BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS

Download Report

Transcript BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS

BEDRYWENDE
EN
LYDENDE
VORMS
DIE TYE IN AFRIKAANS
Me. J. van Zyl
KORREKTE WOORDVOLGORDE
BEDRYWENDE VORM
S*TOMP*I
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
S
=
SUBJECT (Onderwerp)
*
=
eerste WERKWOORD
T
=
TYD
O =
OBJECT (Voorwerp)
M =
MANIER
P
=
PLEK
*
=
res van die WERKWOORD
I
=
INFINITIEF (om te + ww.)
VOORBEELD:
DIE JONG SEUN HET NIE LANK GELEDE NIE DIE
BAL HOOG IN DIE KLAS GESKOP OM DIE
ONDERWYSER KWAAD TE MAAK.
BEDRYWENDE VORM
S*TOMP*I
DAAR IS DRIE TYE IN AFRIKAANS:
•
TEENWOORDIGE TYD
•
•
VERLEDE TYD
•
•
TOEKOMENDE TYD
•
•
•
•
Teenwoordige tyd =
Present Tense
Verlede tyd =
Past Tense
Toekomende tyd =
Future Tense
DIE SEUN SPEEL MET DIE
BAL
DIE SEUN HET MET DIE BAL
GESPEEL
DIE SEUN SAL MET DIE BAL
SPEEL
•
Die seun = onderwerp
•
speel/het gespeel/sal speel =
werkwoorde, d.w.s gesegde
•
die bal = voorwerp
‘N PAAR DINGE OMTRENT DIE BEDRYWENDE VORM:
– ALHOEWEL JY ‘N SIN KAN BEGIN MET DIE TYD, MANIER,
PLEK, INFINITIEF OF DIE VOORWERP (LYDENDE VORM), IS
DIE GEWONE MANIER S*TOMP*I
– DIE WERKWOORD IS ALTYD IN DIE TWEEDE PLEK (*),
BV. Ek het nie my werk gedoen nie.
Die leerlinge sit dadelik regop.
– BEHALWE AS DIT ‘N VRAAGSIN OF ‘N BEVELSIN IS - DAN IS
DIE WERKWOORD IN DIE EERSTE PLEK
BV. Het jy nie jou werk gedoen nie?
Sit nou dadelik regop!
– In die VERLEDE TYD is daar die reël:
ALLE WERKWOORDE WAT BEGIN MET
BE- GE- HER- ER- ONT- EN VERKRY GEEN GE- IN DIE VERLEDE TYD NIE
Voorbeelde: begin, gesels, herken, erken, ontvang, verlaat
ONSKEIBARE WERKWOORDE KRY GEWOONLIK OOK NIE
DIE GE- IN DIE VERLEDE TYD NIE
Voorbeelde: voltooi, omhels, agtervolg
Uitsonderings: weerlig, waarborg, oordeel, raadpleeg, rangskik
BEDRYWENDE VORM
OEFENING
•
•
•
•
•
•
het, saans, om goeie punte te
behaal, in die koshuiskamers,
die studente, hulle leerwerk,
aangepak, met mening
sal, onstuimig, die gevaarlike,
see, blou, baiekeer, pragtige,
begin, word, kan
drie maande gelede, in die
omgewing, hy, was, om mense te
soek, reeds.
eet, altyd, yskoue, die kinders,
stout, roomys, in die
klaskamers, om af te koel, warm
jong, wie se, meisie, die, hond,
is, weg, baie, ontsteld, is
die tyd, toe, videospeletjies,
ek, het, gespeel, van, het,
vergeet, ek
•
•
•
•
•
•
Die studente het saans met
mening in die koshuiskamers hulle
leerwerk aangepak om goeie
punte te behaal.
Die gevaarlike, pragtige, blou see
sal baiekeer onstuimig kan begin
word.
Hy was drie maande gelede reeds
in die omgewing om mense te
soek.
Die stout kinders eet altyd
yskoue roomys in die warm
klaskamers om af te koel.
Die jong meisie, wie se hond weg
is, is baie ontsteld.
Ek het van die tyd vergeet
toe ek videospeletjies gespeel
het.
O
DIE LYDENDE VORM
* T DEUR S M P * I
• TEENWOORDIGE
TYD (PRESENT)
• VERLEDE TYD
(PAST)
• TOEKOMENDE
TYD (FUTURE)
•
MY WERK WORD VANDAG
DEUR MY VINNIG IN DIE
KLAS GEDOEN OM KLAAR TE
KRY.
•
MY WERK IS VANDAG DEUR
MY VINNIG IN DIE KLAS
GEDOEN OM KLAAR TE KRY.
•
MY WERK SAL VANDAG DEUR
MY VINNIG IN DIE KLAS
GEDOEN WORD OM KLAAR
