Ras standaarde - Meatmaster SA

Download Report

Transcript Ras standaarde - Meatmaster SA

RASSTANDAARDE
 Totaal nuwe en unieke ras.
 Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.
 Totaal gefokus op ekonomiese faktore.
Geteel om:
 Kostes so laag as moontlik te hou!
 Inkomste so hoog as moontlik te kry!!
= MAKSIMUM WINS!!!
KLEUR EN VEL PIGMENT
 Enige kleur kombinasie is aanvaarbaar.
 Goeie pigment om die oë en oor die ore is
noodsaaklik.
REDE
 Om kanker en oog infeksies te voorkom.
 Sterk hoewe.
KOP EN HORINGS
 Ooie moet vroulik wees en neig na poenskop.
 Ramme moet manlik wees en ook neig na poenskop.
 Ligte horings in beide geslagte is aanvaarbaar.
Rede
 Makliker om in krale te hanteer
 Minder vatbaar vir onsuiwer as gevolg van horing beserings.
BEDEKKING
 Moet hoofsaaklik kort, blink hare hê.
 Onderliggende laag fyn donsige wol.
 Moet nooit geskeer word nie, met natuurlike vermoë om bedekking
af te gooi.
REDE
 Uiterste hitte en koue toleransie (Winter benede vriespunt – Somer 45°C +)
 Beskerming teen bosluise en geen skeer kostes.
 Skoon en Netjies – Geen vlieg en onsuiwer probleme.
UITSTEKEND
Goed vir Warm klimaat te kort vir Koue
OOIE MET GOEIE BEDEKKING
GOED
GEMIDDELD
Aanvaarbare Swakker Bedekking
Aanvaarbare Swakker Bedekking
PRUL
PRUL
BOUVORM EN BENE
 Moet van gemiddelde grootte wees.
 Moet ’n funksioneel doeltreffende bouvorm hê.
 Goed geplaasde bene met uitstekende loop vermoë.
REDE
 Maklik lam.
 Genoeg vleis en steeds goeie bewegings vermoë.
AGTERKWART
 Moet goed gespierd wees.
 Geen vet lokalisering.
 Uitstekende stand van bene
TESTIS
 Goed gevorm met
uitstekende elastisiteit.
 Minimale abnormaliteite en
foute.
Meatmaster
Let op die verskille in liggaamsbou
tussen die ram en die ooi.
BOUVORM
RAMME
 Groot en Gespierd
 Veral sterk oor die
agterkwart en lende.
 Goeie balans tussen
lengte, diepte en
breedte.
OOIE
 Fyn en Vroulik.
 Goed gevormde
uier.
 Uitstekende moeder
eienskappe.
STERT




Goeie aanhegting.
Verkieslik nie langer as die hakskeen.
Netjies wigvormig met slegs ’n beperkte hoeveelheid vet.
Moet nooit nodig wees om die stert af te sit nie.
REDE
 Voorkom bosluise en onsuiwer.
 Geen stres en infeksies met stert sny – laer risiko.
 Minder werk – Laer kostes.
STERT PROBLEEM 1
 Te kort
 Te vet
 Nie wigvormig
 PRUL
REDE
 Vet lokalisering
 Swak karkas kwaliteit
STERT PROBLEEM 2
 Te lank
 Te vet
 Lae aanhegting
 Totaal
onaanvaarbaar
 PRUL
REDE
 Teel probleme
 Swak karkas kwaliteit
STERT PROBLEEM 3
 Hang kruis
 Lae aanhegting
 PRUL
REDE
 Teel probleme
 Swak karkas kwaliteit
STERT PROBLEEM 4
 Te vet
 Te wye aanhegting
 DISKRIMINEER
REDE
 Lei tot teel probleme
 Vet lokalisering
 Swak karkas kwaliteit
DIE IDEALE STERT
 Goeie aanhegting
 Goeie V vorm
Nie te lank nie
Nie te kort nie
GEEN vet lokalisering
BELANGRIKE EIENSKAPPE OM WAAR TE NEEM
TROP INSTINK
 Die ras moet n baie sterk trop instink hê.
REDE
 Noodsaaklik vir maklike bestuur in ruig bosveld of
bergagtige gebiede.
 Voorkom rondlopery en draad kruipery.
 Beskerm hulself en die lammers teen roofdiere.
NIE SELEKTIEWE VELD BENUTTERS
 Goeie benutters van droë grasveld.
 Nie selektiewe vreters.
 Vreet gras, bos, bome en struike.
DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN
RASSTANDAARDE
Selekteer vir die volgende:
 Uiters vrugbare skape.
 Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige
probleme.
 Viriele ramme met uitstekende dek vermoë.
 Lammers met ’n uitslag massa van 12-25kg (afhangend
van die omgewing waarin geboer word). Dit moet van die
ma af voor 5 maande geskied.
 Gemiddelde gradering van A2-A3 moet behaal word teen
bogenoemde massas.
VIR LAE KOSTE EN GEHARDHEID
 Doen bosluis tellings en seleksie daarvoor.
 Speen skaap so ver as moontlik van dosering vir
inwendige parasiete.
 Geen skeer.
 Geen sny van sterte.
 Minimale inenting en dip.
’N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE!
GEEN BYVOEDING!!
Genetiese verbetering vir jou nageslag en boerdery.
Dankie vir u belangstelling,
Probeer om ons Kursese by te woon vir Praktiese skaap werk.