File - Olyfberggemeente

Download Report

Transcript File - Olyfberggemeente

Vader
se
seën
Andries & Annemarie
Riaan & Sanet
VOORBEELDE UIT DIE SKRIF
Gen 1:28
En God het hulle geseën, en gesê:
Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde,
onderwerp dit en heers oor die visse van die see
en die voëls van die hemel
en oor al die diere wat op die aarde kruip
Gen 9:1
En God het Noag en sy seuns geseën
en aan hulle gesê:
Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde
Gen 12:2-3
Ek sal jou ‘n groot nasie
maak en jou seën en jou
naam so groot maak, dat
jy ‘n seën sal wees.
En Ek sal seën diegene
wat jou seën, en hom
vervloek wat jou vervloek;
en in jou sal al die
geslagte van die aarde
geseën word
Gen 14:18-19
En Melgisédek, die koning van
Salem, wat ‘n priester van
God, die Allerhoogste, was,
het brood en wyn gebring en
hom geseën en gesê: Geseënd
is Abram deur God, die
Allerhoogste, die Skepper
van hemel en aarde
Gen 17:16
En Ek sal haar seën en jou uit haar ook ‘n seun gee;
ja, Ek sal haar seën, sodat sy tot nasies sal word;
konings van volke sal uit haar voortkom
Gen 24:60
En hulle het Rebekka geseën en aan haar gesê: Ons
suster, mag jy duisende van tien duisende word, en mag
jou nageslag die poort van sy vyande in besit neem
Gen 26:12
Isak het toe in dié land gesaai
en daardie jaar honderdvoudig gewen,
want Jahweh het hom geseën
Gen 27:27-39
Gen 49
Deut 33
Mark 10:16
Daar is verskillende soorte seëninge:
van die eersgeborene - byv. Jakob & Esau
van ander kinders - byv. Rebekka, Samuel
van vrouens - byv. Sara
van mekaar
Mat 5:44 ... julle moet jul vyande liefhê;
seën die wat vir julle vervloek ...
Wat gebeur as die een wat kan seën,
nie meer daar is nie?
1Kor 4:14
... ek vermaan julle as my geliefde kinders ...
1Pe 5:1
Ek vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ‘n
mede-ouderling .. is ... hou as herders toesig oor
die kudde ...