SosialeWetenskappeModule 1

Download Report

Transcript SosialeWetenskappeModule 1

Sosiale Wetenskappe
Module 1
Graad 7 A (Mnr. Barnard.)
Woordelys
Definisies
Karavaan
• ‘n Groep mense wat toer deur gebruik te
maak van diere of mense om hul
besittings/goedere te dra dikwels deur
woestyne en ander gevaarlike gebiede.
English: Caravan approaching Timbuktu
in 1853
Ruilhandel
Definisie
Die uitruiling is 'n metode van handeldryf
waar goedere of dienste direk verruil word vir
ander goedere of dienste sonder die gebruik
van' n ​ruilmiddel, soos geld.
(Die uitruiling van goedere/dienste)
An 1874 newspaper illustration from Harper's Weekly, showing a
man engaging in barter: offering chickens in exchange for his
yearly newspaper subscription.
Karveel
Definisie
Klein skepe wat drie maste
het. Die Portugese en die
Spanjaarde het dit vanaf
die 15de eeu vir
ontdekkingsreise gebruik.
Dhow/Dau
A small dhow in
Zanzibar
A painting of a Baghlah,
traditional deep sea
Dhow.
Dau
‘n Arabiese skip wat vir ruilhandel en
slawehandel gebruik is.
Dhow ferrying
passengers near
Inhambane,
Mozambique.
Uitvoer
Definisie
Die skuif of verkoop van goedere vanaf die
tuisland na ‘n ander land.
Bv. Tuisland - Suid-Afrika na China
South Africa Trade: Exports
• South Africa’s primary export commodities
include gold, diamonds, platinum, other
metals and minerals, machinery and
equipment. South Africa’s exports were worth
$67.93 billion in 2009, down from $86.12
billion in 2008.
Lingua Franca (Mengeltaal)
Definisie:
‘n Taal wat uit ‘n verskeidenheid tale bestaan
en as ‘n medium gebruik word tussen sprekers
van verskillende tale sodat hulle mekaar kan
verstaan, bv. waar daar handel gedryf word.
Handeldryf
Definisie:
Die koop/verkoop of uitruiling van goedere.
Imam
Definisie:
Die Imam is die een wat die Islamitiese
eredienste lei.
In kleiner gemeenskappe, is die Imam ook die
leier van die gemeenskap.
An Imam leading prayers in Cairo, Egypt, in
1865.
Imam
• Twelver en Ismaili Sjiïtiese glo dat hierdie
imams is deur God gekies om perfek te wees,
voorbeelde vir die gelowiges te wees en die
ganse mensdom te lei in alle aspekte van die
lewe. Hierdie leiers moet gevolg word,
aangesien hulle deur God aangestel is.
Hulle glo
dat die
Imam
profete van
God is.
An Imam in Omdurman, Sudan.
Invoer
Definisie:
Die skuif of verkoop van goedere vanaf die
tuisland na ‘n ander land.
Bv. Tuisland - Engeland na Suid-Afrika
Platinum, Goud, BMW 3 series, Vrugte
Oase
Definisie:
‘n Vrugbare omgewing met water wat in die
woestyn voorkom.
The Bilma oasis in northeast
Niger, with the Kaouar
escarpment in the background
Ruilhandel, ruiling en handeldryf
Die klassieke tye:
Tydperk 100 n.c. het die Grieke en die
Romeine met Afrika-stamme handel gedryf.
Hulle het materiaal en staalwapens vir ivoor,
klapperolie en skilpaddop geruil.
IVOOR
• Ivoor is 'n harde, wit materiaal waaruit die tande
van diere soos olifante, seekoeie, walrusse, en
mammoette bestaan.
• In die oudste beskawings is ivoor gebruik vir die
maak van beelde of om op te teken. In die 14de
eeu het die beeldhoukuns in ivoor 'n bloeitydperk
beleef. Teen die 20ste eeu word ivoor ook
algemeen gebruik in die nywerheid, en veral voor
die bekendstelling van plastiek, is dit gebruik vir
die maak van biljardballe, klavierklawers, knope
en ornamente.
Klapperolie
Skilpaddop
• Produkte wat van skilpaddop gemaak is.
Lancet Case - Tortoise Shell (18th Century)
Tortoise
Shell
Depicting
Captain
James
Cook
Ruilhandel was nie so eenvoudig
nie!
Goedere moes geruik word vir ander goedere
met dieselfde waarde.
Dit is egter moeilik om bepaal watter waarde
aan goedere geheg word.
Mense het dus nie altyd saamgestem nie.
Later het mense goud, skulpe of muntstukke
as betaling gebruik.
Handelaars kon dus met ‘n sakkie muntstukke
mark toe gaan, in plaas van ‘n groot vrag
goedere.
Dit het ruiling vergemaklik, veral oor lang
afstande.
The Great Mosque of Djenné,
founded in 800, was an important
trading base; now a World
Heritage Site
Vroeë handelstelsels in die Oose,
Wes-Afrika en Europa.
Vanaf die 9de tot die 19de eeu het handel in die
Ooste, Wes-Afrika en Europa floreer.
