File - Olyfberggemeente

Download Report

Transcript File - Olyfberggemeente

Blomtuin of droë rangskikking?

… soos om in ‘n Museum te lewe…..alles was, alles het, alles in die verlede….

Kyk dis alles hier (in die museum)

Kom saam ek wys jou Dit is alles hier Hier regs staan ‘n beeld van ‘n grys ou Hy was ‘n groot man vol vuur En as ons aanstap na die oorkant Kan jy kyk na nog ‘n groot saak Hier kan jy sien teen die bergrant Het ons die vyand klaar gemaak Dan beweeg ons verder En in die kamertjie daar Sien jy ‘n leier soos ‘n herder Het die volk gelei deur gevaar O, daardie groot gebou Dit is die monument Dit wys ons voorouers het ‘n Gelofte daar gehou

En hierso is ‘n naambord Van straat, of stad of land Dit wys ons was eens aant grootword Maar nou is alles afgebrand Wat wil jy nog sien Kom kyk dis alles hier

Ons het, ons was, ons sou

As ons maar op “wat was” kon bou Maar heellaas die toer is nou verby Jy het van alles wat mooi was te sien gekry Ongelukkig moet jy nou gaan Want dit alles was, en is nou gedaan Geen roem in ou geboue Geen heil in name of simbole As dit sonder lewe daar moet staan Soos blomme gepluk om dood te gaan

Sulke dooie blomme Gedroog tot hard Staan mooi in die rangskikking Verlede tyd se kleur, hedetyd se smart Soos grafte se stene Mooi in ‘n ry Staan as gedagte aan die gene Wat nie meer op aarde bly Dis bewys van wat verby is ‘n Aanklag van wat kon wees Maar wys ook wat te kry is Sou ons die rug keer op die vlees Sonder lewe – geen nut in verlange Na wat ons eens gehad Sonder Gees - geen sin in volk wees dit sou ons dan niks baat

Nasionalisme – dat ons is en staan en hoort Is net ‘n halwe waarheid En ander halfpad ook maar leun so groot Maar hier volg duidelik klarigheid Geen eie reg om volk te wees Geen mense reg of wêreld hof Ons is, of was, of sal slegs wees Wat Vader sê is laaste skof.

As Hy sê – jul bly in stryd, Al trekkend deur woestyn so wyd – Dan is dit so, Ons wil ten spyt Maar as Hy sê – Ek is genadig en het nie vergeet Ek sal jul as banier hier hef Sodat elk volk kan sien en weet Jahweh is God – dit weer besef.

Dan sal ons juig, en bly wees nog Dat ons kan dien as berg basuin Wat roep vir Israel’s laaste tog Staan op uit stof en as en puin.

Ons praat vandag oor die vraag:

Sal ons as Boervolk weer vry wees in ‘n eie land - as die tyd verwyl tot die wederkoms?

Ons beantwoord nie die vraag nie, maar praat

oor die vraag – Is dit ‘n relevante vraag om oor te praat?

Wat bepaal die antwoord op die vraag?

Mag mens ook hoop op iets anders as redding – iets wat meer betrekking het op die tydelike lewe?

En as mens se hoop nie tot stand kom nie?

Is dit beter om te weet, of beter om nie te weet nie?

Is dit ‘n relevante vraag om oor te praat?

Hoofsaaklik ‘n kwessie by behoudende mense – ‘n ondenkbare nagmêrrie gedagte by die liberale gehoor Jou daaglikse hoop en handeling Wat sê jy vir jou kinders?

Wat bepaal die antwoord op die vraag?

Dit bepaal: • Hoe jy optree teenoor die huidige bestel • Wat jy jou kinders gee as visie op skool, universiteit ens • Jou belsuite mbt eiendom, beroep, emigrasie ens Word bepaal deur: • Wil van Vader en Sy raadsplan • Vader se barmhartigheid en genade • Terugkeer van volk tot Vader • Uurglas na wederkoms • Eer van Vader (volke wat sê…..)

Mag mens ook hoop op iets anders as redding – iets wat meer betrekking het op die tydelike lewe?

