Abnormale meiose - Life Sciences 4 All

Download Report

Transcript Abnormale meiose - Life Sciences 4 All

Abnormale meiose
Abnormale meiose
• Soms sluip foute tydens meiose in
– Segmente van chromosome (aantal gene) kan verlore
of bygevoeg word – chromosoom-mutasie/afwyking
– Sel mag ‘n chromosoom minder of ekstra hê
(aneuploïedie – verkeerde aantal chromosome)
– Plantselle het meer as die 2n stel chromosome in kern
(3n, 4n – genoem poliploïed)
• Voorbeeld van aneuploïedie
– Down sindroom (3 x chromosome 21- trisomie)
– Turner sindroom (vrou het 1 X-chromosoom – genoem
monosomie)
– Klinefelter sindroom (3 x geslagschromosome – XXY)
1
Hoe Downsindroom gebeur
Trisomie – chromosoom 21
• Chromosome van die homoloë paar 21 skei nie
gedurende meiose
• Een gameet (♀) mag twee chromosome vir
chromosoom 21 hê en die ander een geen
chromosoom 21 (♀).
• Bevrugting: 2 x 21 (♀) + 1 x 21 (♂) = 3 x
chromosoom 21
• Ekstra chromosoom 21 (trisomie) - baba
• Proses word nie-disjunksie genoem (pare skei nie)
Telematics Lewenswetenskappe
2011
2
Die onderstaande diagram toon ‘n abnormaliteit met die
chromosoom paar 21 (byskrif A) gedurende ‘n sekere fase
van meiose .
1.
2.
3.
4.
Wat is die spesifieke doel van hierdie fase van die seldelingsproses?
Watter spesifieke genetiese toestand word hier geïlustreer deur A?
Gee TWEE simptone van hierdie genetiese afwyking.
Mense met hierdie toestand is meestal steriel. Verduidelik hoekom.
3
Karyotipe
1
2
6
7
13
14
19
20
3
4
8
9
15
10
11
16
21
22
17
5
12
18
23
Karyotipe van ‘n persoon met ‘n genetiese afwyking
4
Hoe Trisomie en Monosomie
by paar 23 gebeur
Geslagschromosome –
• Chromosome van homoloë paar 23 skei nie tydens meiose
• Een gameet (♀) mag twee chromosome vir chromosoom
23 hê en die ander gameet (♀) geen chromosoom vir
chromosoom 23.
• Bevrugting: 2 chromosomes 23 (♀) + 1 chromosoom 23
(♂) = 3 chromosome 23
• Ekstra chromosoom 23 (trisomie - XXY)
EN
• Bevrugting: 0 (♀) + 1 chromosoom (♂) = 1 X-chromosoom
• Slegs 1 X-chromosoom (monosomie - X0)
5
Hoe poliploïedie gebeur
Poliploïedie – Plantselle met meer as die
diploïede stel Chromosome
• Chromosome van al die homoloë pare van ‘n organisme
skei nie tydens meiose nie
• Een gameet (♀) mag twee stelle (2n) chromosome besit.
• Bevrugting: 2n (♀) + n (♂) = 3n (triploïed)
OF
• Selfbestuiwing en Bevrugting: 2n + 2n = 4n (tetraploïed)
6
Poliploïedie
• Algemeen in plante en baie skaars in diere
• Kan spontaan plaasvind – natuurlike
poliploïed vorming – simpatriese spesiasie plantevolusie
• Kunsmatig – plantteling vir landbou
• ± 47 % van blomplante is poliploïed bv.
Koring, mielies, piesangs en appels –
spesiaal geteel
• Selle van poliploïed plante is groter – tot
gevolg dat vrugte, sade en blomme sowel as
plante groter is. Tetraploïede appels kan
twee keer so groot soos diploïede appels
7