Prestasie, kundigheid en diens vir winsgewende

Download Report

Transcript Prestasie, kundigheid en diens vir winsgewende

Joël Herholdt – Nasionale Verkoopsbestuurder
As vervaardiger en verskaffer van melassegebaseerde veevoere aan die herkouerbedryf is Molatek een
van die leidende veevoermaatskappye in Suid-Afrika. Ons produkte word ook in buurlande, naamlik
Namibië, Botswana en Swaziland verkoop.
Produkontwikkeling en ’n groter aanvraag vir Molatek se produkte het daartoe gelei dat Molatek moes
uitbrei. Die nuwe, moderne kleinsakkie-aanleg by TSB in Malelane is in Maart 2014 voltooi. Dié uitbreiding
stel Molatek in staat om meer produkte op die regte tyd aan die mark te lewer.
As uitvloeisel van hierdie nuwe fabrieksuitbreiding, is die stoorkapasiteit ook vergroot
om te verseker dat voldoende produkte gestoor kan word en die vragmotors
vinniger laai.
Molatek se reeks produkte is geskoei op die jongste wetenskaplike navorsing en veeboerderybehoeftes.
Dit bestaan uit:
A.
ENERGIE – Melassemeel
B.
NATUURLIKE PROTEÏENKONSENTRAAT – Bypass
C.
VETMESTING – Beesvet 33+, Voerkraalkonsentraat, Skaapvetmes-/Kalfkonsentraat
D.
SUIWEL – Dairy Master Konsentraat, PRO 16, Skaapvetmes-/Kalfkonsentraat.
E.
BEES EN SKAAP ONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS – Foslek, Wenlek 50,
Proteïenlek 40, Dryveld 46, Kondisielek, Lick Mix 87, Winterveldkonsentraat, Wolskaaplek 28,
Wolmeesterkonsentraat.
F.
PRODUKSIE-AANVULLINGS – Meester 20, Background 18 , Enerblock.
G.
BEES, SKAAP EN WILD ONDERHOUDS- EN PRODUKSIEBLOKKE – Fosblock,
Winter Block 40, Multi Block 28, Enerblock, Trophy Block.
H.
DROOGTEVOER – Droogte Supplement.
EEN VAN ONS NUWE PRODUKTE IS DRYVELD 46.
WAT IS DRYVELD 46?
•
•
•
•
•
Melasse-gebaseerde proteïen-spoormineraal aanvulling
46% Proteïen
Voorsien op droë weiding
Stimuleer ruvoerinname
Beperk winter massaverlies
VIR WATTER DIERE AS ONDERHOUDSLEK?
• Dryveld 46 vir droë sowel as lakterende diere op oesreste
• Dryveld 46 vir droë diere op gespaarde veld / hooi / kuilvoer
VIR WATTER DIERE AS PRODUKSIELEK?
• Lakterende diere (hoë produseerders) op winterveld
° Produksielek: Dryveld 46 + graan
° Produksielek en hooi waar praktyk toegepas word
WERK DRYVELD 46?
Praktykstudie
• Winter 2013 - Noord-Oos Vrystaat
• Koeikudde met winterkalwers
• Voervloei: April – Junie Spaarveld
Julie – Oktober Oesreste
• Voorsien Dryveld 46 ad lib
Mei 2013 – 3.3 punt – 517 kg
Sept 2013 – 3.3 punt – 497 kg
MIS VAN DIERE OP WINTERVELD MET DRYVELD 46
WERK DRYVELD 46?
Praktykstudie resultate
•
•
•
•
•
Proteïen-inname word binne norme gehandhaaf
Mis-evaluasie van diere bevredigend
Kudde handhaaf kondisiepunt
Kudde verloor slegs kalf massa deur winter
Droë diere handhaaf massa – slegs veld
MENG DRYVELD 46 VIR LAKTEREND OP WINTERVELD
Inname: 1 – 1.5 kg/bees/dag
OPSOMMEND DRYVELD 46
• Benut op oesreste met lakterend sowel as droë diere
• Benut op spaarveld met droë diere
• Geskik vir lakterende koeie op spaarveld as produksielek
ANDER OPMERKINGS
•
•
•
•
Voorsiening van genoegsame droë materiaal noodsaaklik vir hele winter
Verskaf voldoende fosfaat gedurende die somermaande aan kudde
Aanvulling is nie substituut vir weiding
Skaal raai nie en is uiters akkuraat
Getrou tot ons slagspreuk van ‘Prestasie, kundigheid en diens
vir winsgewende veeboerdery’ word die verkoopspan deurlopend
opgelei om hulle toe te rus met die nuutste voedingstegnologie.
Dit dra daartoe by dat hulle waarde op die veeplaas kan toevoeg
om sodoende die veeboer se winsgewindheid te verseker.
MOLATEK VERKOOPSMANNE
MOLATEK VERKOOPSMANNE