Heb 11:13 In die geloof het hulle almal gesterwe sonder om die beloftes te verkry, maar hulle het dit uit die verte gesien en geglo en begroet, en het bely dat hulle

vreemdelinge en bywoners op aarde was

. Heb 11:14 sulke dinge sê,

verklaar dat hulle 'n vaderland soek

. Heb 11:15 En as hulle Want die wat

bly dink het aan dié vaderland waaruit hulle weggetrek het, sou hulle geleentheid gehad het om terug te keer

. Heb 11:16

hulle na 'n beter een, dit is 'n hemelse

.

Daarom skaam God Hom nie vir hulle

Maar nou

verlang

om hulle God genoem te word nie, want Hy het vir hulle 'n stad berei.

(Sou dit beteken ons hunkering na ‘n eie land is “in konflik” met ons geloof en hunkering na die ewige stad?) 1Kor 15:19 As ons

net vir hierdie lewe

op Christus hoop,

dan is ons

die ellendigste van alle mense.

1Kor 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het. (ons hoop in Jahshua is

nie net vir uitkoms in die lewe nie

, maar

ook

en in besonder vir die ewige lewe) Han 27:18 En terwyl ons geweldig deur die storm geteister is, het hulle op die volgende dag van die vrag uitgegooi; Han 27:19 en op die derde dag het ons met ons eie hande die skeepsgereedskap uitgegooi. Han 27:20 En omdat die son en ook die sterre baie dae lank nie geskyn het nie, en 'n hewige storm ons gedruk het,

is eindelik alle hoop om gered te word, ons ontneem

. Han 27:21 En nadat hulle lank sonder ete was, het Paulus in hul midde opgestaan en gesê: Manne, julle moes na my geluister en nie van Kreta afgevaar het nie en julle so hierdie ramp en skade bespaar het . Han 27:22 Maar

nou vermaan ek julle om moed te hou

, want daar sal hoegenaamd geen verlies van lewe onder julle wees nie, maar alleen van die skip. Han 27:23 Want daar het in hierdie nag by my gestaan 'n engel van die God aan wie ek behoort, wat ek ook dien. Han 27:24 En hy het gesê:

Moenie vrees nie, Paulus; jy moet voor die keiser staan

, en kyk, God het aan jou geskenk almal wat saam met jou vaar. Han 27:25

Daarom, hou moed, manne; want ek glo God dat dit so sal wees soos aan my gesê is

. Han 27:26 Maar ons moet op 'n sekere eiland strand.

En as mens se hoop nie tot stand kom nie?

As jy sterf voor jou verwagting van volksvryheid tot stand kom….

Die antwoord bly dieselfde:

Hoop op aarde = Blymoedigheid, Oorwinning oor neerslagtigheid, Volharding in geloof As jy sterf = Wedloop voltooi, Ontvang jou beloning, Geloof gaan oor tot aanskoue

Jy het niks verloor nie, maar ‘n blymoedige lewe gewin – tot die ware lewe begin.

Joh 21:21 Toe Petrus hom sien, vra hy vir Jahshua: Here, maar wat van hom? Joh 21:22 Jahshua antwoord hom

: As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Volg jy My.

Joh 21:23 Hierdie woord het toe onder die broeders uitgegaan dat daardie dissipel nie sou sterwe nie; en

Jahshua het nie vir hom gesê dat hy nie sou sterwe nie, maar: As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan?

Joh 21:24 Dit is daardie dissipel wat van hierdie dinge getuig en hierdie dinge geskryf het, en ons weet dat sy getuienis waar is. Joh 21:25 En daar is nog baie ander dinge wat Jahshua alles gedoen het; maar as hulle een vir een beskrywe moes word, sou die wêreld self, dink ek, die geskrewe boeke nie bevat nie. Amen.

Is dit beter om te weet, of beter om nie te weet nie?

Hulle het geweet hulle lewe sonder hoop om in die lewe uitkoms te sien….

Num 14:27 Hoe lank sal hierdie bose vergadering aanhou dat hulle teen My murmureer? Ek het die murmureringe van die kinders van Israel gehoor waarmee hulle teen My bly murmureer. Num 14:28

Sê vir hulle

: So waar as Ek leef, spreek JAHWEH, waarlik, soos julle voor my ore gespreek het,

so sal Ek aan julle doen

. Num 14:29

Julle lyke sal in hierdie woestyn lê, naamlik al julle geteldes, volgens julle volle getal, van twintig jaar oud en daarbo, julle wat teen My gemurmureer het

. Num 14:30

Waarlik, júlle sal nie in die land kom waaroor Ek my hand opgehef het om julle daarin te laat woon nie

, behalwe Kaleb, die seun van Jefúnne, en Josua, die seun van Nun. Num 14:31 En julle kinders waarvan julle gesê het: Hulle sal 'n buit word--dié sal Ek inbring en dié sal die land leer ken wat julle verwerp het. Num 14:32 Maar

júlle lyke sal in hierdie woestyn lê

.

