Transcript Bykomende dokument
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
Weskus Spitsberaad oor Opleiding vir Industriële Ontwikkeling 20 Maart 2012
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
Onderwys is ‘n ekonomiese kwessie. Dit mag DIE ekonomiese kwessie van ons tyd wees. Dit is ‘n ekonomiese kwessie wanneer ons sonder enige twyfel weet dat lande wat vir ons vandag klop op onderwysgebied, ons môre ook sal klop as ons moet kompeteer.
President Obama
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
MAAR WAT DIE PRESIESE SKAKEL TUSSEN ONDERWYS EN EKONOMIESE GROEI IS, IS NIE DUIDELIK NIE Dit word algemeen aanvaar dat onderwys 'n belangrike positiewe uitwerking het op ekonomiese groei, maar tot op datum was die bewyse vir hierdie aanname verrassend swak. Getuienis toon egter dat, op die individuele vlak, meer jare onderwys lei tot ‘n hoër inkomste. Maar, op die makro-ekonomiese vlak was empiriese bewyse wat verandering in onderwysmaatreëls in verband bring met ekonomiese groei sover dubbelsinnig.
2008 Verslag oor Ekonomiese Groei in Ontwikkelende Lande
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
MOONTLIKE RELEVANTE SKAKELS Die impak van verskillende soorte onderwys, bv. tegniese onderwys Die aard, stadium van ontwikkeling en openheid van die ekonomie self bv. die impak van goed-geskoolde mense word beperk deur te werk in ‘n sentraal-beplande ekonomie Regstelling van swak onderwys van vroulike leerders bv. in algemeen, hoe hoër die onderwysvlak, hoe laer die waarskynlikheid van baie groot families
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
FAKTORE WAT ‘N DUIDELIKE IMPAK HET
As 'n algemene reël: hoe groter die gemiddelde aantal skooljare, hoe groter die ekonomiese groei oor daaropvolgende dekades.
Bokant ‘n sekere grondlyn word die ekonomie betekenisvol en volhoubaar verbeter deur vermeerdering van die jare bereik deur die werksmag, slegs wanneer die vermeerderde jare ook kognitiewe vaardighede verbeter het.
Hoe meer oop die ekonomie is, hoe hoër is die vlak van kognitiewe vaardighede wat vereis word.
Ekonomiese ontwikkeling word die beste aangehelp wanneer verseker word dat alle leerders basiese vlakke bemeester, maar dat hoogpresterende leerders ook gekweek word.
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
TWEE VOORBEELDE VAN IMPAK
OESO-navorsing toon dat vir elke jaar wat die gemiddelde skoolvlak van die bevoking gelig word, daar ‘n ooreenkomstige 3,7% ekonomiese groei in die lang termyn plaasvind.
‘n Verslag van 2009 deur die Departement van Ekonomie, Universiteit van Stellenbosch, oor die prys van ongeletterdheid, noem dat indien skoolonderwys in Suid-Afrika was waar dit moes wees [op ‘n vlak gepas vir ‘n middel-inkomsteland] die BBP R550 biljoen of 23% hoër sou gewees het as die huidige vlak.
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
% SA-studente wat prestasie teen 75ste persentiel van ontwikkelde lande oortref
(“wie dit sou ‘maak’ ekonomies, in ontwikkelde lande)
100% 90% 80% 70% 60% 50% 40% 30% 20% 10% 0% 75% 10% 6% 6% Developed countries South Africa: PIRLS South Africa: TIMSS South Africa: TIMSS Maths Science
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
PERSOONLIKE EN STELSELVERANDERING
Die wanbalans tussen die vaardighede wat deur werkgewers verwag word en dié wat in die mark beskikbaar is, reflekteer enersyds die swak keuses van studente wat nie hard genoeg gedink het oor wat vir hulle sal help om ‘n goeie werk te kry nie en andersyds onderwysstelsels wat te dikwels onverskillig is t.o.v. die behoeftes van die arbeidsmark en te stadig verander, selfs al probeer hulle.
