Transcript E-handel

Voordele vir die kliënt









24/7/365 beskikbaarheid
Hoef nie in rye te staan nie
Toegang tot reeks fasiliteite soos betaal van rekeninge,
saldo's
Het nie probleem van tjekbedrog nie
gerief van jou huis/kantoor – geen reis.
Vinniger.
Spaar tyd – transaksies is gewoonlik vinniger.
Goedkoper – transaksies oor die Internet kos minder.
Veiliger – veral indien groot bedrae geld betrokke is.
Nadele vir die kliënt







Nuwe vaardighede aanleer
Sekuriteit: Phishing , keyloggers, pharming,
identiteitsdiefstal
Nie almal het internettoegang nie
Kan nie kontant direk by bank kry nie
Party mense is bang of wantrou elektroniese transaksies
Onpersoonlik
Kan nie geld of tjeks aanlyn inbetaal nie – moet bank toe
gaan
Gebruike van Internetbankdienste









Betaal rekeninge
Kan rekening details sien
Oordra van geld tussen rekeninge
Bestel tjekboek
Verander profiel op rekening
Doen aansoek vir lenings
Kanselleer tjeks
EFTs (Electronic Funds Transfer)
Kry state
Voordele vir die bank
Minder bankpersoneel
 Geboue huur, versekering, elektrisiteit
 Adverteer – sigbaarheid alles in gerief v
klient se eie huis
 Kan rentekoerse verlaag vir lenings en
verhoog vir spaar
 Kan baie kliente gelyktydig help

Nadele vir die bank
Verloor geld deur bedrog en aanlyn misdaad
Moet goed opgeleide tegniese personeel hê om voor te bly met
aanlyn probleme en misdaad
 Minder kliente kontak – moeilik om persoonlike verhouding met
kliente op te bou
 Moeiliker om ander dienste te verkoop
 - Moet duur rekenaars hê om die webtuiste te bestuur
 Probleme met internet toegang of webtuiste self – kliente kan nie
by hul rekeninge uitkom nie


Maatreëls wat banke gebruik om kliente te
beskerm











Gebruik van veilige protokols(https/SSL)
‘Sleutelborde’ op die skerm
SMS’e wat jou in kennis stel dat iemand by jou rekening
ingeteken het / dat daar aktiwiteite op jou rekening plaasvind
Beperkings/limiete op verskillende tipes transaksies
(debietorders, oordra van geld, begunstigdes, ens.)
Belangrike sekuriteitswenke word op bankwebtuistes verskaf
Daar word outomaties uitgeteken as 'n e-bankierings-sessie te
lank aanhou, ens.
Banke sal aandring op toegangskodes.
PIN nommer en wagwoorde word benodig vir toegang tot jou
rekening.
Kennisgewings van transaksies per SMS.
Maak gebruik van eenmalige wagwoorde vir sekere
transaksies.
Prominente waarskuwings en veiligheidswenke op webtuiste
Beskerm jouself







Moenie publieke rekenaars gebruik vir
banktransaksies nie
Goeie wagwoord beginsels
Moenie PIN, wagwoord ens uitgee of neerskryf
Stelsel- en anti-virus programmatuur
opgedateer
Wegloop v rekenaar terwyl ingeteken
Phishing gevare
Let op sekuriteitswaarskuwings en gebruik
veiligheidsmaatreels
PAYPAL



PayPal is die gewildste middelmandiens vir aanlyn-aankope.
Dit is ’n baie gerieflike en veilige metode van betaling vir e-handel wat betaling en
oorplasings via die internet moontlik maak
Veral vir buitelandse aankope en verkope.
Hoe werk PayPal?



PayPal is ’n aanlyn finansiële makelaar wat mense toelaat om geld na mekaar se eposadresse te stuur sonder dat een van die partye die ander een se kredietkaart- of
bankbesonderhede kan sien.
Deur hulle beleide, gebruike en sakeintegriteit het PayPal die vertroue van beide partye
gewen.
PayPal se baie waarborge laat betalers veilig voel en hulle voel gerus dat hulle
kredietkaart- en bankbesonderhede veilig is. PayPal hou die kliënt se besonderhede dus
geheim.
Wat het ’n gebruiker nodig om van die PayPal-diens gebruik te maak?

Geen spesiale tegnologie of ’n besigheids-lisensie word benodig om gelde deur PayPal te
stuur of te ontvang nie. Die enigste vereistes is:
 ’n geldige kredietkaart of ’n bankrekening. (In RSA moet jy ‘n bankrekening by FNB hê)
 ’n geldige e-posadres;
Eienskappe van betroubare e-handel webblad
Die organisasie verskaf
kontakbesonderhede soos telefoonnr, eposadres en fisiese adres
 URL begin met https://
 daar sal ‘n slotjie regs onder aan die bladsy
verskyn
 daar sal sekuriteitswaarborge asook ‘n
terugstuurbeleid wees

Wat is eBay en Bid or Buy?



