Selle, Weefsels en Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Molekulêre studies Na afloop van die afdeling moet jy die volgende uitkomste bereik: • Ten volle met die bou en funksies.
Download ReportTranscript Selle, Weefsels en Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Molekulêre studies Na afloop van die afdeling moet jy die volgende uitkomste bereik: • Ten volle met die bou en funksies.
Selle, Weefsels en Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Molekulêre studies Na afloop van die afdeling moet jy die volgende uitkomste bereik: • Ten volle met die bou en funksies van chromosome vetroud wees. • Meiose kan definieer. • Die behoefte aan meiose kan verduidelik. • Die proses van meiose kan beskryf. • Die besonderhede van oorkruising kan verduidelik. • Verskille tussen mitose en meiose kan uitwys. In ‘n normale selkern kan ons dit soos volg voorstel M O E D E R L I K V A D E R L I K Manlik Vroulik Hierdie is homoloë chromosome. Hulle het… Manlik Vroulik Dieselfde vorm Dieselfde grootte Dieselfde soort genetiese eienskappe Profase 1: • Die chromatiennetwerk draai af, dit verdik en verdig en vorm nou chromosome. • Chromosome het nou twee identiese chromatiedes. • Chromosome lê bymekaar in homoloë pare. Ons noem dit nou bivalente. • Nou vind oorkruising plaas van genetiese inligting tussen die vaderlike en moederlike chromosome (word in vlg skyfie hanteer). Oorkruising (vervolg) • Plekke van oorkruising word Kyk na die volgende animasie chiasmata genoem. om oorkruising vir jou nog duideliker te weer. maak • Die chromosome skei dan • Elke chromatied het nou stukke of ‘n stukkie van sy homoloë maat. Doel van oorkuising: Oorkruising veroorsaak vermenging van genetiese inligting sodat elke chromosoom genetiese inligting van beide ouers bevat. Dit het variasie in die nageslag tot gevolg.