epistomologie van waterpowerpoint

Download Report

Transcript epistomologie van waterpowerpoint

‘n Tipe epistemologie van water
-Breyten Breytenbach
Epistemologie = ‘n studie
dus …
Epistemologie van water =
‘n studie van water
(die verwoestende krag van water)
Hoe ontstaan ‘n
tsunami?
Die gedig het 3 sinne
 Sin 1: Die gietende reën, stormwind en
weerligstrale
 Sin 2: Die verwoesting van die vloed op die
natuur, mense en diere
 Sin 3: Als wat ronddryf in die water, mense
op vlotte, ontbindende lyke wat ronddryf
Sin 1: Die gietende reën, stormwind
en weerligstrale
Gietende reën skeef gearseer
Die lug was getint in vuur=
kleure, wat die wolke in repe
(stroke) skeur en verfladder
Bliksemskigte = bliksemstrale
Sin 2: Die verwoesting van die vloed
op die natuur, mense en diere
Sin 3: Als wat ronddryf in die water:
puin, mense op vlotte, ontbindende
lyke
Die brandertoppe was besaai van
tafels, katels, arke, balies, kosyne,
stompe, karavane, vrieskaste,
kateders, kroegtoonbanke …
Die peupel mans en vrouens
(vare en moere)
vlug met kind en kraai
(met als wat hul oorhet)
Mense is saamgeflans op vlotte/enige ding
wat kan dryf
Mense op vlotte skree, huil, verwyt, is lamgeslaan…
… die waters laat rol laat rol laat rol het … glinsterende groen lyke
van die verdrinktes, ‘n mompeling van dooie vleis weer en weer en
weer …