Notes - Hoor.co.za

Download Report

Transcript Notes - Hoor.co.za

1

2

3

4 Bekering Geloof Vergifnis van sonde Erfdeel

Hand. 26: 9-20

Act 26:18 om

hulle oë te open,

dat

hulle hul van die duisternis tot die lig kan

(1)

bekeer

en van die mag van die Satan tot God,

sodat

(2)

geloof

in My (3) hulle deur die

vergifnis van sondes

en ‘n (4)

erfdeel

onder die geheiligdes kan ontvang.

Ou Testament Gen.17:1-7

       Gen 17:1 Toe Abram nege en negentig jaar oud was, het die HERE aan Abram verskyn en vir hom gesê: Ek is God, die Almagtige; wandel voor my aangesig, dan sal jy opreg wees. Gen 17:2 En Ek wil my verbond sluit tussen My en jou, en jou buitengewoon vermeerder. Gen 17:3 Toe val Abram op sy aangesig, en God het met hom gespreek en gesê: Gen 17:4 Wat My aangaan, kyk, my verbond is met jou, en jy sal die vader van ‘n menigte van nasies word. Gen 17:5 Daarom sal hulle jou nie meer Abram noem nie, maar jou naam sal wees Abraham, want Ek maak jou ‘n vader van ‘n menigte van nasies . Gen 17:6 En Ek sal jou buitengewoon vrugbaar maak: Ek sal jou tot nasies maak, en konings sal uit jou voortkom. Gen 17:7 En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag ná jou in hulle geslagte as ‘n ewige verbond, om vir jou ‘n God te wees en vir jou nageslag ná jou.

Ou Testament Deu 32:9

 Want die HERE se deel is sy volk, Jakob is sy afgemete erfdeel.

1

2

3

4 Bekering Geloof Vergifnis van sonde Erfdeel

1

2

3

4 Bekering Geloof Vergifnis van sonde Erfdeel

JAHSHUA

Joh 3:16

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo , nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Joh 3:36

Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe ; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.

1Jn 5:11

En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in sy Seun.

1Jn 5:20

En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in sy Seun, Jesus Christus . Hy is die waaragtige God en die ewige lewe . Rom 6:23 Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.

  

Nuwe Testament Efesiërs 1

V 1 – 6 : Ons vir Hom ‘n erfdeel V 7 -12 : Hy vir ons ‘n erfdeel