Woordsoorte Woordsoortonderskeiding

Download Report

Transcript Woordsoorte Woordsoortonderskeiding

Woordsoorte
Woordsoortonderskeiding
Die woorde van ‘n taal word in die
volgende groepe woordsoorte of
rededele ingedeel.
•
•
•
•
•
•
•
Die
Die
Die
Die
Die
Die
Die
selfstandige naamwoord (s.nw.)
voornaamwoord (vnw.)
byvoeglike naamwoord (b.nw.)
lidwoord (lw.)
telwoord (telw.)
werkwoord (ww.)
bywoord (bw.)
Die selfstandige
naamwoord
n Selfstandige naamwoord dui
die naam van iets aan en tree
altyd op as n onderwerp of
voorwerp in n sin.
Soorte Selfstandige
naamwoorde
• Eiename – dui n
besondere persoon
of saak aan, bv.
Paris Hilton,
Hollywood, Brad
Pitt, ens.
Soortname
Dui n voorwerp aan
wat tot n sekere
groep of klas
dehoort, bv. Man,
son, hond, blom.
Afgetrokke (abstrakte)
s.nw.
Verwys na ontasbare
begrippe en niesintuiglike
ervarings, bv.
Liefde, vriendskap,
ambisie, wysheid.
Stofname (massaname)
Verwys na n
gelyksoortige
materiaal of
grondstof, bv.
Silwer, koper,
sand, wol ,hout.
Maatname
verwys na
inhoudsmate, bv. n
bord kos, n sak
mielies, n koppie
suiker, n lepel
botter.
Versamelname
Verwys na begrippe
wat meer as een
persoon of saak
omvat,bv. Direksie,
swerm, snoer.
Oefening
• Noem drie voorbeelde van elke soort
selfstandige naamwoord. (Kyk of jy die
voorbeelde kan maak met betrekking op
filmsterre.)
Die Voornaamwoord
Voornaamwoorde is
gewoonlik
plaasvervangers vir
selfstandige
naamwoorde.
Die persoonlike
voornaamwoord
• Persoon of persone
(ek,jy,u,sy,ons,julle,hulle) het die vakansie
geniet.
• Dier of diere
Die kat slaap op die bank. Hy is mak.
• Ding of dinge
Die roomys is lekker. Gee dit vir die
kinders.
Die besitlike
voornaamwoord
• Dui besitter aan (Attributief en
Predikatief)
• Attributief-Dis my,jou,ons fiets.
• Predikatief-Die fiets is
myne,joune,ons s’n,julle s’n.
Die vraende
voornaamwoord
•
•
•
•
•
•
•
Word gewoonlik in n vraagsin gebruik.
Wie loop daar?
Aan wie skryf jy?
Watter huis verkoop jy?
Kom ook voor in stelsinne.
Hy vra wie loop daar.
Hy wil weet aan wie skryf jy.
Die Aanwysende
voornaamwoord
• Vestig die aandag op n bepaalde
persoon of saak.
• Hierdie,die,Daardie,sulke,dit,
dieselfde
Die betreklike
voornaamwoord
• Het betrekking op n
persoon,persone,n saak,sake
• Van wie,waarvan,op
wie,waarop,wat,waaroor.
Die onbepaalde
voornaamwoord
• Verwys nie na n bepaalde persoon of
saak nie.
• Iemand,niemand,n mens,die
een,party,iets,niks
Die wederkerende
voornaamwoord
• Wanneer die onderwerpen die
voorwerp van n sin na een en
dieselfde persoon verwys.
• Ek skaam my.
• Sy ontstel haar maklik.
• Hy verwonder hom.
• Hy was homself.
Die onpersoonlike
voornaamwoord
• Daar is slegs twee onbepaalde
voornaamwoord in Afrikaans, nl. Dit
en Daar
• Daar was eendag.
• Dit reen.
Die byvoeglike
naamwoord
• As die byvoeglike
naamwoord voor die
selfstandige naamwoord
staan wat hy bepaalattributief.Hy woon in n
mooi huis.
• As n byvoeglike naamwoord
na die selfstandige
naamwoord staan wat hy
bepaal-predikatief.Sy huis
is mooi.
Die Lidwoord
• Word altyd gebruik
saam met n
selfstandige
naamwoord.
• Die Onbepaalde
lidwoord: Die man.
• Onbepaalde lidwoord:
n man.
• Ou Nederlandse
vorme: de, des, den.
Die Telwoord
• n telwoord word
saam n
selfstandige
naamwoord of
voornaamwoord
gebruik.
Soorte telwoorde
•
•
•
•
•
•
Hooftelwoord: Hoeveel is daar?
Bepaalde hooftelwoord, een, tien, ses
Onbepaalde hooftelwoord, baie, min
Rangtelwoord: nie presies hoeveel nie!
Bepaalde rangtelwoord, tweede, sesde
Onbepaalde rangtelwoord, laaste, eerste.
Die werkwoord
• Noem die handeling
van n sin-speel
• Druk n toestand
uit-slaap
• Dui op verandering
van toestand-sterf
Soorte werkwoorde
• Selfstandige werkwoord: kan aleen
staan, Piet slaap, eet,werk.
• Hulpwerkwoord: Help die
selfstandige werkwoord, Piet het
geslaap.Die roos word gesnoei.
• Koppelwerkwoord: Koppel twee sinne,
Dit is sy. Die blom lyk mooi.
Die Bywoord
• Bywoord van plek: Dit
reen orals.
• Bywoord van tyd: Hy
sal netnou.
• Bywoord vanwyse: Hy
werk sing-sing.
• Bywoord van graad: Hy
stap uiters stadig.