Sleutels vir Gesondheid - Linden

Download Report

Transcript Sleutels vir Gesondheid - Linden

Gesondheid!
1.
2.
3.
4.
5.
6.
Waarom bestaan ons?
Hoe gedra ons onsself?
Wat doen ons?
Hoe bereik ons sukses?
Wat is nou die belangrikste?
Wie moet wat doen?
Ons is almal hier tesaam
Vergader in Sy Naam verheerlik Hom
Tot die dood was Hy getrou en
daardeur is ons nou Sy eiendom
L 164:1 (vervolg)
Laat ons maak soos Hy ons sê
Mekaar steeds lief te hê en
Hom bo alles eer
Loof Hom Christus die Heer.
L 164:2
Ons is almal hier tesaam verenig in Sy
Naam, verheerlik Hom.
Met ons hart en mond en hand, ons kragte
en verstand kom loof ons Hom.
Hou ons lewend deur U Gees, laat ons U
kinders wees en U bo alles eer.
Jesus Christus, die Heer.
Groetseën
God het ek lief, want die getroue Heer
hoor na my stem uit vrye welbehae;
ek roep Hom aan in al my lewensdae,
Hy skenk my hulp, Hy red my, keer op keer.
Psalm 116:2
Om my was bande en strikke
van die dood;
en angste van die hel het my laat bewe;
ek was benoud, vol droefheid
was my lewe;
maar 'k het die Heer gesmeek
in al my nood:
Psalm 116:3
"Ag, red my, Heer, na u beloftenis!"
Toe 't God gehoor; Hy is my
lofsang waardig;
Hy is die Heer wat goed is
en regvaardig,
en vir sy volk groot
van ontferming is.
"God is Liefde!" juig ons harte,
en bedink wat liefde doen:
Dat Hy ons sy Seun gestuur het
om ons sonde te versoen.
L 334:2
Hy wat eerste liefgehad het,
het in liefde ons vergeef nou kan ons, uit God gebore,
uit dié bron van liefde leef!
L 334:3
Deur sy Gees, die wondergawe,
laat Hy wederliefde spruit;
en dié liefde - wat volmaak is -
dryf die vrees en selfsug uit.
L 334:4
As die Vader in sy liefde
dan die sondaar maak tot kind,
mag sy Seun al meer gestalte
in ons doen en late vind!
Praat ek mense-, eng'letale,
maar dis nie uit liefde nie,
is my woorde hol simbole klanke sonder melodie.
Lied 530:1(vervolg)
Al kan ek geheime uitlê,
berge deur geloof versit,
of al het ek al die kennis sonder liefde is ek niks.
L 530:2
Sonder liefde sal my gawes,
al my ywer, my nie baat:
Net die liefde, onbaatsugtig,
bly oorwin met goed die kwaad.
Onreg kan dit nie verdra nie,
dit is met die waarheid bly.
Deur vergifnis, hoop, verwagting,
kom die beste in ons vry.
L 530:3
Al die tale, profesieë,
met die tyd gaan dit verby.
Net die liefde, die volmaakte,
kom en sal vir altyd bly.
Want geloof gee troos en rigting;
na die toekoms reik die hoop -
liefde is en bly die grootste:
Liefde sluit die lewe oop.
Gesondheid van Gemeente
1.
2.
3.
4.
5.
6.
Waarom bestaan ons?
Hoe gedra ons onsself?
Wat doen ons?
Hoe bereik ons sukses?
Wat is nou die belangrikste?
Wie moet wat doen?
Offergawe:
Tydens die diens: Sarfat
(Minderbevoorregtes binne en
buite die gemeente)
Deure: Huis Hoëveld
Gesondheid van Gemeente
1.
2.
3.
4.
5.
6.
Waarom bestaan ons?
Hoe gedra ons onsself?
Wat doen ons?
Hoe bereik ons sukses?
Wat is nou die belangrikste?
Wie moet wat doen?
Sleutels vir Gesondheid
1. Gebed + sleutels + Gesag
(Matt 16, 18)
2.
3.
4.
5.
6.
Gesindheid (terugwen vs terugkry)
Vergiffenis (miskien versoening)
Vry of vrot? (miskien ander ook)
Sterf!
Saai!
Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van
die koninkryk van die hemele gee; en
wat jy ook op die aarde mag bind, sal
in die hemel gebonde wees, en wat jy
ook op die aarde mag ontbind, sal in
die hemel ontbonde wees.
Sleutels vir Gesondheid!
1. Gebed + sleutels + Gesag
(Matt 16, 18)
2.
3.
4.
5.
6.
Gesindheid (terugwen vs terugkry)
Vergiffenis (miskien versoening)
Vry of vrot? (miskien ander ook)
Sterf!
Saai!
Matt 1815 “As jou broer verkeerd opgetree
het teen jou, gaan wys hom tereg waar
julle eenkant alleen is. As hy na jou luister,
het jy jou broer teruggewen. 16 Maar as hy
nie luister nie, neem nog een of twee met
jou saam, sodat alles wat gesê word, deur
die woord van twee of drie getuies
bevestig kan word. 17 En as hy na hulle nie
luister nie, sê dit vir die gemeente. As hy
ook na die gemeente nie luister nie, moet
jy hom as ’n heiden en ’n tollenaar
behandel.
18 “Dit
verseker Ek julle: Wat julle ook al
op die aarde toesluit, sal in die hemel
toegesluit bly; en wat julle ook al op die
aarde oopsluit, sal in die hemel
oopgesluit bly. 19 Verder verseker Ek julle:
As twee van julle op aarde oor enige saak
saamstem en daaroor bid, sal my Vader