TE KRY.
‘N PAAR DINGE OMTRENT DIE LYDENDE VORM:
•
•
•
•
•
•
•
•
Jy moet begin met die VOORWERP in die sin
Dan volg die regte werkwoord (afhangende van die tyd):
1. Teenwoordige tyd: WORD
2. Verlede tyd:
IS
3. Toekomende tyd:
SAL
Dan kom enige tyd-woorde, bv. vandag, nou,
(WANNEER?)
Dan kom deur+ONDERWERP
Dan kom enige manier waarop die werkwoord gedoen is, bv.
vinnig, stadig, onnodig, lank
(HOE?)
Dan kom die plek waar dit plaasgevind het
(WAAR?)
Dan kom die res van die werkwoord:
1. Teenwoordige tyd: GEDOEN (as voorbeeld)
2. Verlede tyd:
GEDOEN
3. Toekomende tyd:
GEDOEN WORD
Dan, laaste, kom enige INFINITIEF
(WAAROM?)
S*TOMP*I
O*TdeurSMP*I
VERANDER DUS NA
‘N PAAR MOEILIKER GEVALLE:
1. As die ONDERWERP nie spesifiek is nie,
soos byvoorbeeld “hulle” of “die mense”, laat
ons dikwels die “deur hulle” of “deur die mense”
uit in die lydende vorm:
VOORBEELD:
Hulle eet hulle middagete in stilte. (bedr. vorm, teenwoordige tyd)
Hulle middagete word in stilte geëet. (lyd. vorm, teenwoordige tyd)
2. Onthou dus, as jy terugskryf in die BEDRYWENDE VORM, om die
“hulle” weer in te sit as daar nie ‘n “deur hulle” in die lydende sin was
nie. BYVOORBEELD:
Die werk is gister gedoen. (lydende vorm, verlede tyd)
Hulle het gister die werk gedoen (bedrywende vorm, verlede tyd)
3. As daar nie ‘n VOORWERP is om jou lydende vorm sin mee te
begin nie, begin jy met DAAR. BYVOORBEELD:
Die kinders slaap rustig. (bedrywende vorm, teenwoordige tyd)
Daar word rustig deur die kinders geslaap. (lyd. vorm, teenw. tyd)
LYDENDE VORM
OEFENING
•
•
•
•
•
•
Die vrou spuit elke dag die
tuin nat om die plante water
te gee.
Sy sal beslis aan die einde
van die jaar goeie punte
behaal.
Hulle het die kelner van die
restaurant na die tafel
geroep.
Die kinders het rustig
geslaap.
Sy het baie
skryfwerkoefeninge in haar
boek gedoen.
Ek wonder baiekeer of engele
regtig mense kan waarsku.
•
•
•
•
•
•
Die tuin word elke dag deur
die vrou natgespuit om die
plante water te gee.
Goeie punte sal beslis aan
die einde van die jaar deur
haar behaal word.
Die kelner van die restaurant
is (deur hulle) na die tafel
geroep.
Daar is rustig deur die
kinders geslaap.
Baie skryfwerkoefeninge is
deur haar in haar boek
gedoen.
Daar word baiekeer deur my
gewonder of mense regtig
deur engele gewaarsku kan
word.
VOORBEELDE UIT DIE MATRIEKVRAESTELLE
1. Julle moet kinders met ’n
lekkerny bederf.
2. Babsie het die aandete
verbrand.
3. Hulle vee die strate van bo tot
onder.
4. Die leiers van die gemeenskap
het hierdie aksie ondersteun.
5. Selfbeeldprobleme veroorsaak
alkoholmisbruik.
6. Navorsing het die redes vir
alkoholmisbruik uitgewys.
7. Ou mense glo fabels.
8. ’n Fisioterapeut gee ’n goeie
oefenprogram
•
•
•
•
•
•
•
•
Kinders moet met ’n lekkerny
bederf word.
Die aandete is deur Babsie
verbrand.
Die strate word van bo tot
onders gevee.
Hierdie aksie is deur die leiers
van die gemeenskap ondersteun.
Alkoholmisbruik word deur selfbeeldprobleme veroorsaak.
Die redes vir alkoholmisbruik is
deur navorsing uitgewys.
Fabels word deur ou mense
geglo.
’n Goeie oefenprogram word
deur ’n fisioterapeut gegee.