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
PROBLEEMSTELLING VIR DIE WES-KAAP (SOOS IN 2009)
➌ ➍ ➎ ➏ ➐ ➑ ➒ ➓ Die meerderheid kinders in die Wes-Kaap het nie hulle akademiese potensiaal bereik nie, hoofsaaklik a.g.v.: ➊ Onvoldoende tyd en aandag gewy aan lees, skryf en optel (graad 1 – 3) ➋ Swak vlakke van prestasieverantwoorbaarheid (beamptes en opvoeders) Swak skoolbestuur en leierskap Stadige koers van reaksie en ondersteuning van beamptes Lae onderwysersmoraal Onvoldoende gehalte van handboeke en ander leermateriaal Sosiale euwels (bv. armoede en misdaad) Verswakkende gehalte van skoolinfrastruktuur Nalatenskap van onderinvestering in baie areas Druk van migrasie na die Wes-Kaap
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
STRATEGIESE PLAN VIR ONDERWYS IN DIE WES-KAAP
In die tydperk 2010 tot 2019 beoog die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) om die lees, skryf en rekenvermoëns van leerders te verbeter.
Doel: Om die geleentheid te skep vir kinders om in skole van gehalte aan te bly vir so lank as moontlik.
Sleutelvoordeel: Verbetering van die lewensgeleenthede van leerders
Sleutel prestasie-aanduiders:
• Verbetering van geletterdheid en gesyferdheid in graad 1-6 • Verbeterde getalle leerders wat graad 12 slaag, met inbegrip van ‘n toename in die getal wat matriek slaag met endossering en ‘n toename in die getal leerders wat Wiskunde en Wetenskap slaag • Vermindering van die getal onderpresterende skole
Belangrikste skuiwe sluit in:
• Wes-Kaapse Provinsiale Wysigingswet op Skoolonderwys
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELINTERVENSIES: PROJEKTE EN PROGRAMME
Leeruitkomste Stelsels en ondersteuning Hulpbronne
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELINTERVENSIES SLEUTELPRESTASIE AREAS
Geletterdheid en Gesyferdheid
SLEUTELINTERVENSIES
• • • Fokus op tyd op taak Graad 3-, 6- en 9-toetsing Hoërskoolprogram
Aanspreeklikheid Vinniger responstye en ondersteuning
• • • • • Wes-Kaapse Wysigingswet op Skoolonderwys – beter prestasie evaluering van onderwysers, prinsipale en beamptes wat te doen het met leerderuitkomste.
Stel van teikens per skool en graad Verbeterde besigheidsprosesse en stelsels Distriksbestuursinligtingstelsels Versnelling in die vul van vakatures
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELPRESTASIE AREAS
Onderwysermoraal Tekste en materiale van gehalte
• •
Bevegting van armoede en misdaad
SLEUTELINTERVENSIES SLEUTELINTERVENSIES
• • • • • • • • In-diens-onderwyseropleiding- en ontwikkelingspro gramme Opleiding vir Geletterdheid en Gesyferdheid en kurrikulumverandering Kalender vir skole verskaf in voorafgaande jaar Voorsiening van handboeke en leesboeke (addisioneel tot die nasionale norm) om te verseker dat elke klaskamer teksryk is.