wat in die hemel is, hulle dit laat kry, 20
want waar twee of drie in my Naam saam
is, daar is Ek by hulle.”.
Matt 1815 “As jou broer verkeerd opgetree
het teen jou, gaan wys hom tereg waar
julle eenkant alleen is. As hy na jou luister,
het jy jou broer teruggewen. 16 Maar as hy
nie luister nie, neem nog een of twee met
jou saam, sodat alles wat gesê word, deur
die woord van twee of drie getuies
bevestig kan word. 17 En as hy na hulle nie
luister nie, sê dit vir die gemeente. As hy
ook na die gemeente nie luister nie, moet
jy hom as ’n heiden en ’n tollenaar
behandel.
Sleutels vir Gesondheid!
1.
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)
2. Gesindheid (terugwen vs
terugkry)
3.
4.
5.
6.
Vergiffenis (miskien versoening)
Vry of vrot? (miskien ander ook)
Sterf!
Saai!
18 “Dit
verseker Ek julle: Wat julle ook al
op die aarde toesluit, sal in die hemel
toegesluit bly; en wat julle ook al op die
aarde oopsluit, sal in die hemel
oopgesluit bly. 19 Verder verseker Ek julle:
As twee van julle op aarde oor enige saak
saamstem en daaroor bid, sal my Vader
wat in die hemel is, hulle dit laat kry, 20
want waar twee of drie in my Naam saam
is, daar is Ek by hulle.”.
Matt 1821 Daarna het Petrus na Jesus toe
gekom en gevra: “Here, hoeveel keer
moet ek my broer vergewe as hy iets
verkeerds teen my doen? Selfs sewe
keer?” 22 Jesus antwoord hom: “Ek sê vir
jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig
maal sewe keer. 23 Daarom kan die
koninkryk van die hemel vergelyk word
met ’n koning wat besluit het om saam
met sy amptenare hulle boeke na te gaan.
34 Die
koning was woedend en het hom
oorgegee om gemartel te word totdat
hy al die skuld betaal het... 35 “So sal
my Vader wat in die hemel is, ook met
julle maak as julle nie elkeen sy broer
van harte vergewe nie.”
Sleutels vir Gesondheid!
1.
2.
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)
Gesindheid (terugwen vs terugkry)
3. Vergiffenis (miskien
versoening)
4.
5.
6.
Vry of vrot? (miskien ander ook)
Sterf!
Saai!
Sleutels vir Gesondheid!
1.
2.
3.
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)
Gesindheid (terugwen vs terugkry)
Vergiffenis (miskien versoening)
4. Vry of vrot? (miskien ander
ook)
5.
6.
Sterf!
Saai!
2 Tim 223 Moet jou nie met dwase en
sinlose strydvrae inlaat nie, want jy
weet tog dat dit net rusies veroorsaak.
24 ’n Dienaar van die Here moenie rusie
maak nie. Inteendeel, hy moet
vriendelik wees teenoor almal,
bekwaam om ander te leer en iemand
wat onreg kan dra.
25 Met
vriendelikheid moet hy
teenstanders teregwys. Dit kan wees
dat God hulle bekeer en hulle tot
kennis van die waarheid bring. 26 Dan
sal hulle weer tot nugtere insig kom en
vry raak uit die vangstrik van die
duiwel, waarmee hy hulle gevange
gehou het om sy wil te gehoorsaam.
Gesondheid van Gemeente
1.
2.
3.
4.
5.
6.
Waarom bestaan ons?
Hoe gedra ons onsself?
Wat doen ons?
Hoe bereik ons sukses?
Wat is nou die belangrikste?
Wie moet wat doen?
Sleutels vir Gesondheid
1.
2.
3.
4.
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)
Gesindheid (terugwen vs terugkry)
Vergiffenis (miskien versoening)
Vry of vrot? (miskien ander ook)
5. Sterf!
6. Saai!
Sleutels vir Gesondheid
1. Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16,
18)
2. Gesindheid (terugwen vs terugkry)
3. Vergiffenis (miskien versoening)
4. Vry of vrot? (miskien ander ook)
5. Sterf!
6. Saai!
Ek sien in my gees die glorie en die
almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy
koninkryk regeer.
Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom
Hy weer, Hy is koning, Hy regeer!
Oorwinningslied (vervolg)
Loof Hom prys Hom halleluja (x3)
Hy is Koning Hy regeer!
Oorwinningslied (vervolg)
Die Here is ons Vesting wat vir
altyd sal bly staan,
Hy beskerm elke mens wat in
geloof na Hom toe gaan
Hy’s ons Skuiling, Hy’s ons Wapen,
Hy het die vyand reeds verslaan,
Hy’s die Rots wat ewig staan
Oorwinningslied (vervolg)
Loof Hom prys Hom halleluja (x3)
Hy’s die Rots wat ewig staan!
Oorwinningslied (vervolg)
Kom deel nou in ons loflied,
hef jou hande op na bo,
Blaas basuine, slaan op tromme
en kom dans voor God se oë.
Kom leef in die oorwinning
van Sy Woord waarin ons glo
want Sy Woord sal ewig staan
Oorwinningslied (vervolg)
Loof Hom prys Hom halleluja (x3)
Sy Woord sal ewig staan!(x3)
Seën
Amen (x3)