SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN

Download Report

Transcript SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN

VOEGWOORDE en BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE en die verbinding van sinne daarmee:

ME. J. VAN ZYL

SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS) ※ HIERDIE IS NIE DIESELFDE AS OM SINNE SAAM TE VOEG MET VOEGWOORDE (CONJUNCTIONS) NIE!

※ AL HIERDIE WOORDE VAL OOK IN GROEP 3: DIE WERKWOORD SKUIF NA DIE EINDE TOE

※ VERBINDING MET VOEGWOORDE:

DAAR IS DRIE GROEPE VOEGWOORDE

※ NA GROEP 1 IS DAAR GEEN WOORDORDE-VERANDE RING NIE: Piet is siek EN Marie leer baie hard.

※ NA GROEP 2 RUIL DIE ONDERWERP EN DIE WERK WOORD OM: Hy is siek DUS kan hy nie saamgaan nie.

※ NA GROEP 3 SKUIF DIE WERKWOORD NA DIE EINDE VAN DIE SIN: Hy bly tuis OMDAT hy siek is.

※ ※ ※ ※ ※ ※ ※ ※ VERBINDING

MET VOORNAAMWOORDE

Jy bestudeer die twee sinne goed Vind die “iets” wat in albei sinne genoem word Is dit ‘n voorwerp (dooie dinge of diere) of is dit ‘n mens?

Is daar ‘n VOORSETSEL (preposition) in die TWEEDE sin?

Het die voorsetsel iets te doen met die voorwerp/mens of nie?

Stop sin 1 waar die woord is wat herhaal word Voeg sin 2 se inhoud in na die regte voornaamwoord Voltooi die res van sin 1

WAT IS DIT WAT JY MOET DOEN?

※ DIE STOEL IS MOOI. EK SIT OP DIE STOEL ※ DIE STOEL IS WAT HERHAAL WORD ※ DIT IS ‘N VOORWERP; NIE ‘N MENS NIE ※ STOP JOU EERSTE SIN NA DIE WOORD “STOEL” ※ SIT DIE TWEEDE SIN NOU IN NADAT JY DIE REGTE VOORNAAMWOORD GEBRUIK HET ※ VOLTOOI MET DIE RES VAN SIN 1

VOORNAAMWOORDE

VOORWERPE = WAAR + VOORS.

WAAROP WAARIN WAARMEE WAARVOOR WAARVAN WAARUIT WAARDEUR WAT MENSE = VOORS. +WIE OP WIE IN WIE MET WIE VIR WIE WIE SE UIT WIE DEUR WIE WAT

OPPAS VIR DIE VOLGENDE: ※ “WHOSE” = WIE SE (MENSE) ※ ※  EN WAARVAN (VIR VOORWERPE) GEBRUIK “WAT” AS DAAR NIE ‘N VOORS. IS NIE JY MAG NOOIT “WIE” ALLEEN GEBRUIK NIE: DIE MAN WAT DAAR LOOP, IS MY OOM.

X DIE MAN WIE DAAR LOOP, IS MY OOM. ※ ONTHOU DIE WERKWOORD SKUIF – SOOS GROEP 3 ※ DAAR IS ALTYD ‘N KOMMA TUSSEN DIE TWEE WERK WOORDE IN DIE MIDDEL VAN DIE SIN

OEFENINGE 1.

Dis die hek. Die hond het oor die hek gespring 2. Die mes is skerp. Ek sny die vleis met die mes 3. Die ou huis word gesloop. Ons het jare daarin gebly 4. Hier is die rek. Ek skiet katte met die rek 5. Ek voel jammer vir die leerder. Hy sukkel om te leer 6. Die dogter is skaam. Ek gaan saam met haar uit 7. Die fiets is nuut. Die fiets se band is pap 8. Die seun het sy been gebreek. Ek praat met die seun 9. Die ma is bekommerd. Haar dogter is baie siek 10. Dis die onderwyseres. Sy is maar baie kwaai