Doeltreffendheid by bestel, aankoop en aflewer van boeke Groter gebruik van tegnologie om ‘n kurrikulum van gehlate te lewer (gerig deur WAN-oudit) Uitbreiding van skoolvoedingsprogram Verbeterde voedingswaarde van maaltye Uitbreiding van Veilige Skole-program Beleid vir willekeurige visentering- en beslagleggings operasies by skole
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELINTERVENSIES SLEUTELPRESTASIE AREAS
Skoolonderhoud Regstelling Infrastruktuur
SLEUTELINTERVENSIES
• • • • • • • • • Prioritisering van geskeduleerde instandhoudingsbehoeftes Vervanging van skole wat met ongeskikte materiaal gebou is Maksimum bronne gekanaliseer na skole wat swakker gemeenskappe bedien Vrye kompensasie betaal om koste van skoolgeldvrystellings te dek Groter ondersteuning aan onderpresterende skole Bestuur van opleiding en ondersteuning Hoërskoolprogram Versnelde infrastruktuurontwikkelingsprogram: • Mobiele klaskamers vir dringende en ongeskeduleerde behoeftes • Nuwe klaskamers om oorbevolking in bestaande skole te verlig • Nuwe skole om akkommodasiedruk te verlig Rasionalisasie van skoolinfrastruktuur
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
VORDERING IN LEWERING DEUR UITKOMSAANDUIDERS teiken Werklike 2011 Leerders behou in die skoolstelsel van graad 10 tot 12 % leerders in graad 3 wat aanvaarbare uitkomste in Geletterdheid behaal % leerders in graad 3 wat aanvaarbare uitkomste in Gesyferdheid behaal % leerders in graad 6 wat aanvaarbare uitkomste in Geletterdheid behaal % leerders in graad 6 wat aanvaarbare uitkomste in Gesyferdheid behaal % leerders in graad 9 wat aanvaarbare uitkomste in Tale behaal % leerders in graad 9 wat aanvaarbare uitkomste in Wiskunde behaal Getal leerders wat Wiskunde in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens slaag KLEIN INSKRYWINGSTAL 2011
57% 60% 45% 50% 20% 50% 42% 11200
57% 30% 47% 32% 23% 44% 10% 9820 Getal leerders wat Fisiese Wetenskap in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens slaag KLEIN INSKRYWINGSTAL 2011 Skole met ‘n slaagsyfer waar 60% slaag Nasionale Senior Sertifikaat slaagkoers Nasionale Senior Sertifikaat slaagsyfers % leerders wat kwalifiseer vir B-graadstudie Getal leerders wat kwalifiseer vir B-graadstudie
7800 35 80% 34400 32% 13760
7 137 30 82.9% 33110 38.1% 15214
Nuwe toetse in 2011
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN % leerders behou Graad 1 - 12 42,50% 42,70% 49,80% 58,20% 2008 2009 2010 2011
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN Slaag % per kwintiel 2010 vs 2011
100,00% 80,00% 60,00% 40,00% 20,00% 0,00%
Pass 2010 Pass 2011 Bach 2010 Bach 2011 NQ1 57,76% 70,29% 11,26% 17,93% NQ2 55,68% 69,99% 11,26% 16,09% NQ3 61,39% 70,03% 12,84% 16,97% NQ4 70,21% 78,06% 13,97% 19,31% NQ5 90,23% 92,71% 49,52% 57,62% Getal skole <60% slaagkoers
78 85 74 30
Year 2008 Year 2009 Year 2010 Year 2011
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
UITDAGINGS VIR LEWERING Uitdagings vir lewering
Volgehoue patroon van toenemende inskrywing (gedeeltelik as gevolg van in-migrasie na die Wes-Kaap) Finansiële druk a.g.v. onbefondsde salarisverhogings Nasionale beleidsontwikkelings en ondoeltreffende implementering Agterstand in infrastruktuurinstandhouding
Toename/afname in inskrywings 2009 - 2011 9259 7695 4350 912 Gr R in POS Gr 1 - 12 Special Needs -1471 AET FET
Onderwys: ‘n Grondslag vir Ekonomiese Groei
SLEUTELBELEIDE EN PROJEKTE BEPLAN VIR 2012-2014
Versterk en verdiep sleutelinisiatiewe in 2009 geïdentifiseer
Teksryke klaskamers Tyd-vir-taak (lees, skryf en reken) Verantwoord bare bestuur en leierskap Hulpbron- en infrastruk tuurontwikke ling Onderwyser opleiding en ontwikkeling Geteikende ondersteu ning vir onderpres terende skole Verbeterde sake stelsels