die_kontekstuele_vraag_oor_krismis_van_map_jacobs

Download Report

Transcript die_kontekstuele_vraag_oor_krismis_van_map_jacobs

Die kontekstuele vraag
oor Krismis van Map
Jacobs
J. CONSTABLE (WESTON SEKONDêR)
LOK
23 Februarie 2013
1
Wat sê die statistiek?
• Gem. % vir Vraag 14 = 60%
Mediaan van dramavrae
17
16.5
16
PUNT 15.5
15
14.5
14
13
14
15
16
VRAAG
• 49 skole met gem. % laer as 55%
2
Waarmee sukkel ons kinders?
• Gebrekkige algemene woordeskat: verandering,
•
uiteenlopende stadiums, oortuigend, geloofwaardig
Literêre terme: ironie, karakterbeelding,
toneelaanwysings, simboliese betekenis, ens.
• Verband tussen inhoud en tema
• Die rol/eienskappe/optrede van karakters
• Eie mening formuleer
3
Wenke van die Hoofnasiener
• Onderrig basiese inhoud
• Deurlopende kort toetse oor die inhoud
• Werk meer kontekstuele vrae uit – leerders
moet dit self uitwerk en dit moet in
klasverband bespreek en nagesien word.
• Deurlopende besprekings oor die teks
4
Wat doen skole wat 70%+ behaal?
• Lees (met besprekings) hele boek in klas; duur 1 – 2
maande
• Kantaantekeninge/ aantekeninge in werkboek
• Gereelde toetse (klein hoeveelhede, kerninligting)
• Koppel aan Mondeling (voorbereide toesprake)
• Hoë-vlak bespreking; lê verbande
• Vaslegging van literêre terme
5
Onderrig basiese inhoud
Die 2012-vraag:
• Inhoudsvrae: 14.1; 14.2; 14.3; 14.6.2; 14.8; (9 punte)
• Tegniese en oop vrae: 14.4; 14.5; 14.6.1; 14.7; 14.9;
14.10; 14.11; 14.12;14.13; 14.14 (16 punte)
Gevolgtrekking: basiese inhoud alleen is nie genoeg
nie.
6
Hoe kan ons gebrekkige
woordeskat aanspreek?
• Klasbesprekings
• Interne vraagstelling (take, toetse, eksamens)
• Leer die toepaslike woordeskat van die boek:
• Name van karakters en plekke
• Woorde om oor die teks te praat / skryf
• Literêre terme
7
Lees en kantaantekeninge
• Toneel 1 (p. 1-4)
• Toneel 10 p. 47-52
• Nommer die reëls van die teks (5 .. 10 .. 15)
8
Gereelde toetse
• Kort inhoudstoets – vaslegging
• Kontekstuele vrae – kort toetse
• Vrae agter in teks
• Interne en eksterne eksamenvrae
• Leerders stel vrae op?
9
Hoë-vlak bespreking
• Inhoud – koppel aan lees en aantekeninge
• Literêre terme
• Taal/terme van genre
• Terme en funksie van bou/struktuur/fases
• In teks/boekie
• Vergelyk NKV
• Vergelyk vraestelle
10
Vaslegging van literêre terme
November 2012
• Hoe verskil karakters se handeling en dialoog?
• Hoe dra naamgewing by tot karakterbeelding.
• Ruimte
• Doel van dialoog in die drama
• Sosio-politieke agtergrond van die drama
• Waarom is La Guma se handeling in die toneelaanwysings
noodsaaklik?
• Haal die spreekbeurt aan wat die tema die beste weergee.
• Gaan Map se lewe ná sewe jaar in die tronk positief of
negatief wees? Motiveer.
• Verklaar die ironie in La Guma se woorde en verduidelik hoe
dit aan die einde steeds vir Map en Cavernelis geld.
11
Vaslegging van literêre terme
Maart 2012
• Hoe verskil Tommy se woorde in r. 1 van sy optrede in r. 16?
• Kies die eienskap wat by die karakter pas.
• Hoe word die neweteks aangedui?
• Wat is die funksie van die neweteks?
• Hoe sluit die teenstellende woorde aan by Cavernelis?
• Hoe sluit sekere woorde/verwysings by die tema van … aan?
• Watter karaktereienskap blyk uit die karakter se taalgebruik?
• Teen watter milieu vind die gesprek plaas?
• Beïnvloed Blanchie se woorde haar pa positief of negatief
teen die einde? Motiveer.
• Is Map se antwoord geloofwaardig?
12
Vaslegging van literêre terme
November 2011
• Wat is die simboliese betekenis van die syfer sewe?
• Wat word die kursiefgedrukte woorde genoem?
• Verduidelik die ironie in die karakter se woorde.
• Hoe sluit die taalgebruik by die milieu aan?
• Verduidelik die sosio-maatskaplike en politieke agtergrond.
• Hoe sluit die reëls by die tema aan?
• Bewys dat Tommy se woorde en dade nie ooreenstem.
• Dink jy dat Blanchie se optrede in reël … geloofwaardig is?
• Vind jy Map se verandering geloofwaardig?
• Hoe verteenwoordig die twee name twee uiteenlopende
stadiums in sy lewe?
13
Vaslegging van literêre terme
Maart 2011
• Watter potensiaal het Blanchie en Map gehad?
• Watter implikasie het die eerste twee sinne van r. 13?
• Hoe het die townships ontstaan?
• Beskryf die omstandighede in die townships.
• Watter ironie is daar in die uiteindes van Map en Cavernelis?
Nov. 2010
• Bewys dat Cavernelis hul verblyf in die township as tydelik
beskou.
• Verduidelik hoe Maud se woorde ‘n profetiese vooruitskouing
na die einde van drama is.
• Dekmantel, verwyt, afsydigheid.
14
Vaslegging van literêre terme
Maart 2010
• Waardeur word die wisselende emosie veroorsaak?
• Wat dui die dubbele naamgewing aan?
• Wat is die verhouding tussen die twee karakters?
• Hoekom is Cavernelis se woorde ironies?
• Gee ‘n voorbeeld van taalgebruik wat as Kaaps beskou kan
word.
• Waarom is die taalgebruik funksioneel en ironies?
• Waarom is die gebruik van die ellips en herhaling
funksioneel?
15
Vaslegging van literêre terme
November 2009
• Teen watter agtergrond speel die uittreksel af?
• Simboliek van name.
• Waarom is die monoloog funksioneel?
• Watter oordeelsfout en watter invloed het die oordeelsfout
op sekere karakters?
• Dink jy Map se bekering is eg? Motiveer.
16
Baie dankie
17