File - olyfberggemeente.co.za

Download Report

Transcript File - olyfberggemeente.co.za

Genesis
Matthéüs
Ester
1 Timótheüs
Miga
Exodus
Markus
Job
2 Timótheüs
Nahum
Levítikus Psalms
Lukas
Titus
Hábakuk
Númeri
Johannes
Spreuke
Filémon
Deuteronómium
Handelinge
Prediker
Josua
Hebreërs
Hooglied
Rigters
Romeine
Jesaja
Jakobus
Rut
1
Korinthiërs
Jeremia
1 Petrus
1 Samuel
2
Korinthiërs
Klaagliedere
2 Petrus
2 Samuel
Galásiërs
Eségiël
1 Johannes
1 Konings
Efésiërs
Sefánja
Daniël
2 Johannes
2 Konings
Filippense
Hoséa
Haggai
3 Johannes
1 Kronieke
Kolossense
Joël
Sagaria
2 Kronieke
Amos
Maleági 1 Thessalonicense Judas
Esra
Obadja
2 Thessalonicense
Nehemía
Jona
Openbaring
K a n o n (= maatstaf)
Ou Testament
geskryf tot by
Esra & Nehmia (Esra 7:6)
Die “Groot Sinagoge”
(72 rabbis)
Simon die Regverdige
292 VC
vertaal in Grieks (Septuagint = 70)
deur 72 Hellenistiese rabbis 294 - 289 VC
Deur Jahshua & Paulus bevestig as die O T Kanon
Mt 21:42, 22:29, ens... 2Tim 3:16
Na die vernietiging van Jerusalem in 70 NC
verhuis die Sanhedrin daarmee na Joppe
In 90 NC verwyder hulle die O T apokriewe en
herbevestig die O T Kanon
= “Palestynse Kanon”
Nuwe Testament
In Grieks geskryf deur die Apostels, Paulus & Judas
Meeste aanvaar die 27 N T geskrifte dadelik
Baie apokriewe!
N T Kanon word finaal bevestig (afgesluit) deur
die vergaderings van:- Nicéa (325 NC)
Hippo (394 NC)
Karthage (397 NC)
Roomse invloede
HERVORMING 1517
Terug na:
Palestynse Kanon (O T)
Kanon van Nicea (N T)
Wie het dit geskryf?
Verskillende individue & groepe
Aanvaar deur:
Algemene konsilie van Nicéa (325),
Algemene konsilie van Konstantinopel (381),
Sinode van Dortrecht (1618 - 1619)
Wat was die doel?
Suiwer skrifvertolking
Lering (Sondagskool)
Beskerming teen dwalinge
Hervorming - weg van die RK
Eenheid van die geloof
4de eeu (Nicéa)
Apostoliese geloofsbelydenis
2de eeu - Nicéa
Geloofsbelydenis van Nicéa
Geloofsbelydenis van Athanasius
bekende regsinnige kerkvader
Hervorming
16de eeu (Dortrecht)
Nederlandse geloofsbelydenis
Guido de Brès e.a.
Heidelbergse Kategismus
(onderwysing in die Christelike leer)
Heidelbergse hoogleraars Zacharias Ursinus &
Casper Olevianus
Dortse leerreëls
Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerke
van die Verenigde Nederlande,
bygestaan deur uitnemende godgeleerdes uit
die gereformeerde Kerke van
Groot-Brittanje,
die keurvorstelike Palz,
Hessen,
Switserland,
die Wederrawiese Korrespondensie,
Genève,
Bremen,
Emden
Watter gesag dra die BS?
Dit word nie met die Bybel gelykgestel nie
Dit is deur geestelike leiers opgestel
Dit dra die hoogste gesag in die Christelike leer
naas die Bybel
Dit staan al 500 - 1500 jaar
Dit weerlê die “nuwe” belydenisskrifte
(Kerk en samelewing - NG Kerk)
(“So glo ons” - NG Kerk)
(Belhar - VGK)
Apostoliese geloofsbelydenis
Ek glo in God die Vader, die Almagtige,
die Skepper van hemel en aarde
en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here
wat ontvang is van die Heilige Gees,
gebore uit die maagd Maria
wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is,
gesterf het en begrawe is
wat die angste van die hel tot in die dood
ondergaan het
wat op die derde dag opgestaan het uit die dood
opgevaar het na die hemel
en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader
waarvandaan Hy sal kom om die lewendes
en die dooies te oordeel
Ek glo in die Heilige Gees
Ek glo aan 'n heilige, algemene Christelike kerk
die gemeenskap van die heiliges
die vergewing van sondes
die opstanding van die liggaam
en 'n ewige lewe