Arabië em Persië het reeds in die 8ste eeu met
stede en eilande aan die Ooskus van Afrika
handel gedryf.
Plekke soos Zanzibar, Mogadisjoe, Pemba en
Kilwa het bekend gestaan as sakesenstrums waar
speserye, metaal en materiaal vir ivoor en goud
vanaf bv. Zimbabwe na die kus vervoer was.
Die vyf kategorieë van die
handelsbewegings
9de-16de eeu
(Oos-Afrika)
16de-19de eeu
(Afrika en die
Atlantiese oseaan)
17de-18de eeu
(Nederlandse
handelaars)
9-16de eeu (TransSahara en WesAfrika)
14de-16de eeu
(Europese
handelstelsel)
Handelsbeweging - Handelstate/gebiede
Gemeenskappe van Arabië en Swahili en GrootZimbabwe (OOS-AFRIKA)
Tydperk:
16de – 19de eeu
Goedere verruil
Ivoor
Goud
Speserye
Metaal
Handelsbeweging –
Trans-Sahara en Wes-Afrika
Goedere verruil – 16de – 19de eeu
Sout
Slawe
Handelsbeweging –
Europese handelstelsel (Portugese)
Goedere
verruil
Speserye
Goud
Ivoor
Slawe
Handelsbeweging –
Nederlandse handelaars
Goedere verruil
Slawe
Modern Slavery: The Secret World of
27 Million People
Handelsbeweging –
Afrika en die Atlantiese Oseaan
Goedere verruil
Slawe
Handelsbeweging –
Oos-Afrika en die Indiese Oseaan
9de – 16de eeu.
In die tydperk was die Indiese Oseaan die spil
waarom wêreldhandel gedraai het.
Handel het plaasgevind tussen:
Indië, China en Maleia (Die Ooste) , Die Arabiere van die
Midde-Ooste, die Oos-Afrikaanse kuslyn en Europeërs
wat indie omgewing van die Meditereense See
gewoon het.
Die Oos-Afrikaanse kuslyn het belangrike hawens
vir hierdie handel verskaf. (Slawe is van hieraf na
ander dele van die wêreld vervoer.)
Swahili-handelaars.
Die Swahili’s het aan die ooskus van Afrika
gebly.
Hulle het hul eie klein skepe gebou – hiermee
het hulle op en af in die Indiese Oseaan gevaar
om met dorpies langs die kus handel te dryf.
Die Arabiere het langs die Rooi See af gevaar
na die Ooskus om met die Swahili’s handel te
dryf.
Tydens die piek periode van hierdie handel,
op enige gegewe dag, kon Swahili matrose
gesien word met die laai van hul groot skepe
met goud, yster, ivoor en kokosneute, of die
aflaai van hulle tekstiele en juweliersware uit
Indië en pragtige porselein uit China. Die
Swahili het ook skepe uit China en ander
nasies na hul hawens getrek. Hierdie skepe
het gereeld gestop by Lamu, Malindi,
Mombosa en ander handel stad-state langs
die Oos-Afrikaanse kus. Hierdie stede het
ontwikkel tot die welvarende bloeiende
kosmopolitiese kulture as gevolg van hierdie
handel. Oos-Afrikaanse ivoor was hoog in
aanvraag gedurende hierdie tydperk en
hierdie ivoor het sy weg gevind na Indië, die
Persiese Golf en China. Suid-Afrikaanse goud
was ook hoog in aanvraag.
The Swahili Coast of Africa.
Lingua France (Swahili)
Die Arabiere het handel gedryf vir slawe, goud en
ivoor wat die Swahili’s van plekke soos GrootZimbabwe gekry het.
Swahili – het ‘n algemene taal geword.
Handelaars het die taal wat uit Arabies en Afrikatale bestaan het, gebruik.
Die Swahili-state,vanaf Mogadisjoe (vandag
Somalië) tot suid van die Zambezi-river (vandag
Mosambiek), asook Zanzibar, Pemba en die
Comores het almal deel van die Oos-Afrikaanse
handelsnetwerk gevorm.
Afrika
Pre-Colonial African States
Zanzibar
Pemba
Pemba
Pemba Island, with a latitude of -5.17 (5° 10' 0 S)
and a longitude of 39.8 (39° 47' 60 E), is a
hypsographic (island) located in Tanzania that is a
part of Africa.
Handel in Oos-Afrikaanse lande het deel
gevorm van die Indiese Oseaan se handelstelsel.
Hoofuitvoer was: Ivoor, goud en slawe.
13de tot 15de eeu: In 1498 het die Portugese
gearriveer en besigheid het afgeneem.
Die Nederlanders – Arabiere – Oman het die
moontlikheid van handel raakgesien en die
Swahili-state het hul posisie in die Indiese
Oseaan verloor.
Teen die 19de eeu het baie Oos-Afrikaanse
lande deel van die Britse ryk geword.
Groot Zimbabwe
Groot-Zimbabwe, wat deur die Shona-nasie
bewoon was, was ‘n ryk koninkryk met ‘n
groot bevolking.
Hulpbronne was: grond, water, voedsel, ivoor
en goud.
