File - olyfberggemeente.co.za

Download Report

Transcript File - olyfberggemeente.co.za

DIE BITTER en DIE SOET
Inleiding: na
•Die krag vd gesproke woord boodskap - volg
-------------------• Johan 10:10 – belowe Jahshua = dat ons lewe kan he , en Dit in oorvloed !
• Kyk , dit het alles nuut geword , die ou dinge is verby
Fil.4:4 – verbly julle altyd in Jahweh, ek herhaal, verbly julle !!!
• Fil.4:7 – en die Vrede van Jahweh wat alle verstand te bowe gaan, sal ons harte en ons
gedagtes bewaar
• Kol.3:13—verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander n klag het......
• V:14 --- en beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is..
• En laat die vrede van Jahweh in julle harte heers..
• 1Thess.5 – wees altyd deur bly , blus die Gees nie uit nie
• Efes 4:32 – wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar en vergeef mekaar.....
•Luk.4 – JM- gekom om die emosionele gevangenes vrylating te gee en om die
verbryselde en gebroke harte te herstel -- maar ....???????
Waarom sukkel ons volk , en heel dikwels ook gelowiges , Christene ,
om hierdie beloftes in oorvloed te ervaar , en waar is die krag vd gesproke woord ?
Hoekom is die howe en die tronke en die inrigtings, hospitale tot oorlopens toe vol ?
Hier is een van die groot oorsake :
BITTERHEID
DIE MAG VAN BITTERHEID
Kom ons glo die Woord van Vader , want daar is baie goeie redes waaroor ons
gewaarsku word teen dinge soos byv.
1. Moenie varkvleis eet nie
2. Moenie hoereer nie
3. Moenie vermeng met ander rasse nie
4. Moenie ander gode vereer nie
5. Moenie die wereld en sy dinge liefhe nie
en NETSO ook --6. Moenie dat n wortel van bitterheid in jou
ontstaan nie
7.Verder : 1. Wees versigtig soos n slang
2. en opreg soos n duif—kenners :
( n duif het nie gal nie )
Onthou -Al Vader se liefdes-voorskrifte is bedoel om ons te beskerm ,
en vry te maak - amen !!
SKRIF oor Bitterheid :
1. Efes.4: 30,31 – bedroef nie die HG van God nie...
Alle BITTERHEID en woede en toorn en geskreeu en lastering moet van julle verwyder
word !!
2. Hand.8:22-23 – aan Simon die towenaar- “ bekeer jou dan van hierdie boosheid van
jou , want jou hart is nie reg voor God nie ; want ek sien dat jy in n Gal van BITTERHEID
en bande van ongeregtigheid is
3. Rom.3:13-14 – oor die jode en heidene: “ hul keel is n oop graf, met hul tonge pleeg
hulle bedrog, die gif van adders is onder hulle lippe ; hulle mond is vol vervloeking
en BITTERHEID
4. Heb.3:15 – “ vandag as julle Sy stem hoor , verhard julle harte nie soos in die
verbittering nie
5. Heb.12:14-15 : jaag die vrede na en die Heiligmaking, waarsonder niemand Jahshua
sal sien nie , en pas op dat niemand in die genade van Jahweh veragter nie ;
dat geen Wortel van BITTERHEID opskiet en onrus verwek en baie hierdeur besoedel
word nie
Job. 7,9,10,21,27 = Bitterheid in my siel !!!
Ens. Ens. Ens.
Terloops :
1 Tim. 6:10 = “ Geldgierigheid is n wortel van alle euwels en deurboor ons met baie
smarte “
Kommentaar van kenners oor Bitterheid en die Oorsake daarvan :
o.a. ( Past. Henry Wright – boek: a more excellent way – be in health )
•Bitterheid is die gevolge van n slegte keuse
•Bitterhied is nagevolge van onvergewinsgesindheid en n keuse om nie te vergewe
•n Boom wat groei –soos die wortels groter word sal die boom ook –dws – die slegte
invloed op jou lewe ook ( BOOM)
•Terry Brooks :” hurt leads to bitterness ,and bitterness to anger—travel to far that
road, and the way is lost “
•Bitterness is emosional failure
•Bitterness imprisons life( emosionele gevangenis)
•Bitterness is the unharvested fruit of anger
•Bitterheid is n wortel( onsigbaar) , nie n simtoom nie
•Bitterheid is geestelike en emosionele GIF
10.Bitterheid is die WEERWRAAK wat in die hart
inkruip wanneer jy dink jy is doelbewus te na
gekom of seergemaak of leed aangedoen: Teen Jahweh----Teen ander ----Teen jouself ---- selfbejammering
•Bitterheid is emosionele selfmoord
•Bitterheid maak elke dag misrabel
•Bitterheid verleng die pyn en maak ons
onaangenaam
•Bitterheid maak JOU eerder seer as die ander
Persoon
•Bitterheid is n stadige manier om jou vrede en
vreugde te vernietig
•Bitterness is a frozen anger in latent form
(onsigbaar , sluimerend)
•Bitterheid neem beheer oor ons lewens en
misbruik en beroof ons
•Bitterheid is om gif te drink , hopende dat die
ander person sal sterf
•Bitterheid is ons gesindheid teenoor mense
onsself , omstandighede en selfs Jahweh
19.Bitterheid is n self-vernietigende krag !