Hulle het nie geweet hulle sal die uitkoms in die lewe nie sien nie….

Jak 5:5 Julle het op die aarde 'n weelderige en losbandige lewe gelei; julle het jul harte vet gevoer soos op 'n slagdag. Jak 5:6 Veroordeel, vermoor het julle die regverdige; hy versit hom nie teen julle nie. Jak 5:7

Wees dan geduldig, broeders, tot op die wederkoms

van die Here. Kyk, die landbouer wag op die kostelike vrug van die aarde en het geduld daarmee totdat dit die vroeë en die laat reën ontvang het. Jak 5:8

Julle moet ook geduldig wees; versterk julle harte, want die wederkoms van die Here is naby

. Jak 5:9 Moenie teen mekaar sug nie, broeders, sodat julle nie veroordeel word nie.

Kyk, die Regter staan voor die deur

.

Is daar enige Skrifte wat (moontlik) na ons verwys, of lig op die vraag kan werp?

Beginsels wat bly staan…

‘n Volk se land word genees….

2Kron 7:13 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die

sprinkaan beveel om die land af te eet

, of as Ek pes onder my volk stuur, 2Kron 7:14

vergewe en hulle land genees.

en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is

, hulle

verootmoedig

en

bid

en my

aangesig soek

en

hulle bekeer

van hul verkeerde weë,

dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde

‘n Vloek verander in Seën vir ‘n volk….

Deu 30:1 En

as al hierdie dinge oor jou kom, die seën en die vloek

wat ek jou voorgehou het, en

jy dit ter harte neem

onder al die nasies waarheen JAHWEH jou God jou verdryf het, Deu 30:2 en

jy jou tot JAHWEH jou God bekeer

en na sy stem

luister

net soos ek jou vandag beveel, jy en jou kinders,

met jou hele hart en met jou hele siel

, Deu 30:3 dan sal JAHWEH jou God

jou lot verander en Hom oor jou ontferm

; en Hy sal jou weer versamel uit al die volke waarheen JAHWEH jou God jou verstrooi het.

Hoe sal ons aflei dat daar van ons Boerevolk gepraat word?

• Geografiese plasing • Tydlyn en eindtyd • Omstandighede en historiese verloop ooreenkomste • Kennis van afkoms en verbintenis met Israel • Spesifieke eienskappe of insidente wat ooreenstem • As die Heilige Gees dit op jou hart lê • Dubbele vervulling (profesie wat reeds vervul is, en weer vervul word)

Alles omstandigheids getuienis….besluit elk self

Geografies

- Israel Etiopië (Kus)

Geografies

Jes 18:1 Wee

die land

van vlerkgegons

wat anderkant die riviere van Kus lê

; Jes 18:1 Woe 1945 to

the land

776 army) wings, 3671

which

834 shadowing (whirring / clattering)

is beyond

4480, 5676

the rivers

5104 6767 with (locust / bird /

of Ethiopia

: 3568

H6767

tsel-aw tsal‘

a

clatter

, that is, (abstractly)

whirring (of wings);

(concretely) a

cricket

; also a

harpoon

(as

rattling

), a

cymbal

cymbal,

locust

, shadowing,

spear

.

(as

clanging

): -

H3671

kaw nawf‘

an

edge

or

extremity

; specifically (of a bird or

army) a wing

, (of a garment or bed clothing) a

flap

, (

of the earth

) a

pinnacle: -

+ bird, border,

corner

,

end

, feather [-ed], X flying, + (one an-) other, overspreading, X quarters, skirt, X sort,

uttermost part

,

wing

H5676

ay'-ber

properly a region

across

; but used only adverbially (with or without a preposition)

on the opposite side

- X against, beyond, by, X from, over, passage, quarter, (other, this) side, straight.

Geografies

- Profeet Etiopië (Kus) - Groot mere vallei (riviere van Kus)

Geografies

Duskant

- Profeet Etiopië (Kus) - Groot mere vallei (riviere van Kus)

Anderkant

‘n Ander opinie – hul weet ten minste dat iets uit Afrika moet kom aan die einde van die tyd….

