32520703-Marilyn-Monroe-Foto-in-Rou

Download Report

Transcript 32520703-Marilyn-Monroe-Foto-in-Rou

MARILYN MONROE : FOTO IN ROU – JOAN HAMBIDGE
Candle In The Wind
Goodbye Norma Jean
Though I never knew you at all
You had the grace to hold yourself
While those around you crawled
They crawled out of the woodwork
And they whispered into your brain
They set you on the treadmill
And they made you change your name
And it seems to me you lived your life
Like a candle in the wind
Never knowing who to cling to
When the rain set in
And I would have liked to have known you
But I was just a kid
Your candle burned out long before
Your legend ever did
Loneliness was tough
The toughest role you ever played
Hollywood created a superstar
And pain was the price you paid
Even when you died
Oh the press still hounded you
All the papers had to say
Was that Marilyn was found in the nude
Goodbye Norma Jean
From the young man in the 22nd row
Who sees you as something as more than sexual
More than just our Marilyn Monroe
At the 1962 Golden Globes, Marilyn was named female World Film Favorite, once
again demonstrating her widespread appeal.
Sadly, in a shocking turn of events on the early morning of August 5, 1962, 36-yearold Marilyn died in her sleep at her Brentwood, California home. The world was
stunned. Marilyn's vibrant spirit and beauty made it impossible to believe she was
gone. On August 8, 1962, Marilyn's body was laid to rest in the Corridor of
Memories, #24, at Westwood Memorial Park in Los Angeles, California.
During her career, Marilyn made 30 films and left one, Something's Got to Give,
unfinished. She was more than just a movie star or glamour queen. A global
sensation in her lifetime, Marilyn's popularity has extended beyond star status to
icon. Today, the name "Marilyn Monroe" is synonymous with beauty, sensuality and
effervescence. She remains an inspiration to all who strive to overcome personal
obstacles for the goal of achieving greatness.
Page 4:4
Die bekende foto van Bert Stern waarop
die gedig gebaseer is. Geb.1926 Oorlede
1962
MARILYN MONROE : FOTO IN ROU.
Die dubbelpunt plaas klem
op die aankondiging.
Aankondiging kry op die
einde ’n ironiese implikasie,
omdat dit oor meer gaan as
oor die dood van ’n
persoon. Daar word gerou
oor die dood van die
lewenslus van ’n persoon
terwyl sy nog gelewe het.
1.
Beskeie waag ek
2.
vanaand ’n gedig
3.
oor jou Nee, eintlik vir jou
4.
ek wou begin:
5.
die argetipiese seksgodin
6.
wat ander voor en na
7.
leepoog weg laat kyk
Sy besluit daarteen om
Marilyn uit te beeld
as ’n seksgodin. Argetipe
beteken die stereotipering
van Marilyn Monroe
binnerym- ironies vind rou
reeds weerklank in die
naam.
Hier voer die spreker n gesprek met
Marilyn Monroe en reeds met die eerste
woord, “Beskeie” word die spreker se
houding teenoor die ikoon bepaal. Deur
te sê vir jou en nie oor jou nie, dui
daarop dat sy nie gaan oordeel nie.
Sy het die
ander in die
skadu gestel
Sy sê : “ek wou begin”, (ek) “besluit”,
“my onvermoë” word nou, “wanneer ek”.
In elk van hierdie voorbeelde staan die
“ek” prominent in die eerste reël van die
strofe. In strofe 6 beweeg die “ek” meer
op die agtergrond en word daar eers
in die tweede reël daarna verwys: “glo ek
nie” Hierna is dit asof Monroe na vore
8.
besluit : té dramaties
9.
gewigtig lomp
10. ensovoort
besluit moet eintlik lees ek besluit. Sy besluit
a.g.v. die foto om nie oor Monroe se beeld
as seksgodin te skryf nie, want sy besef dis lomp
11. my onvermoë word nou
12. net ’n oomblik lank
13. opgehef
14. wanneer ek met ’n skok
15. Bert Stern se L.A.-foto
16. sien
17. dat toeval hier net toevallig
18. was, glo ek nie
19. Marilyn Monroe in rou!
Wanneer sy die foto sien
