Voortplanting - Life Sciences 4 All

Download Report

Transcript Voortplanting - Life Sciences 4 All

Suksesvolle voortplantingstrategië maak seker dat hulle baie nakomelinge produseer wat verseker dat die spesifieke spesies oorleef

 Om die

maksimum nakomelinge

aantal

oorlewende

te produseer,  Verseker dat die spesies in die toekoms sal voortbestaan (geen organisme leef vir eweig nie),  Terwyl die

minste hoeveelheid energie verbruik

word.

Voortplantingstrategieë van verskillende organismes is gekoppel aan die omgewing waarin hulle leef.

1.

2.

3.

4.

5.

Eksterne & Interne bevrugting Oviparie, ovoviviparie en viviparie Vroegselfstandige en Altrisiële ontwikkeling Amniotieswe eier Ouersorg

   Oortyd het die omgewing van die aarde verander van slegs ‘n akwatiese omgewing tot ook ‘n aardse/landelike omgewing.

Sommige diere met die gewensde kenmerke evolueer om die geskikste vir die landelike omgewing te wees. Hulle voortplantingstrategieë het verander om geskik te wees vir die verskillende omgewings.

  Twee soorte bevrugtings het ontwikkel, naamlik, Eksterne, en Interne bevrugting.

Eksterne bevrugting

is ‘n strategie van bevrugting waar ‘n spermsel met ‘n eiersel versmelt buit die liggaam van die ouers.

 Beide gamete word in water vrygestel, omdat hulle in geen gevaar is dat die gamete sal uitdroog nie.   Die spermsel kan deur die water swem en die eiersel bevrug om ‘n diploïede sigoot te vorm.. Dit kom algemeen in

Manlike vis wag om sperms oor eiers te sprei Vroulike vis lê eiers

Akwatiese diere voor.

Padda en Visse: Paring vind plaas, maar gamete word in water vrygestel vir eksterne bevrugting

1.

2.

3.

vermorsing; groot verleis van energie – baie spermselle en eierselle word geproduseer en vrygestel.

Moontlikheid van bevrugting is nie verseker nie – weg vervoer deur stromings, geëet deur predatore.

Omgewingstoestande is gevaarlik

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

Groot aantal eierselle verhoog die moontlikheid van bevrugting.

Paringsrituele (-gedrag) verseker dat manlike en vroulike diere naby aanmekaar is wanneer gamete vrygestel word.

Vrystelling geskied wanneer seestromings eierselle kan versprei bv. sessiele spesies.

Nakomelinge word maklik deur seestromings versprei; verminder kompetisie.

Geen gekompliseerde fisiese paring wat energie gebruik nie.

Larwes verkry voedsel direk van omgewing; geen energie-insette van ouer.

 Bevrugting wat plaas vind binne-in die vroulike liggaam word interne bevrugting genoem.

 Interne bevrugting in diere geskied deur kopulasie, wat die inplanting van die manlike penis of ander orgaan in die vroulike vagina (in die meeste soogdiere) of in die kloaak in die meeste reptiele, voëls, en sommige visse.

      Vind in insekte en landelike werweldiere bv. voëls, reptiele en soogdiere plaas.

Mariene soogdiere en sommige visse bv. Haaie ondergaan ook interne bevrugting.

Paring en kopulasie kom voor.

Meeste diere het ‘n kloaak – gemeenskaplike opening vir voortplanting en egestie – gedurende bevrugting word kloaak van wyfie en kloaak van mannetjie gekoppel.

Manlike insekte en soogdiere het ‘n penis – ‘n orgaan om spermselle na die vroulike liggaam te vervoer.

Vloeistof binne-in wyfie verskaf medium vir sperms om na die eiersel te swem – interne bevrugting.

1.

2.

3.

4.

5.

Bevrugting is meer

verseker

gamete aanmekaar geplaas

.

Minder eierselle

word

nader

word benodig.

Energie word bespaar eierselle

word.

in die produksie van

minder

/ gamete - kan vir ander doeleindes gebruik

Beskerm

gamete

binne-in liggaam Vloeistof

verskaf in wyfie verhoed

medium

waardeur

uitdroging van gamete

&

spermselle

na die

eiersel swem

.

Voortplantingstrategieë van voëls en reptiele van

wyfi

e en

kloaak mekaar gerangskik

wyfie. van vir

mannetjie

word

sperm oordraging kloaak teenoor

na die

1.

2.

3.

4.

Eiergeel om nakomelinge te voed.

Vorming van eierdoppe wat die eiersel omsluit (oviparie); better beskerming vermeerder oorlewingstempo.

Sommige bevrugte eierselle word baie goed beskerm bv. Haaie (ovoviviparie) en soogdiere met ‘n plasenta.

Minder vermorsing van gamete – in mens slegs een eiersel per maand vrygestel.

     ‘n paringsmaat word benodig – wyfie en manlike individue word benodig Paringsmaats moet mekaar vind Kompetisie vir paringsmaats komvoor Voortplantingsgedrag moet gekoordineer word Produsering van nakomelinge wat sal oorleef vereis dikwels ouersorg bv. Voeding en beskerming teen predatore

Eksterne bevrugting Geen kopulasie Beide gamete word vrygestel buite die liggame in die omgewing Kans op bevrugting is minder Baie eierselle vrygestel Sigote ontwikkel buite die liggame van die ouers Algemeen in akwatiese diere Geen spesiale orgaan vir die oordraag van spermsel in water Interne bevrugting Kopulasie kom voor (geslagtelike gemeenskap om spermsel oor te dra) Spermselle vrygestel in die liggaam/vagina van die wyfie Kans op bevrugting groter Min of enkel eiersel vrygestel Sigote word beskerm/ontwikkel binne-in die wyfie/vroulike liggaam Algemeen in landelike diere Spesiale orgaan, penis, gebruik vir die oordra van spermselle in/na vagina/kloaak

In beide gevalle swem spermselle na eierselle