Seuns van Gam se woonplekke

Put Kanaan Misraim Kus

Tydlyn (eindtyd), net voor die oes

Jes 18:4 Want so het JAHWEH vir my gesê:

Ek wag rustig

en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos 'n douwolk in die hitte van die

oestyd

. Jes 18:5 Want

voor die oes

, as die bloeisel volgroeid is en die blom 'n ryp druiwekorrel word, sal Hy

die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap

; Jes 18:6

hulle word almal saam oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die wilde diere van die aarde

; en die roofvoëls sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter.

Iets gebeur net voor die oes (die einde) – iets wat twee stadiums het:

• •

Somer (wanneer dit goed gaan) eerste – wanneer roofvoëls op die lote bly Winter (‘n tyd met geen vrug) tweede – wanneer die wilde diere van die aarde bo op dit oorwinter

Ooreenkomste in historiese verloop

Sef 3:10 Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande bring. Sef 3:11 Op dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie. Sef 3:12 En Ek sal tussen jou in laat oorbly 'n ellendige en geringe volk wat by die Naam van JAHWEH skuiling soek. Sef 3:10 From beyond 4480, 5676 of my

dispersed,

6327 shall bring the rivers 2986 mine 5104 of Ethiopia

offering

.

4503 3568 my Sef 3:11

suppliants

In that 1931 , 6282 day

even

3117 the daughter 1323 shalt thou not 3808 be ashamed 954 then 227 for all 4480, 3605 I will take away 5493 thy doings, 5949 wherein 834 out of the midst 4480, 7130 thou hast transgressed of thee them that rejoice 6586 5947 against me: for 3588 in thy pride, 1346 and thou shalt no also leave 7604 3808 in the name 8034 more 3254, 5750 in the midst 7130 of the LORD.

be

haughty

1361 of thee an 3068 because of my holy

afflicted

6041 and

poor

1800 6944 mountain.

people, 5971 2022 Sef 3:12 I will and they shall

trust

2620

H6282

-

aw thawr‘ incense

(as increasing to a

volume

of smoke); hence (from H6279)

a worshipper

: -

suppliant, thick.

H4503

-

min-khaw'

From an unused root meaning to

apportion

, that is,

bestow

; a

donation

; euphemistically

tribute

; specifically a sacrificial

offering

(usually bloodless and voluntary): - gift, oblation, (meat) offering, present, sacrifice.

H6041

-

aw-nee'

From H6031;

depressed, in mind or circumstances

(practically the same as H6035 subjectively and H6041 objectively): afflicted, humble`, lowly`, needy, poor.

H6327

-

poots

A primitive root; to

dash

in pieces, literally or figuratively (especially to

disperse

): - break (dash, shake) in (to) pieces,

cast (abroad),

disperse (selves), drive, retire,

scatter (abroad), spread abroad.

H1346

From H1342;

arrogance

or

gah-av-aw' majesty

; by implication (concretely)

ornament: -

excellency, haughtiness, highness, pride, proudly, swelling.

H1800

-

dal

From H1809; properly

dangling

, that is, (by implication)

weak

or

thin: -

lean, needy, poor (man), weaker.

H2620

-

khaw-saw'

A primitive root; to

flee for protection

(compare H982); figuratively to

confide

in: -

have hope

, make refuge, (put) trust.

Kennis van fisiese Israel verbintenis

Sef 3:13 Die

oorblyfsel van Israel

sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie. Sef 3:14 Jubel,

o dogter van Sion

, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o

dogter van Jerusalem

!

Uitkenbare insidente/eienskappe

Jes 18:2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word. Jes 18:2 That sendeth 7971 upon 5921, 6440 the waters, 4325 ambassadors 6735

saying

, Go, 1980 by the sea, ye swift 7031 3220 even in vessels messengers, 4397 to 3627 413 of bulrushes a nation 1471 1573 scattered 4900 and

peeled

, 4178

meted out

6957 to 413 a people 5971

terrible

and

trodden down

, 4001 3372 from whose 834 4480 land their beginning 776 the

rivers

1931 5104 hitherto; 1973 a nation have

spoiled

! 958 1471 From H3399;

H4178

obstinate

-

mo-rawt'

, that is,

independent

: - peeled.

