File - Kampsbaai Koel in Afrikaans

Download Report

Transcript File - Kampsbaai Koel in Afrikaans

VOEGWOORDE
VOEGWOORDE
GROEP 1
GROEP 2
GROEP 3
GROEP 1
SON MOWED
NOG
OF
SOWEL
MAAR
GROEP
1
DOG
WANT
EN
SON MOWED
Sowel .... as
Of ... óf
Nóg ... nóg
Maar
Of
Want
En
Dog
as well as
either or
neither nor
but
or
because
and
but
GROEP 1
• Geen verandering by sinne nie.
• Verbind bloot die twee sinne en
maak 2de sin se hoofletter ‘n
klein lettertjie.
Voorbeeld:
• Julle het verlede week
lekker vakansie gehou.
• Julle het op die strand
gespeel.
Voegwoord: want
Antwoord:
Antwoord:
• Julle het lekker vakansie
gehou, want julle het op die
strand gespeel.
GROEP 2:
3D’S ADDING ANT
DERHALWE
DAAROM
ANDERS
DUS
DAN
GROEP
2
TOG
NOGTANS
DAARNA
INTUSSEN
AL
GEVOLGLIK
NIETEMIN
3 D’s ADDING ANT
Dus
then
Daarom therefore
Derhalwe therefore
Anders
Dan
Daarna
Intussen
Nietemin
Gevolglik
otherwise
then
then
meanwhile
nevertheless
as a result
Al
although
Nogtans nevertheless
Tog
even so
GROEP 2:
Werkwoord van 2de sin kom
staan langs
voegwoord.
Voor voegwoord
kom ‘n ;
Voorbeeld:
• Meneer Cawood was
oorsee.
• Hy het baie geld spandeer.
• Voegwoord: daarom
Antwoord:
Meneer Cawood was oorsee;
daarom het hy baie geld
spandeer.
Groep 3:
sodra
Alhoewel
-dat woorde
Alle vraagwoorde
bv. wanneer,hoeveel
WIT HAAS STD
al die betreklike voornaamwoorde, al die
dat-woorde
Waarom / Hoekom
Indien
Terwyl
why
In case
while
Hoewel / Alhoewel
Asof
As
Sodra
although
as if
if
as soon
as
since
unless
because
Sedert
Tensy
Daar
Die dat- woorde:
sodat
so that
Voordat before
totdat
until
nadat
dat
omdat
after
that
because
• Werkwoord gaan na die
einde van die tweede sin,
voor nie en infinitief.
• ALHOEWEL: Begin sin met
voegwoord en werkwoord skuif na
einde van die eerste sin, dus 2
werkwoorde langs mekaar.
• Voor voegwoord kom ‘n ,
VOORBEELDE
• Die kinders is uitgerus. Hulle
het ‘n lang vakansie gehad.
Voegwoord: Omdat.
Antwoord:
• Die kinders is uitgerus, omdat
hulle ‘n lang vakansie gehad
het.
Voorbeeld 2:
• Die seun is baie moeg.
• Hy het baie geslaap.
• Voegwoord: alhoewel
Antwoord:
• Alhoewel hy baie geslaap
het, is die seun baie moeg.
Opsommend:
Groep 1: Geen verandering.
Voegwoorde: want, en, maar, dog
Groep 2: Werkwoord van 2de sin kom
staan langs voegwoord.
Voegwoorde: Alle d-woorde, nogtans,
anders, gevolglik.
Groep 3: Werkwoord van 2de sin gaan
na die einde van sin.
Voegwoorde: -dat woorde,
vraagwoorde, sodra, alhoewel
• E Cronje
• Hoërskool Kampsbaai
• 25/4/2013