Tjokkie Hokkie Festival

Download Report

Transcript Tjokkie Hokkie Festival

HOKKIE
5 Mei 2011
Hockey is great, Hockey is fun,
Hockey is yum-yum !
Huidige struktuur
Bestuur:
Voorsitter – Lizette Retief
Sporthoof –Hennie Botha
Sportorganiseerder – Philip de Klerk
Addisionele lede: Elsabé Claassen,
Lianza Grobler, en Janah Posthumus
11 Koördineerders
per graad ingedeel
35 Afrigters
Hokkie beplanning en organisasie
• Strek oor grootste deel van die jaar en behels min of meer:
–
–
–
–
–
–
–
–
–
–
–
–
Verkry van borge
Werwing van afrigters
Inligtingsessie met Koördineerders en Afrigters
Bywoon van kursusse en aflê van eksamens
Buitemuurse program opstel
Bestuursvergaderings
Addisionele kleredrag
Bywoon van VS Hokkievergaderings
Bywoon van Suid-Vrystaat Proewe
Reël skool se proewe
Liga reëlings
Reël van Tjokkie Festival
Visie / Doelwitte
• Spel bekend te stel.
• Vaardighede, tegnieke en reëls aanleer.
• Liefde vir spel by spelers te kweek.
• Aanleer van “life skills” soos:
–
–
–
–
Spanspeler (Respek vir mekaar)
Wen met beskeidenheid
Verloor met waardigheid
Speel vir genot van spel – ons slagspreuk
Visie / Doelwitte (vervolg)
• Deelname vir almal.
• Gereedmaak vir Sekondêre skool.
• Geen oordrewe wenmotiewe “wen ten alle koste”.
• Mini-hokkie as middel tot doel.
Hoe sou ons hierin slaag?
•
•
•
•
•
Bekwame afrigters aanstel.
Klinieke en kursusse vir spelers.
Kursusse vir afrigters.
Wedstrydblootstelling dmv liga & festivals.
Suid-Vrystaat Proewe vir 0/12 en 0/13.
Hokkiebeleid
Duidelike reëls daargestel tov:
* Spankeuses
* Toer
* Kommunikasiekanale
* Toerusting en klere
* Afrigting
* Proewe ens, ens.
Die beleid sal op binnekort op Tjokkies se webtuiste
beskikbaar wees. Hou die Nuusbrief dop !
Mini-hokkie
• Gr 1- 4: (0/7 – 0/10)
– 6 spelers aan ‘n kant -- kwartveld
• Gr 5: (0/11)
– 8 spelers aan ‘n kant -- halfveld
• Gr 6 & 7 (0/12 & 0/13)*
– 11 spelers – volveld
* Gebruik van doelwagter en beskermende
klere
Spelers: Getalle vir 2010
•
•
•
•
•
•
•
•
Gr 1 - 46 Seuns & 36 Dogters
Gr 2 – 31 Seuns & 27 Dogters
0/9 - 26 Seuns & 42 Dogters
0/10 – 30 Seuns & 36 Dogters
0/11 – 23 Seuns & 37 Dogters
0/12 – 23 Seuns & 23 Dogters
0/13 – 22 Seuns & 21 Dogters
Totaal 423 spelers geregistreer in 2010
Koördineerders
Graad
Seuns
Dogters
Gr .1
Leonie de Kock
Janah Posthumus
Gr. 2
Joans Bezuidenhout
Lorraine du Toit
Gr.3 (O/9)
Carina Coetzer
Annamie Killian
Gr. 4 (O/10)
Natasha van Rensburg
Karen Marais
Gr. 5 (O/11)
Stephan Smit
Karin van Aardt
Gr. 6 (O/12)
Nico Buys
Nico Buys
Gr. 7 (O/13)
Lianza Grobler
Lianza Grobler
Afrigters
TJOKKIES SE VERWAGTINGE VAN ONS AFRIGTERS
•
Stiptelikheid by oefeninge / wedstryde en festivals.
•
Entoesiasme oor die spel en die spelers.
•
Deeglike beplanning en voorbereiding voor elke oefening.
•
Deeglike kommunikasie met koördineerders en spelers.
•
Professionaliteit (bv. geen afbrekende of vuil taal nie).
•
Dissipline: Dis baie belangrik dat die kinders streng, dog met liefde hanteer sal word.
Onthou wedersydse respek word verdien !!