H6957

-

kav, kawv

From H6960 (compare H6961);

a cord

(as

connecting

), especially

for measuring

; figuratively a

rule

; also a

rim

, a musical

string

or accord: - line. Compare H6978.

H4001

-

meb-oo-saw'

From H947; a

trampling: -

treading

(trodden)

down

(under foot).

H3372

-

yaw-ray'

A primitive root; to

fear

;

morally to revere

; causatively to

frighten: -

affright, be (make) afraid, dread (-ful), (put in) fear (-ful, -fully, -ing). (be had in) reverence (-end), X see, terrible (act, ness, thing).

revere

verb (used with object), -vered, -vering.

to regard with respect tinged with awe; venerate: The

child revered her mother

H958

-

baw-zaw'

A primitive root; probably to

cleave

: -

spoil.

H5104

-

naw-hawr'

From H5102; a

stream

(including the

sea

; especially the Nile, Euphrates, etc.); figuratively,

prosperity

: -

flood, river.

Uitkenbare insidente/eienskappe

Sef 3:19 Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle maak tot 'n lof en tot 'n roem

wie se skande oor die hele aarde was

.

Apaaarthaaid…..sins against humanity…..

Jes 18:7 In that 1931 the rivers 5104 time 6256 shall

the present

7862 people 5971 beginning 1931 scattered hitherto; 1973 4900 and peeled, a nation 1471 4178 and from a people meted out 6957, 6957 4480, 5971 terrible 3372 and trodden under foot, from 4001 4480 whose their 834 land 776 have spoiled, 958 to 413 the place 4725 mount 2022 be brought of the name Zion.

6726 2986 8034 unto the LORD 3068 of the LORD 3068 of hosts 6635 of hosts, 6635 of a the

H7862

shah'ee

Probably from H7737;

a

gift

(as available): - present.

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Jer 18

1) Woe 1945 to the land 776 shadowing 6767 with wings, 3671 which 834

is

beyond 4480, 5676 the rivers 5104 Ethiopia: 3568 2) That sendeth 7971 ambassadors 6735 of by the sea, 3220 even in vessels 3627 of bulrushes 1573 upon 5921, 6440 the waters, 4325

saying

, Go, 1980 messengers, 4397 peeled, 4178 to 413 to 413 a nation a people 5971 ye swift 1471 scattered terrible 7031 3372 4900 and from 4480 their beginning 1931 hitherto; 1973 a nation 1471 out 6957, 6957 and trodden down, 4001 whose 834 meted land 776 the rivers 5104 3) All 3605 have spoiled!

ye inhabitants 3427 958 of the world, 8398 and dwellers 7931 lifteth up 5375 on the earth, 776 see 7200 an ensign 5251 ye, when he on the mountains; 2022 and when he bloweth 8628 a trumpet, 7782 hear 8085 ye.

4) For 3588 so 3541 the LORD 3068 said 559 take my rest, 8252 unto and I will consider 413 5027 me, I will in my dwelling place 4349 like a clear 6703 herbs, 216

and

like a cloud 5645 heat of dew 2527 2919 upon in the 5921 heat 2527 of harvest.

7105 1) Wee die land van vlerkgegons (met oorlogs geraas/ratel van spiese en swaarde) wat anderkant die riviere van Kus (groot mere) lê ; 2) wat boodskappers (en boodskappe) stuur oor (see) die groot water en in skuite (met tuig en papier) van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers (en boodskappe), na ( ‘ n groep wat verspreid en onafhanklik leef en wat van die begin af, tot nou toe morele respek afgedwing het) die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na ( ‘ n volk wat afgemeet is en onderdruk word) en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur die wyd (rykdom vernietig en verniel is) riviere deursny word. 3) Al julle bewoners van die wêreld en bewoners van die aarde, as 'n banier opgehef word op die berge, kyk! En as die basuin geblaas word, luister! 4) Want so het JAHWEH vir my gesê: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos 'n douwolk in die hitte van die oestyd.

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Jer 18

5) For 3588 before 6440 the harvest, 7105 when the bud 6525 is perfect, 8552 and the sour grape 1155 in the flower, 5328 is 1961 he shall both cut off ripening 3772 the 1580 sprigs 2150 away 5493 with pruning hooks,

and

cut down 8456 4211 and take the branches.