20.Niemand kan ons bitter maak nie , maar on skies om
in situasies te reageer met bitterheid !!
21.Bitterheid is seker die gevaarlikste en kragtigste
invloed op ons negatiewe emosies –met tragiese
gevolge
Opgesom, DIE volgende stappe oor Bitterheid:
“MY SEER “ – BITTERHEID :
1. onvergewingsgesindheid (keuse)
2. wrok ( opgekropte verbittering )
3. wraak (wreek/bedink, terug seer te maak,kwaad met
kwaad te vergeld )
4. woede (opgekropte emosies/toorn )
5. haat (opgekropte neg.emosie , ipv. Liefde)
6. geweld (fisiese resultaat)
7. moord ( erge fisiese resultaat) !!!
Skrif /Woord betekenisse:
Konkordansie :
Hebreeus : Marah
Memer
Marar
Mamror
= bitter , rou smart , bitter maak, bitter wees, onaangenaam , bitter kruie , om te
rebelleer in bitterheid
Grieks :
Bitter : Pikros = skerp punt , deurdringing
Bitterheid: Pikria = onaangenaam vir siel en liggaam , antagonisme, smaak,
wraakgierig, moeilik om te hanteer
om bitter te maak, pyn, ongemak,
smart, pyn in die siel
In die oortreffende trap : bitter koue , bitter seer
•Ander verwante betekenisse :
Suur, skerp, slegte smaak, bitsig , bytend , knaag,
genadeloos, wreed, sarkasme, minagtend, veragtend , sinies, haatdraend, wraakgierig ,
woede ,tot bittere haat
---------------------------------------------------------------Woordomskrywings : HAT woordeboek
# bitterheid = die nagevolge om nie te vergewe
# Bitter= slegte smaak, teenoorgestelde van soet
# gal =bitter vloeistof wat deur die lewer afgeskei word wat benodig word vir
spysvertering.
Bekende Uitdrukkings:
gal afgaan= oor reageer
gal braak= bitsig,skerp of veroordelend praat; jou pen in gal doop=uiters bitsig skryf ;
met iemand se gal werk=iemand kwaai bestraf,swaar kasty,boelie,karnuffel
# Gif = iets wat n skadelike ,verwoestende invloed het en selfs die gesondheid skaad
of die dood kan veroorsaak
Let op die twee “vriende” van bitterheid:
•Gal- ( gal/gif van bitterheid)
•Wortel- ( wortel(groei) van bitterheid)
Hierdie twee speel n baie belangrike rol
in bitterheid , en sal weldra meer betekenis kry .
------------------------------------------------------------PASOP
Ons faal maklik die toets van Beproewing deur te reageer met BITTERHEID !!!!!
Sigbare tekens - wat buite die norme van normale optredes sou plaasvind weens
Bitterheid , en die moontlike gevolge :
1.Gelaatstrekke –mond, oe, houding
2. Taalgebruik- haatspraak ,wraakspraak, kwaadspreek , “bitterbek”
3.Agressie ,geweld , woede uitbarstings tot Moord !
4. Onttrekking ,antisosiaal (binne-verbond)
5. Kritiek , murmerering , kla gedurig,
6. Liefdeloosheid ,onsimpatiek,”hardheid”, selfsugtig, onkonsidererend ,” stoot af ”
7. Geestelike en emosionele koudheid
8. Vrees en depressie
(om van die belangrikstes te noem)
Heel dikwels word dit ook die selfregverdiging van sommige van sulke optredes en,
ander sal betaal vir die onreg teenoor my gepleeg !!!
