File - Kampsbaai Koel in Afrikaans

Download Report

Transcript File - Kampsbaai Koel in Afrikaans

DIE WOORDORDE IN
AFRIKAANS
STOMPI
1
STAP #1

Doen sinsontleding
Voorbeeld: Johan doen elke dag sy werk.
[ONTHOU: ONDERWERP = SUBJECT WERKWOORD = VERB
VOORWERP = OBJECT]
(a) Soek die werkwoord (aksiewoord)
doen
(b) Vra wie of wat doen? Johan = Onderwerp
(c) Vra Johan doen wie of wat? sy werk = Voorwerp
2
STAP #2


Gebruik nou die S T O M P I – formule om die posisie
vas te stel waar woorde by die sin inpas:
S T O M P I staan vir die volgende:
Die eerste
werkwoord
S – SUBJECT
Gebruik Sinsontleding
T – TIME
Vra: Wanneer?
O – OBJECT
Gebruik Sinsontleding
M – MANNER
Vra: Hoe?
P – PLACE
Vra: Waar?
I - INFINITIVE
Die tweede gedeelte van die werkwoord
3
VOORBEELDE:
KENNIS IS MAG!

(elke dag) (Die seuns) (op die gras)
(gedissiplineerd) (het) (gespeel) (sokker)
ANTWOORD:
S = Die seuns
Eerste werkwoord = het
T = elke dag
O = sokker
M = gedissiplineerd
P = op die gras
Tweede werkwoord = gespeel.
4
5
Nog voorbeelde

(Doodstil) (is) (in die kleedkamer)( dit)
doodstil – manier
dit – onderwerp
is - werkwoord
in die kleedkamer – plek
Dit is doodstil in die kleedkamer.
6
Nog Voorbeelde

(hardloop) (Bertus) (by die kamer in)
(vanoggend) (met sy tas)
Hardloop – werkwoord
Bertus – onderwerp
By die klaskamer in – plek
Vanoggend – tyd
Met sy tas – onderwerp
Bertus hardloop vanoggend met sy tas by die
klaskamer in.
7
Nog Voorbeelde








(Mnr Malan) (gevra) (het)(gister oggend) (vir
Paul) (om die geld te bring)
Mnr Malan – onderwerp
gevra – werkwoord
het – werkwoord
gisteroggend – tyd
vir Paul – voorwerp
om die geld te bring – Infinitief
Mnr Malan het gisteroggend vir Paul gevra
om die geld te bring.
8