5189 6) They shall be left 5800 together 3162 unto the fowls 5861 of the mountains, 2022 and to the beasts 929 of the earth: 776 upon 5921 earth 776 and the fowls them, and all 5861 3605 shall winter 2778 shall summer the beasts upon 5921 929 them. 6972 of the 7) In that 1931 time 6256 brought 2986 shall the present unto the LORD 3068 7862 be of hosts 6635 of a people 5971 scattered 4900 people 4480, 5971 terrible and peeled, 3372 from 4480 4178 and from a their beginning 1931 hitherto; 1973 a nation 1471 meted out 6957, 6957 and trodden under foot, 4001 land 776 the rivers 5104 have spoiled, 958 to whose 413 the 834 place 4725 hosts, 6635 of the name 8034 the mount 2022 of the LORD Zion.

6726 3068 of 5) Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom 'n ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap; 6) hulle word almal saam oorgegee aan die (geldmagnate van die volke) roofvo ë ls van die berge en aan die wat aards is) wilde diere van die aarde; (primitiewe skepsels en die roofvo ë ls (geldmagnate) sal (in die goeie tye wanneer daar veel minerale te myn is) daarop die somer deurbring (hul tuiste daar maak), wanneer die oorvloed verby is en die land nie meer vrug het nie, sal) die (skepsels) en al (daarna wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter (heers daaroor).

7) In di é tyd (wanneer hierdie dinge gebeur) sal aan JAHWEH van die le ë rskare geskenke (eer en erkenning gegee) gebring word deur (die groep wat verspreid en onafhanklik leef en wat van die begin af, tot nou toe morele respek afgedwing het) die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, van ( ‘ n volk wat afgemeet is en onderdruk word) en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur die wyd (rykdom vernietig en verniel is) plek van die Naam van JAHWEH van die le ë riviere deursny word, na die rskare, na die berg Sion.

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Sef. 3

10) From beyond 4480, 5676 the rivers 5104 of Ethiopia 3568 my suppliants, 6282

even

dispersed, 6327 the daughter shall bring 2986 1323 of my mine offering.

4503 11) In that 1931 day 3117 shalt thou not 3808 be ashamed 954 for all 4480, 3605 thy doings, 5949 wherein 834 thou hast transgressed 6586 against me: for 3588 then 227 take away 5493 out of the midst 4480, 7130 I will of thee them that rejoice 5947 no 3808 more in thy pride, 3254, 5750 1346 be haughty and thou shalt 1361 because of my holy 6944 mountain.

2022 12) I will also leave 7604 in the midst 7130 afflicted 6041 and poor 1800 people, of thee an 5971 and they shall trust 2620 in the name 8034 of the LORD.

3068 13) The remnant 7611 of Israel 3478 shall not 3808 do 6213 iniquity, 5766 nor 3808 shall a deceitful 8649 speak 1696 lies; 3577 neither 3808 tongue 3956 be found 4672 in their mouth: 6310 down, 7257 for 3588 they 1992 shall feed 7462 and lie and none 369 shall make

them

afraid.

2729 14) Sing, 7442 O daughter 1323 Israel; 3478 be glad 8055 of Zion; 6726 and rejoice shout, 5937 7321 with all O 3605 the heart, 3820 O daughter 1323 15) The LORD 3068 of Jerusalem.

hath taken away 5493 thy 3389 judgments, 4941 he hath cast out 6437 thine enemy: 341 the king 4428 of Israel, 3478

even

the LORD, 3068

is

in the midst 7130 of thee: thou shalt not 3808 see 7200 evil 7451 any more.

5750 10) Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande bring. 11) Op di é dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie. 12) En Ek sal tussen jou in laat oorbly 'n ellendige en geringe volk wat by die Naam van JAHWEH skuiling soek. 13) Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie. 14) Jubel, o dogter van Sion, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o dogter van Jerusalem! 15) JAHWEH het jou oordele opgehef, jou vyand weggeveeg; die koning van Israel, JAHWEH is by jou, jy sal geen kwaad meer vrees nie.

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Sef. 3

16) In that 1931 day 3117 it shall be said 559 to Jerusalem, 3389 Fear 3372 Zion, 6726 Let not 408 thou not: thine hands 408 3027

and to

be slack.

