Lydende vorm

Download Report

Transcript Lydende vorm

BEDRYWENDE
EN
LYDENDE
VORM
KORREKTE WOORDVOLGORDE
BEDRYWENDE VORM
O*TVMP*I
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
O =
ONDERWERP
*
=
eerste GESEGDE
T
=
TYD
V
=
VOORWERP
M =
MANIER
P
=
PLEK
*
=
res van die GESEGDE
I
=
INFINITIEF (om te + ww.)
VOORBEELD:
DIE JONG SEUN HET NIE LANK GELEDE NIE DIE
BAL HOOG IN DIE KLAS GESKOP OM DIE
ONDERWYSER KWAAD TE MAAK.
DIE BEDRYWENDE VORM:
– Dit is sinne in O*TVMPI
– Hierdie sinne kan in die TEENWOORDIGE TYD WEES:
EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE
KOMBUIS OP.
Hierdie sinne kan in die VERLEDE TYD wees:
EK HET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE
KOMBUIS OPGEËET.
– In die VERLEDE TYD is daar die reël:ALLE
WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE- HERER- ONT- EN VER- KRY GEEN GE- IN DIE
VERLEDE TYD NIE
– Hierdie sinne kan in die TOEKOMENDE TYD wees:
EK SAL VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE
KOMBUIS OPEET.
BEDRYWENDE VORM
•
•
•
•
•
•
OEFENING
het, saans, om goeie punte te
behaal, in die koshuiskamers,
die studente, hulle leerwerk,
aangepak, met mening
sal, onstuimig, die gevaarlike,
see, blou, baiekeer, pragtige,
begin, word, kan
drie maande gelede, in die
omgewing, hy, was, om mense te
soek, reeds.
eet, altyd, yskoue, die kinders,
stout, roomys, in die
klaskamers, om af te koel, warm
jong, wie se, meisie, die, hond,
is, weg, baie, ontsteld, is
die tyd, toe, videospeletjies,
ek, het, gespeel, van, het,
vergeet, ek
•
•
•
•
•
•
Die studente het saans met
mening in die koshuiskamers hulle
leerwerk aangepak om goeie
punte te behaal.
Die gevaarlike, pragtige, blou see
sal baiekeer onstuimig kan begin
word.
Hy was drie maande gelede reeds
in die omgewing om mense te
soek.
Die stout kinders eet altyd
yskoue roomys in die warm
klaskamers om af te koel.
Die jong meisie, wie se hond weg
is, is baie ontsteld.
Ek het van die tyd vergeet
toe ek videospeletjies gespeel
het.
VAN BEDRYWEND NA LYDEND
• TEENWOORDIGE • WORD
TYD
• VERLEDE TYD
• IS
• TOEKOMENDE
TYD
• SAL WORD
STAPPE OM TE ONTHOU:
1. Bepaal die tyd waarin die sin is.
Teenwoordige tyd: WORD
Verlede tyd:
IS
Toekomende tyd:
SAL
2. Ontleed die sin
3. Ruil die onderwerp en die voorwerp om.
4. Sit WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voor gesegde in
5. ONTHOU : WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE-
GE- HER- ER- ONT- EN VER- KRY GEEN GENIE.
6. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan.
O*TVMP*I
VERANDER DUS NA
V*TdeurOMP*I
EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP.
1.TEENWOORDIGE TYD : WORD
2. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS OP.
onderwerp
voorwerp
3. Die koekies
ek
4. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis
geëet.
5. V
* T deur O M P * I
HOE NOU GEMAAK?
Die kinders slaap rustig.
1. Tyd ?
Teenw : WORD
2. Bepaal onderwerp en voorwerp.
Die kinders:O/W
???????????: V/W
3. Ruil onderwerp en voorwerp om.
4. Sit in: word/is/sal word + deur + ge5. Gesegde aan einde van die sin.
??? WORD
DEUR die
kinders rustig
GEslaap
6. As daar nie ‘n VOORWERP is om jou lydende vorm
sin mee te begin nie, begin jy met DAAR.
LYDENDE VORM
OEFENING
•
•
•
•
•
•
Die vrou spuit elke dag die
tuin nat om die plante water
te gee.
Sy sal beslis aan die einde
van die jaar goeie punte
behaal.
Hulle het die kelner van die
restaurant na die tafel
geroep.
Die kinders het rustig
geslaap.
Sy het baie
skryfwerkoefeninge in haar
boek gedoen.
Ek wonder baiekeer of engele
regtig mense kan waarsku.
•
•
•
•
•
•
Die tuin word elke dag deur
die vrou natgespuit om die
plante water te gee.
Goeie punte sal beslis aan
die einde van die jaar deur
haar behaal word.
Die kelner van die restaurant
is (deur hulle) na die tafel
geroep.
Daar is rustig deur die
kinders geslaap.
Baie skryfwerkoefeninge is
deur haar in haar boek
gedoen.
Daar word baiekeer deur my
gewonder of mense regtig
deur engele gewaarsku kan
word.
VAN LYDENDE NA BEDRYWEND
1. Bepaal die tyd waarin die sin is.
Teenwoordige tyd: WORD
Verlede tyd:
IS
Toekomende tyd:
SAL
2. Haal WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voor
gesegde uit
3. Ontleed die sin
4. Ruil die onderwerp en die voorwerp om.
5. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan.
V*TdeurOMP*I VERANDER DUS NA O*TVMP*I
Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet.
1.TEENWOORDIGE TYD : WORD
2. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet.
3. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet.
Voorwerp
4. Ek
onderwerp
Die koekies
4.. EK EET VANDAG DIE KOEKIES VINNIG IN DIE KOMBUIS
OP
.
5. O
* T V M P * I
HOE NOU GEMAAK?
Die koekies is gister vinnig gebak
1. Tyd?
Verlede : IS
2. Haal is/word/sal word & DEUR & GE uit
Die koekies is gister vinnig gebak
3. Kry onderwerp en voorwerp
Wat : Die koekies Wie : ??
4. Ruil onderwerp en voorwerp om
?? Het die koekies gebak
5. As daar nie ‘n VOORWERP is nie, sit jy een in.
Die kok/Ma Sannie
6. Sorg dat gesegde aan einde staan
Die kok/Ma/Sannie het gister vinnig die koekies gebak.
VOORBEELDE
1. Julle moet kinders met ’n
lekkerny bederf.
2. Babsie het die aandete
verbrand.
3. Hulle vee die strate van bo tot
onder.
4. Die leiers van die gemeenskap
het hierdie aksie ondersteun.
5. Selfbeeldprobleme veroorsaak
alkoholmisbruik.
6. Navorsing het die redes vir
alkoholmisbruik uitgewys.
7. Ou mense glo fabels.
8. ’n Fisioterapeut gee ’n goeie
oefenprogram
•
•
•
•
•
•
•
•
Kinders moet met ’n lekkerny
bederf word.
Die aandete is deur Babsie
verbrand.
Die strate word van bo tot
onders gevee.
Hierdie aksie is deur die leiers
van die gemeenskap ondersteun.
Alkoholmisbruik word deur selfbeeldprobleme veroorsaak.
Die redes vir alkoholmisbruik is
deur navorsing uitgewys.
Fabels word deur ou mense
geglo.
’n Goeie oefenprogram word
deur ’n fisioterapeut gegee.