Webblaaie wat gebruik kan word om aanlyn handel te
dryf. Daar bestaan dus nie ’n fisiese eBay-winkel soos bv.
Edgars en Jet Stores waarheen die gebruiker gaan en
fisies uitsoek wat hy/sy wil hê nie.
Maak voorsiening vir verskillende geldeenhede soos bv.
rand en sent en dollar, ens.
Bring kopers & verkopers v regoor wereld dmv Internet
bymekaar
Waarvoor word eBay gebruik?








Om bykans enige item wat benodig word teen die beste prys aan te koop.
Enige persoon – al is dit nie ’n handelaar nie – kan eBay gebruik om items te
verkoop.
Dikwels word daar foto’s, gedetailleerde beskrywings en die ondervinding van
die eienaar saam met die produk wat te koop aangebied word, verskaf. Omdat
die aankoper ook baie van dieselfde item kan sien, kan hy/sy ’n idee kry van
die toestand/kondisie van ’n item.
eBay gee insig in die werklike markwaarde van die meeste goedere oor die
wêreld heen.
Dit kos niks om ’n eBay-lid te word, om inkopies te doen of om goedere van
eBay-verkopers te koop nie. Verkopers betaal ’n minimale koste om items wat
hulle te koop aanbied, op die webblad te laai en dan betaal hulle ’n klein
persentasie van die waarde waarvoor die item verkoop is aan eBay. Daar is
geen maandelikse fooie of ander verskuilde koste betrokke nie.
eBay dra by tot green computing omdat items wat weggegooi sou geword het,
nou verhandel word. ’n Voorbeeld van so ’n item is ’n ou rekenaar of ’n selfoon.
Omdat e-Bay die middelman uitskakel kan items goedkoper aangekoop word.
Net soos ’n mens eerlike en oneerlike mense in die werklike lewe kry, word
hulle ook op eBay aangetref. eBay se webblad maak egter voorsiening vir ’n
Wenke vir veilige aanlynaankope















Moenie kredietkaart besonderhede per e-pos of op onveilige webblad
uitgee nie
Maak seker die organisasie gee kontakbesonderhede: landlyn, fisiese
adres
Maak seker van betaling en aflewering besonderhede
Hou rekord van wat jy bestel het.
Maak seker die webwerf is veilig:
Kyk vir digitale sertifikaat bv. Verisign
Webblaaier sekuriteit: SSL, https, slot
Moenie publieke rekenaars gebruik vir transaksies
Anti-virus en spioenware sagteware
Gebruik jou kop en wees op die uitkyk vir bedrog
Maak gebruik van bekende webwerwe
Kyk vir sekuriteitswaarborge sowel as terugneem beleid.
Let op na terme en voorwaardes.
Maak seker van moontlike invoerbelasting wat goedere duurder kan
maak.
Verskaf slegs kredietkaart besonderhede – nooit PIN besonderhede nie.
Voordele vir die klant
•Goedere word afgelewer
•hoef nie na die winkel te gaan nie
•Kan 24/7 inkopies doen
•Kan produkte bekyk en vergelyk teen hulle eie pas
•Kan pryse maklik vergelyk
•Goedkoper
•Kan verslae deur ander kopers lees
•Kan goedere van oorsee koop
Nadele vir klant
Soms beter om self die item te sien
 Afleweringskoste en invoerbelasting
 Aanlyn gevare soos virusse, pharming

Voordele vir aanlynwinkel









Laer kostes (personeel, geboue huur ens)
Kan items teen laer prys verkoop
Hoef nie groot hoeveelhede voorraad aan te
hou nie
Groter klientebasis
Maklik om te bemark
Kan aanvraag makliker bepaal
Kan kliente se voorkeure met mekaar vergelyk
Hele stelsel kan geoutomatiseer wees
Minder skuld – aanvaar slegs kredietkaarte
Stappe wat 'n klant sal volg as hy
by ‘n aanlynwinkel koop
Registreer jou persoonlike besonderhede
Kies ‘n gebruikersnaam en wagwoord
Kies wat jy wil koop in sit dit in jou ‘trollie’
As jy klaar gekies het gaan jy na die
virtuele kassier waar die totaal van jou
aankope bereken sal word sowel as
afleweringskoste
 Jy kan dmv PayPal of kredietkaart betaal




Hoe kan kliente beskerm word as
hulle aanlyn inkopies doen

• VeriSign: digital certificates, payments processing, and
managed firewalls to mobile call roaming, and downloadable
digital content for mobile devices.

• Paypal: A user account tied to a security key has a
modified login process; once the user enters their normal
login ID and password, they are prompted to press a button
on the security key, then enter the six-digit number
generated by the key to complete the login process.

• TRUSTe is an independent non-profit organization best
known for its Web Privacy Seal.

• 3-D Secure: International as J/Secure. 'Verified by Visa' and
'SecureCode’
Aanlyn besprekings


Bv. Hotelle, motorhuur, vliegtuigkaartjie, fliek, konsert
Computicket, Kulula ens
Voordele:
 Gerieflik – 24/7
 Lank vooruit
 Nie rye
 Vergelyk beskikbaarheid en pryse
 Regverdig – first come – first serve
Nadele:
 Moeilik om te kanseleer
 Verkeerde sitplek/datum
 Sein verloor onvoltooide transaksie