7503 17) The LORD 3068 thy God 430 mighty; 1368 he will save, in the midst 3467 7130 he will rejoice of thee 7797

is

over 5921 thee with joy; 8057 he will rest 2790 love, 160 he will joy 1523 over 5921 thee with in his singing.

7440 18) I will gather 622

them that are

sorrowful 3013 solemn assembly, 4480, 4150

who

are 1961 of 4480 for the thee,

to whom

the reproach 2781 burden.

4864 of 5921 it

was

a 19) Behold, 2009 at that 1931 time 6256 all 3605 that afflict 6031 I will undo thee: and I will save 6213 (853) 3467 (853) her that halteth, 6760 driven out; 5080 and gather and I will get 6908 7760 her that was them praise 8416 and fame 8034 in every 3605 land 776 been put to shame.

1322 where they have 20) At that 1931 time 6256 in the time 6256 will I bring that I gather 935 6908 you

again

you: for 3588 , even I will make 5414 you a name 8034 and a praise 8416 among all 3605 people 5971 of the earth, 776 when I turn back 7725 (853) your captivity saith 559 the LORD.

3068 7622 before your eyes, 5869 16) In di é dag sal aan Jerusalem gesê word: Vrees nie, o Sion, laat jou hande nie slap hang nie! 17) JAHWEH jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. 18) Die wat bedroef is, ver weg van die fees, versamel Ek; hulle hoort by jou, die smaad druk swaar op hulle. 19) Kyk, in di handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle maak tot 'n lof en tot 'n roem wie se skande oor die hele aarde was. 20) In di é é tyd sal Ek met al jou verdrukkers tyd sal Ek julle aanbring, ja, in die tyd wanneer Ek julle versamel; want Ek maak julle tot 'n roem en tot 'n lof onder al die volke van die aarde, wanneer Ek voor julle o ë julle lot verander, sê JAHWEH.

Maar wat sê die gedeeltes oor die vraag? Sef. 3

10) Vêr suid, van anderkant die groot mere van Afrika sal my verjaagde aanbidders my roem en eer besing.

11) Dan hoef julle jul nie meer te skaam vir die vertroue wat jy in mense, eerder as in Ek, jul God, gestel het nie. Want ek sal onder jou almal verwyder wat op mense roem en reken hul eie planne sal hul red. Jy sal weer bely dat net Ek jou uitkoms is en nooit weer in jou eie krag handel teenoor My nie.

12) Al wat van jou sal oorbly, is hulle wat by My kom skuiling soek en vir wie ek beskerming gee. 13) Die laaste wat oorgebly het van Israel en misleidende planne; julle sal my Woord eet en bepeins, en jul rus sal nie versteur word nie. 14) Wees bly o nageslag van Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o afstammelinge van Jerusalem! 15) JAHWEH het jou oordele opgehef, jou vyand weggeveeg; die koning van Israel, JAHWEH is by jou, jy sal geen kwaad meer vrees nie. 16) In di é dag sal aan Jerusalem gesê word: 17) JAHWEH jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. 18) Die ander wat hartseer is, en nie saam met julle kan feesvier en bly wees nie, omdat hulle nog vêr weg is, versamel Ek; hulle hoort eintlik ook by jou, die vervolging druk nog swaar op hulle daar vêr. 19) Kyk, in di é – julle sal geregtigheid bedryf en eerlik wees en ophou met slim Hou op bang wees, o Sion, raak besig, spring aan die werk! tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die van julle wat verwond en seer is, sal Ek red; en die wat verjaag en vervolg is, versamel; en Ek sal julle wat eens deur die hele wêreld as swartskape en skandalig beskou is voor almal se o ë uitwys as regverdig en reg – dat My lof en roem deur julle besing word.

20) In di é tyd sal Ek julle aanbring van vêr, ja, in die tyd wanneer Ek julle bymekaarmaak en weer terugbring; want Ek maak julle tot 'n roem en tot 'n lof onder al die volke van die aarde, wanneer Ek voor julle o ë (en hulle o ë ) julle lot verander, sê JAHWEH.

‘n Deurbreker…..wat voor die res uit gaan, ‘n basuin, ‘n vaandel, ‘n teken vir ander om te sien. Een wat voor die Keiser staan – tot veroordeling van baie, tot bemoediging van die regverdiges.

Is daar ‘n korrelasie tussen Jer . 18, Sef. 3, en Miga 2?

