Transcript Brief

Brief

Fernel A. Abrahams

Intertekstualiteit

Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig sonder fensie leestekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net sommer ‘n kaalvoetgedig want jy maak my groot in jou krom klein handjies jy beitel my met jou swart oë en spits woorde jy draai jou leiklipkop jy lag en breek my tente op maar jy offer my elke aand vir jou Here God.

jou moesie-oor is my enigste telefoon jou huis my enigste bybel jou naam my breekwater teen die lewe ek is so jammer mamma dat ek nie is wat ek graag vir jou wil wees nie

Brief

Mammie, ek skryf ook vir Ma ‘n kaalvoet gedig sommer so, nes Antjie maar ek gebruik soms leestekens en ek sal nie vir Mamma “jy” s ê nie want dit hoort vir my nes plastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie.

Ek het grootgeword, weet Ma – ek skrik soms vir myself want my skoolbaadjie pas nie meer nie my hare is lank ek wil ‘n oorring dra ek bid byna nooit nie en ek glo nie sommer net in God nie ek dink, praat, skryf selfs oor die dood – ek wonder of Ma van my verse sal hou – Ek weet Ma sou wou h ê ek moes klein bly – en ek het nie kon nie ‘skuus Mammie maar ek is nog Ma se kind grootmenskind anderster kind

Eerste strofe

Mammie

, ek skryf ook vir Ma ‘n

kaalvoet

sommer so,

nes

Antjie maar ek gebruik soms leestekens

en ek sal nie vir Mamma “jy” s ê nie want nes

dit hoort vir my plastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie.

gedig

Tweede strofe

Ek

het grootgeword

, weet Ma – ek skrik soms vir myself

want

my skoolbaadjie pas nie meer nie

my hare is lank ek wil ‘n oorring dra

ek bid byna nooit nie

en ek glo nie sommer net in God nie

ek

dink, praat, skryf selfs oor die dood

– ek

wonder

of Ma van my verse sal hou –

Derde strofe

Ek weet

Ma sou wou h ê ek moes klein bly – en ek het nie kon nie

‘skuus

Mammie maar ek is nog Ma se kind

grootmenskind

anderster kind

Addisioneel

• • • • • •

Tema: Groeipyne asook die belangrikheid van

kommunikasie Die gedig is geskryf in vrye versvorm.

Is die gedig ‘n vorm van plagiaat?

Beklemtoning deur: alleenplasing en inkeping

(strofe 3) Alliterasie: “sommer so, nes Antjie” (r.2) Assonansie: “want my skoolbaadjie pas nie meer nie” (r.10)

Antjie

• • • • • Gedig Spreek haar ma as “jy” aan Digter is ‘n dogter Geen leestekens Wil graag self verander om by die ma se waardes aan te pas

vs.

Fernel

• • • • • Brief Spreek sy ma as “mammie” aan Digter is ‘n seun Gebruik soms leestekens Is tevrede met sy andersheid al sal sy ma nie daarvan hou nie

Antjie & Fernel

• • • Beide gedigte is in vrye versvorm Beide gedigte is eenvoudig Beide gedigte bestaan uit drie strofes • • • Beide kinders vra vir hul ma’s om verskoning Beide kinders hou van hul ma’s Beide kinders het vermoedelik nie ‘n noue verhouding met God nie