File - JKS Afrikaans Webtuiste

Download Report

Transcript File - JKS Afrikaans Webtuiste

TAALFOKUS: VOORNAAMWOORDE

Waarom gebruik ons voornaamwoorde?

 Voornaamwoorde help jou om taal bondig, grammatikaal korrek en sonder onnodige herhaling te gebruik.

Wat is ‘n voornaamwoord?

 Die voornaamwoord (vnw.) tree meestal as ‘n plaasvervanger op vir (in die plek van) selfstandige naamwoorde.

Ons kry nege (9) groepe voornaamwoorde Vraende Onbepaal de Aanwysen de Wederke rende Voornaam woorde Wederke rige Onper soonlike Persoon like Besitlike Betreklike

Persoonlike voornaamwoord

     Dit verwys na (staan in die plek van) mense, diere en dinge: Dit kan die onderwerp die voorwerp wees: van ‘n sin of In die enkelvoud is daar dikwels ‘n verskil tussen die onderwerps - en die voorwerpsvorm .

Vir lewelose dinge gebruik ons manlike vorme: (nie dit nie) My, jou, sy, haar, u, ons, julle, hulle Piet/Lina vind meer uit oor omgewingsake   Hy/Sy vind meer uit oor omgewingsake.

Ek wil met hom/haar praat.

  Dit is duidelik dat mariene besoedeling ‘n groot probleem is.

Ek wil nie met die motor ry nie, want hy besoedel die lug te veel. / Ek pas my motor op en was hom gereeld.

Die besitlike voornaamwoord

 Dit dui besitting aan.

    Dit is my/jou/sy/

haar/u/ons/julle/hulle

plig om die omgewing te bewaar.

Die boeke is

myne/joune/syne/hare/u s’n/ons s’n/julle s’n/hulle s’n.

Die spreker se toespraak was oortuigend. Sy toespraak ...

Die betreklike voornaamwoord

    Dit het betrekking op (verwys na) ‘n s.nw. wat vroeër in die sin staan.

Dit tree dus op as ‘n verbindingswoord tussen sinne en bysinne.

Ons gebruik wat en dinge.

vir mense, diere Ons gebruik net wie vir mense saam met ‘n voorsetsel .

   o  o   Die persoon wat die toespraak lewer, is ‘n goeie spreker.

Die persoon lewer ‘n toespraak. Die persoon is ‘n goeie spreker.

Die onderwerp waaroor praat, is belangrik.

sy (nie oor wat nie) Die stoel waarop breek.

hy ry, gaan (nie op wat nie) Die kinders wat het ‘n donkie wat staan.

bottels herwin, hulle inspan voor die karretjie wat daar buite Die meisie na

wie

hy verwys, weet baie van herwinning.

Die vraende voornaamwoord

  Dit staan aan die begin van ‘n vraagsin, soms saam met ‘n voorsetsel.

Toets: Jy moet ‘n s.nw. (of ander vnw.) as antwoord kan gee op die vraag.

         Wie is verantwoordelik vir al die besoedeling?

Ons (vnw.) √ Mense (s.nw.) √ Waaroor handel die toespraak?

Oor seebesoedeling . (s.nw.) √ Op wie is die toespraak gerig?

Op alle mense.

Hoekom is daar soveel besoedeling?

Antwoord is nie ‘n s.nw./vnw. nie. ×. Hoekom is wel ‘n vraagwoord, maar nie ‘n vraende voornaamwoord nie.

die onpersoonlike voornaamwoord

 Net twee: dit, daardit word gewoonlik saam met natuurverskynsels gebruik  daar word dikwels aan die begin van ‘n sin in die lydende vorm gebruik.

 Dit reën / storm / hael / sneeu.

 Daar word dikwels rommel in die see gemors.

die onbepaalde voornaamwoord

 Dit dui nie op bepaalde (spesifieke) mense of dinge nie.

 ‘n Mens moet bewus wees van besoedeling.

 Enigeen oplossing probeer dink.

kan aan ‘n  Hulle/Die mense sê dis die regering se verantwoordelikheid.

die wederkerende voornaamwoord

  Dit kom voor wanneer die onderwerp en die voorwerp dieselfde mens, dier of ding is.

van die sin Die woord

self

word net saam met die wederkerende vnw. gebruik as daar onduidelikheid kan wees oor wie die voorwerp van die sin is.

  Hy het hom Sy het haar hoor iets.

lelik misgis.

verbeel sy

die wederkerige voornaamwoord

 Waar die handeling wederkerig is (wat ek aan jou doen, doen jy aan my).

 Net twee:  Hulle moet

mekaar

help.

 Hulle moet

die een die ander

help.

die aanwysende voornaamwoord

 Dit tree nie (soos die ander vnwe.) in die plek van ‘n s.nw. nie,aar tree saam met ‘n s.nw. op waarna dit verwys.

 In hierdie rivier besoedeling.

is baie 

Sulke

nalatige optrede benadeel almal.

Dié studie wys dat dinge baie sleg gaan.