Sinsontleding

Download Report

Transcript Sinsontleding

ENKELVOUDIGE SIN
SINSONTLEDING
Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin.
1. G = alle werkwoorde ( selfstandig; hulpwerkwoorde & koppelwwe.
Dit is die woorde wat aksie/handeling aandui.
Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin.
2. Onderwerp = wie/wat + g.
wie voer die handeling uit.
bestaan uit: selfstandige naamwoord/
lw. + selfstandige naamwoord/
vnw. + selfstandige naamwoord
Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin.
3. Voorwerp = wat/wie +g+o/w
dit waarop die aksie uitgevoer word.
bestaan uit: selfstandige naamwoord/
lw. + selfstandige naamwoord/
vnw. + selfstandige naamwoord
Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin.
4. Byvoeglike bepaling = vertel my meer van die onderwerp +
voorwerp
staan rondom my onderwerp en voorwerp
Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin.
5. Bywoordelike bepaling = vertel my WAAR;WANNEER en HOE die
aksie gedoen is.
Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin
WANNEER.
HOE
WAAR
1. Die vrou met die rooi hare sal in die oggend heerlike ontbyt eet.
2. Die gawe en vriendelike vrou het in die apteek ‘n klein lipstiffie vinnig gegaps.
3. Sal die vriendelike dogter met die mooi glimlag die stadige ou tannie met die kierie nou help?
SINSUITBREIDING
Eet die broodjie.
1. Brei die bostaande sin uit met ‘n onderwerp.
Eet die broodjie.
g
v/w
 Ontleed eers die sin.
 Nou vra jy jou vraag: Wie eet? – Die seun/My broer/Theuns
Die seun/My broer/Theuns eet die broodjie
2. Brei die sin uit met ‘n byvoeglike bepaling>
 ‘n Byvoeglike bepaling vertel my meer van die o/w of v/w
Die mooi seun/My stout broer/Theuns met die swart hare eet die broodjie/
Die seun/My broer/Theuns eet die lekker broodjie met blaarslaai.
Die seun/My broer/Theuns eet die broodjie.
3. Brei die sin uit met ‘n bywoordelike bepaling van tyd, plek en
manier.
HOE eet hy?
WANNEER WAAR
eet hy?
eet hy?
 Vir ‘n bywoordelike bepaling vra jy die 3 vrae.
Die seun/My broer/Theuns eet elke oggend die broodjie gulsig in die bed.
1. Draf vinnig!
•
•
•
•
Brei die sin uit met ‘n onderwerp.
Brei die sin uit met ‘n voorwerp.
Brei die onderwerp uit met ‘n byvoeglike bepaling
Brei die gesegde uit met ‘n bywoordelike bepaling van tyd en plek.