Spankeuses
•
Kies van spanne is geen maklike taak nie. Alles verloop
nog “hunky dory”, tot die spanne bekend gemaak word …
– Bv. 6 per span uit 42 spelers.
– Posisies – net ses posisies per span in Mini-hokkie.
•
In 2010 keurders gekry om te help om objektiewe
opinie te gee – gaan weer so maak in 2011.
•
Deurlopend proewe - maak dit duidelik aan
die spelers dat hulle nie verseker is van sy/
haar plek in ‘n span nie – dit kan deur die
seisoen verander. Waak egter teen te veel skuiwe.
@$% !?
Eish..
• NB: Die Afrigter het in alle gevalle die laaste
sê t.o.v. spankeuses.
Kommunikasie
Kommunikasie is uiters belangrik vir
die sukses van enige struktuur.
• Bulk SMSe
• Afkondigings tydens skoolure
• Wedstrydbriefies vir spelers wat gekies is om ligawedstryde te speel
• Tjokkie-brokkies nuusbrief – elke Donderdag
• Tjokkies se webblad
Alle hokkie inligting sal eersdaags op die webblad onder die hoofie “Sport”, “Hokkie”,
beskikbaar wees – hou die nuusbrief dop.
Probleme met kommunikasie
• Tussen skole – kry info laat vir weg-wedstryde en
festivals.
• Ouers wat nie nuusbriewe en kennisgewings lees nie !!
• Kinders gee nie inligting vir hul ouers nie !!
• Kinders luister nie na afkondigings nie of kom nie uit as
hulle uitgeroep word nie.
Kommunikasie kanale
Die kanale wat gevolg moet word indien u inligting
benodig en of ‘n probleem het:
1. Skakel eerstens met die betrokke Koördineerder.
2. Indien jy nie regkom nie, skakel met die Hokkiebestuur.
• Respekteer privaatheid asb.
– Skakel asb. slegs tussen 14:00 en 19:00.
– Onderwysers moet asseblief nie gedurende skoolure
gekontak word nie – kosbare onderrigtyd gaan verlore.
– Geen sms’e, bel liewer asb. Ons maak van ons eie selfone
gebruik.
Vervoer
• Onthou dat studente nie oor permitte beskik om leerders
te vervoer nie.
• Vervoer na en van Muddplein word hanteer
• Leerders moet van hul eie vervoer gebruik
maak om by wedstryde en festivals uit
te kom. (Skakel u koördineerder indien u
‘n probleem het met vervoer.)
Tjokkie Hokkie Festival
• Hierdie is Hokkie se spoggeleentheid van die jaar en ‘n
groot bemarkingsaksie vir Tjokkies. Van ‘n klein begin
10 jaar gelede het dit gegroei tot:
•
•
•
•
•
•
•
•
±1400 spelers van regoor die Vrystaat.
Meer as 500 wedstryde in 5 ure.
UV velde word gebruik– ons het nie genoeg velde nie.
Logostieke nagmerrie.
Ouerbetrokkenheid is noodsaaklik.
Ouerkomitee reël verversings.
Borge: Hoofborg – ABSA
Dairy Bell
Ten slotte
•
Baie dankie vir elkeen wat op een of ander wyse deel is van Tjokkies se
Hokkie. Ons waardeer almal se insette, bloed, sweet en grys hare….
•
Baie dankie aan mnr. Michael Coomans, ons Hoof, wat ons ondersteun, sy
stem namens ons dik maak wanneer dit nodig is en vir sy positiewe
gesindheid teenoor Hokkie by Tjokkies.
•
Dankie aan mnr. Hennie Botha en elke Komiteelid wat so hard werk om die
ratte van die “hokkiemasjien” te laat draai.
•
Mag 2011 ‘n fantastiese Hokkiejaar vir Tjokkies wees !
Baie dankie vir julle
teenwoordigheid