Transcript Klankleer
KLINKERS A •Vorm kern van lettergreep •Gee klank aan woord. ARME E O U UIL OUPA EK I IS KAT;GROTER LIG;LOS;SUG SAAG;LOOP;DUUR LEEN SIEN;SLOER;GEUR DIFTONGE/TWEEKLANKE TWEE/MEER KLINKERS WAT AS EEN KLANK UITGESPREEK WORD MAAR TOG AFSONDER LIK GEHOOR WORD MEDEKLINKERS /KONSONANTE W B G TJ N EI OEI EEU OU UI AI OOI mAndjie AI bEdjie ÊI rOtjie OI bYt EI 1. Onderskei in die volgende woorde tussen klinkers en tweeklanke: a) Saldanhabaai b) Opgeruimdheid c) Bearbeiding d) Miereter e) Kinderbedjie f) Moedermaatskappy KLANKVERSKYNSELS RONDING: Geronde vokale – grOter; dEUr; Oitjie Ongeronde vokale – stAAn;lEpel;mIER ONTRONDING: Deur deer Duur dier Muur mier Geronde klanke word OORONDING: plat uitgepreek Mô; Neuf; Strônd – Klanke oordrewe gerond uitgespreek anders onbekend Van die bewonder Op die honde anners ombekend vanie hone bewonner opie LETTERGREPE •ont – le – ning K V •o –a-se V V K V •de – par – te – men – te – le K V V K V V •spi –oen V K •in – ter – na – sio – na – le K K V V V V = lettergreep eindig op V daarom oop lettergreep = lettergreep eindig op K daarom toe/geslote lettergreep KLANKGREPE •Grepe waarin woorde verdeel word volgens die manier van uitspraak. Karre ramme hoor slegs een r DUS ka – re Verdeel die volgende woorde in lettergrepe en dui aan watter lettergreep geslote is en watter oop. 1. 2. 3. 4. 5. 6. Onbillik Magie Draer Verkeerde Respek Engel