Let op die “Vrug van die hierdie Gal” soos vervat in die werke
van die Vlees – Gal .5:19
(onreinheid,ongebondenheid,hoerery,afgodery,vyandskap,twis,jaloersheid,woede,naywer,
verdeeldheid,partyskap(skeuring),afguns,moord,drankmisbruik,uitspattigheid ens.ens.)
Verdere gevolge van Bitterheid :
•Vergiftiging van die siel - wil, denke ,emosies:
maw. Slegte gevolge = ons word beroof van vreugde ,blydskap, positiwiteit, hoop ,liefde
en kreatiwiteit en n bitter-negatiewe invloed op diegene rondom ons !!!!
(suurdeeg ,gif -1Kor.5:6,7)
Depressie. ens. ens.
•Geestelike vergiftiging –
a.Open die deur vir die Vyand om ons verder te vergiftig (Efes.4 :27 gee aan die duiwel geen
plek nie )
b. Bitterheid bevraagteken die liefde en genade van Vader – soms tot die hele Woord !
c. Dit breek die verhouding en vertroue (geloof) met Vader , ook met ander gelowiges
d. Verwyder jou van Jahwe/ Jahshua/ HG
( LEONARDO DA VINCI )
•Fisiese vergiftiging
(Dr. Norman Wright – Universiteit van Biola , VSA )
a.Meer as 50 verwante siektes aan Bitterheid
b.Veral dermkanaal en ingewande:
Brein skei chemiese stof af wat soos gif in die bloed vrygelaat word en die lewer , as die
filtreerstelsel van die bloed , word baie erg aangetas , skei oormaat gal af wat in die
dermkanaal vrygelaat word . Saam met oor maat suur en hierdie gif = kanker
aktiveerders !
c. Erge artiritis
d. Erge Hoofpyne
e. Krankheid
JOU GEES , SIEL EN LIGGAAM SAL NEGATIEF REAGEER OP BITTERHEID MET
NEGATIEWE NAGEVOLGE !!!
Laaste sigbare tekens van Bitterheid :
•Ek sien bitterheid in gesinsgeweld ,moord, selfmoord en gesinsmoorde
•Verkragtings,kinder/diere mishandeling
•Egskeidings
•Hofsake
•Drank en dwelm misbruik (dogter)?
•Bedelaars en Boemelaars
•Brandstigting
•Terrorisme
•Sport/ boks(?),stoei
•Emigrasie ens. ens.
1.ons Boervolk : oor ongeregtigheid teen ons deur :
a. Engelse , verraaiers, hensoppers,”joiners” ,leiers,
politiek ,blaamverskuiwings / misleidings,oorloë .
b. Plaas en grondbesettings;bloedige ,haatgedrewe plaasmoorde, moorde,misdaad,
verkragtings , ontvoerings,brandstigting ,diefstal ens.
c. grond,water,lug ,natuur,stedelike besoedeling
d. rassehaat, rasisme ,skuldgevoelens ,Taxi’s( ?)
e. Werkloosheid ,armoede, agteruitgang
2.n Land vol vreemde volke,(onwettige immigrante) : Kunsmatige aangeblaasde
rassehaat,rasisme teen ons sg. » aparthate »
Ek sien n land , vol bitterheid , haat , wraak ,angs en vrees , n kookpot van
geweldadige uitbarstings.
« en : Nog is dit ten einde niet »
Ek gryp na my pen , en skryf :
KOUE VUUR
Daar is n leermag
In opmars deur die land
Daar’s bitter in hul mond
en krankheid in hul hand
o ‘ ewige haat
en weerwraak in hul gees
en in die leermag KAN ek wees
---MAAR as die gereddes binnegaan
as die gereddes binnegaan
O’ sou ek NIE deel in hul sege
as die gereddes binnegaan
DIE SOET
DAAR IS n OPLOSSING - DIE KRAG VAN VERGIFNIS !!!!!
Matt.6 : 9-15 Matt.18:21-35- (gelykenis oor vergifnis) Maklik ??? Moenie glo nie !
AS ons nie die beginsels van vergifnis verstaan nie , sal ons baie sukkel daarmee !
Definisie van vergifnis :
Om jouself die reg te ontse om terug seer te maak !
Onthou die volgende :
•Dit is n opdrag van Vader met kragtige goeie gevolge
•Ons kan nie emosioneel iemand vergewe nie
Dit is n keuse !!!