het sy skielik die vermoë om
presies te weet waaroor sy
moet skryf.
Dit is met hierdie
skokbesef dat die
spreker op die
agtergrond skuif en
Marilyn op die
voorgrond skuif.
Woordspeling met
die woord “toeval”
beklemtoon hier in
tweevoud dat die
feit dat sy op
hierdie foto
afgekom het en ’n
ander siening van
die ikoon gekry het
nie per ongeluk
was nie.
20. net die skouers wys effe
anders as normaalweg,
waar sy altyd half-naak
geposeer het, het hierdie
foto min daarvan oor.
21. lyf (verder niks)
22. soos ons gewoond was.
23. jou kop skalks weg áfgedraai
24. jou hand voor jou mond
25. asof jy stil waarsku :ek word nie
meer gebruik
skaam.
’n gebaar wat gewoonlik
ontsteltenis voorstel, sy
kom tot ’n besef.
Uiteindelik die “waarskuwing” wat
’n dubbele betekenis kry, wat in
die slot van die gedig ’n sterk
ironiese klank kry. Sy is aan die
einde van haar lewe eenkant
geskuif en dit kry die negatiewe
betekenis van “misbruik” Dit kry
’n ironiese klank as die leser besef dat
sy nou, jare na haar dood éérs
“gebruik” word.
Die nuwe
prentjie word
deur die
kleurekontras
beklemtoon.
Hierdie
kontraste
beeld die
verwarde
dubbelwereld
van hierdie
vrou uit, want
dit wat die
mensdom
gesien en
bewonder het,
was alles
kunsmatig.
26. jou linkeroog bot toe
27. selfs die wimpers glimmend swart
28. dan: die immer wit gebleikte hare
29. O altyd witter ja witter as sneeu
30. begin swart uitskif
Kontras. Hier
volg ’n nuwe
prentjie
(siening) na
die woord
“dan” en die
dubbelpunt.
31. in jou sagte swanenek
32. hiervolgens moes jy wel weet
33. (kyk selfs die moesie wit)
34. of was jy reeds tot –die –einde-toe
Melk skif as dit suur word.
Materiaal skif (slyt) soos ’n
hempsmou of kraag
Albei hierdie beelde kan op ’n
moeë mens van toepassing
gemaak word.
Die beeld in die
Bybel word gebruik
om na die vergewing
van die sonde en ’n
rein lewe te verwys.
In hierdie geval
verwys dit na haar
wit gebleikte hare
wat die hele
tyd/deurentyd
kunsmatig en oneg
was.
35. moeg?
36. die dood is net ’n droom
Sy het haar lewe geneem
omdat sy rus gesoek het na ’n
lewe wat vir haar te veel
geword het... daarom is die
slotreël treffend omdat dit ’n
baie sterk ironiese inslag het.
Want na haar dood word sy
nog meer uitgebuit en misbruik.
Deur net na die gedigte wat in
Afrikaans oor haar geskryf is te
kyk, verstaan ’n mens waarom
sy nie tot ruste kan kom nie.
Sy leef voort al is sy dood.
1.Sy maak gebruik van 'n eerstepersoonsverteller en spreek Marilyn Monroe aan
as “jy” en “jou”.
2.“wou”
3.Dit is die gewilde beeld van Marilyn Monroe as seksgodin wat mense in die
verlede, maar ook mense in die toekoms sal laat watertand en laat wegkyk, omdat
sy gevoelens wakker maak wat 'n mens verleë laat voel.
4.Alleenplasing van die woord “sien”, en die woord “skok” is in die bevoorregte
posisie, die laaste woord in die versreël, geskryf.
5.Om haar verbasing met haar ontdekking te beklemtoon.
6.Marilyn Monroe het gewoonlik baie meer lyf op haar foto’s gewys; inteendeel, dit
was een van haar groot aantrekkingskragte, haar sensuele liggaam.
7.Eie siening. Dalk ontsteltenis, verslaentheid, terneergedruktheid
8.Hierdie einste oë is nou toe, sommer bot (klem) toe.
9.“ja” – Dit beklemtoon die ironiese verwysing na haar onskuld. “begin” – Dit is
woordspeling, omdat dit kan verwys na die hare wat net effens begin uitgroei
(letterlik), maar dat dit dalk die begin van haar agteruitgang was (figuurlik).
10.“hiervolgens” kan dalk na haar uiterlike voorkoms verwys. Sy moes waarskynlik
besef het dat sy breekpunt nader/besef dat mense haar eenkant toe gaan skuif en
haar gaan verwerp.
11.Hambidge maak die hele proses daardeur een begrip, een emosie.
12.Haar droom was ewige rus, maar dit het nie gerealiseer nie.