
Hemp
Voete
Vooraansig van ‘n man
hierdie skets is dat
‘N
die byskriflyne
ONDERSKRIF/
met
pyltjies
BESKRYWING
Byskrifte
geskryf
is. DUS
ONDERAAN
moet
in lyn
GEEN
PYLTJIES
by
SKETS
die BYSKRIFlyne
wees
NIE.
WETENSKAPLIKE NAAM
SKRYF DIE GENUS EN SPESIENAAM APART EN
Indien
jy ITALICS
Homo
sapiens
gaan
tik
Gebruik
(SKUINSDRUK)
ONDERSTREEP
BEIDE
WOORDE
APART
DIE
1STE
MET ‘N
enWAARVAN
skryf
sal
dit
opWOORD
die
volgende
EN TWEE
APARTE
WOORDE
HOOFLETTER
BEGINEN
EN 2DE
WOORD IS
NAAMLIK
GENUS
SPESIENAAM
maniere
gedoen
word.
ALLES MET KLEIN LETTERS.
TIK
SKRYF
Homo sapiens Homo sapiens