Hierdie hulpbronne is vir glas en materiaal
verruil vanaf die Arabiere, Europeërs en die
Asiatiese handelaars.
Vragte ivoor en goud is vervoer na die hawens
van Oos-Afrika, naamlik Mogadisjoe, Zanzibar,
Pemba en Kilwa Kiwa. (Handelsentrums)
Die koning van Zimbabwe sou goud, koper,
ivoor laat versamel en dan sy handelaars na
Kilwa stuur, waar hulle met die Swahili- en
Arabiese handelaars handel gedryf het.
Die goedere is verruil vir matte, sy, erdewerke,
krale en glas vanaf sover as China.
Die regeerders van Groot-Zimbabwe (Die
Mwene Mutabi) was binnelandse handelaars
wat nie belang gestel het om deel te wees van
die handelstelsel van die Indiese Oseaan nie.
Hulle wou (selfs deur militêre geweld) die
sentrale gebied van Zimbabwe uitbrei - sodat
hulle toegang tot die ryk soutmere, materiale
en ivoor kon kry.
Groot-Zimbabwe het dus die binneland van
Afrika regeer en het dit hulle belangrike
vennote gemaak van die Oos-Afrikaanse
handelaars.
Opgrawings het bewys dat hulle ‘n ryk, beskaafde
en vooruitstrewende nasie was wat gedurende
die 15de eeu regeer het.
(Die ruïnes kan steeds in Zimbabwe gesien word.)
Groot Zimbabwe
Groot Zimbabwe, waarvan die bouvalle deur
UNESCO tot Wêrelderfenisgebied verklaar is,
was die sentrum van ’n ingewikkelde
handelsnetwerk wat baie gemeenskappe in
Suidelike Afrika met mekaar verbind en
betrekkinge met Arabiese handelaars aan die
Oos-Afrikaanse kus gehandhaaf het. Trouens,
navorsers reken Groot Zimbabwe was die
hoofstad van die groot Monomotapa-ryk, wat
in die Middeleeue die huidige state van
Zimbabwe en Mosambiek tussen die riviere
Limpopo en Zambezi oorspan het. Baie
kleiner ruïnes van bouwerke volgens die
Groot Zimbabwe-patroon word dan ook in
hierdie wêrelddeel aangetref.
Tog word die ruïnes van Groot Zimbabwe en
die ander steeds deur vele raaisels omgewe.
Baie navorsing is dus nog nodig voordat ten
minste ’n vae ware prentjie van daardie
fassinerende staat van weleer geteken sal kan
word.
’n Naby-foto van ’n deel van
die beroemde bouvalle
Het jy geweet?
Die woord “Swahili” beteken “kus”, terwyl die
woord “Zimbabwe” van die Shona-woord
“dzimba dzamabwe” afgelei is.
Hierdie woord beteken “klipgeboue” en
verwys na die vele klip-omheinde gebiede
waarin die koninklike familie in GrootZimbabwe gewoon het.
Die ruïnes van Groot-Zimbabwe is in 1986 as
‘n UNESCO-Wêrelderfenisgebied verklaar.
Trans-Sahara-handel
•
Die Sahara is die wêreld se grootste warm woestyn, meer as 9 000 000 km², of
omtrent dieselfde grootte as die VSA. Die Sahara is geleë in noordelike Afrika.
 Die naam, Sahara, is 'n westerse uitspraak van die Arabiese woord vir
woestyn.
Berber Tydperk (Berber beteken nomadies)
• Die gebruik en smee van yster vind plaas deur handel met die Fenisiërs (c.
1220 v.C.).
• Teen 2500 v.C. was die Sahara so droog soos dit vandag is en het dit vir
mense 'n grootliks ondeurdringbare hindernis geword, met slegs
verspreide vestigings om die oases, maar met min handel deur die
woestyn.
• Teen 500 v.C. het 'n nuwe invloed in die vorm van die Grieke en Fenisiërs.
Griekse handelaars versprei langs die oostelike kus van die woestyn en
vestig handelskolonies aan die Rooi Seekus.
• Die grootste verandering in die geskiedenis van die Sahara breek aan met
die Arabiese inval wat kamele na die gebied bring. Vir die eerste keer kon
doeltreffende handel oor die Saharawoestyn onderneem word. Die
koninkryke van die Sahel word ryk en magtig en voer goud na Noord-Afrika
uit. Die emirate aan die Middellandse See stuur vervaardigde goedere en
perde suid. Uit die Sahara self is sout uitgevoer. Die proses het die
verspreide oasegemeenskappe in handelsentra omskep, en dit onder die
beheer van die ryke aan die rand van die woestyn gebring.
• Die handel duur vir verskeie eeue voort tot die ontwikkeling van die
karveel in Europa, eers uit Portugal, maar spoedig van oral in Wes-Europa.
• In die moderne era onstaan 'n aantal myne en gemeenskappe om die
woestyn se natuurlike hulpbronne te ontgin. Die sluit in groot olie- en
gasvelde in Algerië en Libië en groot fosfaatneerslae in Marokko en
Westelike-Sahara.
Saharan trade routes circa 1400, with the
modern territory of Niger highlighted