Mig 2:12 Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis sal Ek vergader die

oorblyfsel van Israel

; almal bymekaarbring soos skape in 'n kraal, soos 'n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense. Mig 2:13

Die deurbreker (????)

sal optrek

voor hulle uit

: hulle

(die res van Israel)

sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en

hulle koning (Jahshua op die troon van Dawid)

en JAHWEH

sal voor hulle heeltemal vooraan

.

uit gaan,

En Openbaring….?

Open 12:1 En 'n groot teken het in die hemel verskyn: 'n vrou wat met die son bekleed was, en die maan was onder haar voete, en op haar hoof 'n kroon van twaalf sterre; Open 12:2 en sy was swanger en het uitgeroep in haar weë en barensnood. Open 12:3 En 'n ander teken het in die hemel verskyn, en daar was 'n groot vuurrooi draak met sewe koppe en tien horings, en op sy koppe sewe krone; Open 12:4 en sy stert het die derde van die sterre van die hemel meegesleep en hulle op die aarde gegooi. En die draak het gestaan voor die vrou wat op die punt was om te baar, sodat hy haar kind sou verslind sodra sy gebaar het. Open 12:5 En sy het 'n manlike kind gebaar, wat al die nasies met 'n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon (dit was Jahshua – wie se moeder, die vrou, Israel was).

Open 12:6 En die vrou het na die woestyn (eenkant, apart in die wildernis) gevlug waar sy 'n plek het wat

deur God gereed gemaak is

(Jahweh was dus self betrokke by die aanloop en stigting van die “plek” wat vêr en eenkant is) , dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank. Open 12:7 En daar het oorlog in die hemel gekom: Mígael en sy engele het oorlog gevoer teen die draak, en die draak en sy engele het oorlog gevoer; Open 12:8 en hulle kon nie oorwin nie, en hulle plek was in die hemel nie meer te vinde nie. Open 12:9 En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp. Open 12:10 Toe hoor ek 'n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag. Open 12:11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.

En Openbaring….?

Open 12:12 Daarom, wees verheug, o hemele en die wat daarin woon; wee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het. Open 12:13 En toe die

draak

sien dat hy neergewerp is op die aarde, het hy

die vrou vervolg wat die seuntjie gebaar het

; (verlede tyd – die seun is klaar gebore, dus na die jaar 0) Open 12:14 maar die twee vlerke (is daar ‘n korrelasie met “vlerkgegons” in Jer 18?) van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang (eenkant waar die slang haar uit oog verloor) onderhou word, 'n tyd en tye en 'n halwe tyd. Open 12:15 En die slang het uit sy bek water (die beeldspraak van woorde, lering, ideologie) soos 'n rivier agter die vrou aan uitgegooi, om haar te laat wegvoer deur die rivier (sy het die valse lering geglo en haar daardeur laat lei).

Open 12:16 En die aarde het die vrou te hulp gekom, en die aarde (die aardse skepsels, wilde diere van die aarde ) het sy mond oopgemaak en die rivier opgesluk (het die valse lering en ideologie verteer en openbaar as nutteloos – dit het die vrou losgebreek van uit die stroom en krag van die valse leringe), wat die draak uit sy bek uitgegooi het. Open 12:17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge (wat nog vêr van haar af is – hulle wat vêr is, op wie die vervolging dan rus – wat bedroef is ) wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou. G2048 - er'-ay-mos Of uncertain affinity; lonesome, that is, (by implication) waste (usually as a noun, G5561 being implied): - desert, desolate, solitary, wilderness

Maar na alles gesê en gedaan is – is dit nie bepalend nie.

Behou jou hoop in Jahweh, en laat niemand jou wysmaak jy mag nie hoop nie!

Rom 8:24 Want

ons is gered

in hoop; maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog? Rom 8:25 Maar as ons hoop wat ons nie sien nie,

dan wag ons daarop met volharding

. Rom 8:26 En net so

kom ook die Gees ons swakhede te hulp

,

want ons weet nie reg wat ons moet bid nie

, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge. Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. Rom 8:28 En

ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk

, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.

Ten slotte – Vir die moontlikheid dat dit nie te vêrgesog is nie… Gaan hierdie Desember op die 16de, en bring ‘n

lewende

geskenk van lof en eer aan Jahweh…elke dag as persoon, maar

as volk, op die 16de

.