•Ook nie wag tot ons eendag so voel nie
(die dag kom nooit nie ) duiwel ?
•Of slegs as iemand ons vergifnis sou vra
( oorlede)?
•Ons het n eie wil en n eie keuse
•As ons meester Jahshua , die volmaakte , dit
gedoen het , hoeveel te meer nie ons nie ?
•Indien ons nie ander sou vergewe nie , sal Vader ons ook nie vergewe nie = wat dan ?!
Hoekom sukkel ons (ook gelowiges) om ander te vergewe ? want :
•Almal moet weet , Ek het darem baie seer gekry
( selfbejammering )!
•Die gevangeniskap van bitterheid word soms n lewenswyse en emosionele
verslawing/adrenalien.
•Dit was n onreg wat teen my gepleeg is
•Hoe groter die onreg , hoe moeiliker die vergifnis
•Ek wil self die wraak neem , want wraak is soet- ?
•Indien ek sou vergewe , sal ongeregtigheid seevier of die skuldige daarmee wegkom !
Dit mag nie !
•Daar moet gestraf word ( wraak ?)
•Ons vertrou nie vir Jahweh nie , vergifnis klink darem so ’ papbroekerig ‘
•Dit is n persoonlike saak !
Heel dikwels is die onreg teen ons nie noodwendig
Strafbaar in ons howe nie , wat dan?
Vir diegene wat self wraak wil neem , wat se die WOORD hieroor ?
Spr. 24:29 ; Spr 20:22 (lees self)
Spr.17: 13 – hy wat kwaad vir kwaad vergeld, die
kwaad sal uit sy huis nie wyk nie
Deut.32= My kom die wraak toe !
Gal.6:7-16= Jy maai wat jy saai !
Lev.19:18 ; Rom 12:19 = moenie julle wreek nie
geliefdes
Rom.12:17-21 !! lees !
Nah.1:2= n wreker is Jah, en vol grimmigheid
Rom.13:4 =n wreker om die een wat kwaad
gedoen het te straf
Psm.94:1 = o God van wraak, o’Jahweh , God van
wraak !
Psm 79:10 =met wraak oor die gegote bloed van U
knegte !
Spr. 6:34 = op die dag van wraak verkoon Hy nie
Jes.35:4= kyk , julle God kom met wraak !
Jes. 47:3= Ek sal wraak neem en geen mens
verskoon nie
Jes.51:36= Ek verdedig , en Ek sal VIR JOU wraak
neem
Mig.5:14= Ek sal in toorn en grimmigheid wraak
neem
Hand.28 = deur Goddelike wraak sal die
moordenaar nie lewe nie
2Thess. = in die oordeelsdag, met die wederkoms ,sal Jahshua, met Sy engele kom
om ook wraak te neem , met vuur en vlam teen DIE wat die Evangelie van Jahsua
ongehoorsaam was !
Ons Wraak is nie soet nie , vergifnis is wel !
Daar is n paar stappe vir VERGIFNIS :
•Verootmoedig jou voor Jahweh
•Bely jou bitterheid
•Laat Hy elkeen aan jou uitwys, selfs die wat jy al vergeet het wat teen jou onregte
gepleeg het.
•Vertrou Vader
•Neem Jahshua se genade-offer vlgs.Luk 4:18,19, aan ook vir jou persoonlik
•Gee daardie persone, saak vir Jahshua
•Spreek hulle onvoorwaardelik vry !
•Bid dat hulle geseend sal wees
•As jou naaste , tot bekering sal kom en ook die
Koningkryk mag be-erwe
•Speek jouself OOK vry
•Bely jou bitterheid teen Vader
•Bid om genesing van die ou wonde en
invulling deur die HG.
•Stel die saak reg indien die HG. jou so sou lei !
•Verwerp selfbejammering
•Dank Vader vir Sy volmaakte genade en
VERGIFNIS ook vir jou !
My getuienis die week- oproep, eposse
Leef voluit as vrygemaakte Kind van Vader deur die
Vars SOET Vrug van die Gees :
Gal.5:22 =
LIEFDE
BLYDSKAP
VREDE
LANKMOEDIGHEID
VRIENDELIKHEID
GOEDHEID
GETROUHEID
SAGMOEDIGHEID
SELFBEHEERSING
DIE BITTER
OF
DIE SOET
DIE KEUSE IS JOUNE !!!!
SOLI DEO GLORIA
-----AMEN