Dawid se koningskap in Hebron 3 Dae na geveg met Amalekiete…. Boodskapper by Dawid : Nederlaag “Ek het Saul doodgemaak” (soek guns) Doodgemaak Vestig in.

Download Report

Transcript Dawid se koningskap in Hebron 3 Dae na geveg met Amalekiete…. Boodskapper by Dawid : Nederlaag “Ek het Saul doodgemaak” (soek guns) Doodgemaak Vestig in.

Dawid se koningskap in Hebron

3 Dae na geveg met Amalekiete….

Boodskapper by Dawid : Nederlaag “Ek het Saul doodgemaak” (soek guns) Doodgemaak Vestig in Hebron Burgers van Juda salf Dawid as koning

Isbóset Koning oor ander stamme

Abner (Hoof van Saul se leër) roep Isb óset as koning oor Israel Verdeeldheid en stryd - Abner begin burgeroorlog Oorlogspel (12 jong manne van elke kant) Almal dood - Abner vlug – gee later oor

Abner kies Dawid se kant

Dawid al sterker (Isbóset se manne loop oor) Abner se mag groei ook – oorheers later Isbóset Breek met Isbóset – bied hulp aan Dawid Joab ontevrede: Vermoor Abner Dawid vervloek Joab

Moord op Isbóset

Isbóset nie meer teen Dawid Twee bendelede (soek guns by Dawid) vermoor hom Dawid laat hulle doodmaak

Dawid koning in Jerusalem

Geen opvolger vir Isbóset (Mefiboset kreupel) Volk roep Dawid eenparig as koning Dawid sluit verbond met volk

Dawid koning in Jerusalem (vervolg)

Bergvesting in stad = Sion Feitlik oninneembaar – Jebusiete dus gevaar Nie vir Dawid nie!!

– word “Dawidstad” Jerusalem (“Stad van vrede”) word: Hoofstad en Residensie – bou paleis Was vroeër Salem

(Gen 4 : 18)

en Jebus

(Rig 19 : 10,11)

Die Ark na Jerusalem

Dawid gee aandag aan Godsdiens Ark nodig vir godsdienseenheid – ryk sterker

Die Ark na Jerusalem

Dawid sien seën op huis van Obed-Edom Voer plan verder, maar… wat doen hy nou anders?

Vervoer deur Sadok, Abjatar en Leviete

Groot gejubel

, sing dans… vrou (Mikal) ken dit nie - beswaard “pas nie by koning se waardigheid nie” – bly kinderloos!

Ark uiteindelik in tent op Sion

Die naam Sion

“Tempelberg” “Volk van God” “Gelowiges”

Tempel

Dawid: Eie huis teenoor Tent? Wil tempel bou Raadpleeg Natan Stem saam Wat is die oordeel van die Here? – Salomo sal tempel bou God sal egter vir Dawid ‘n huis bou

Getrou aan Jonatan

Het guns aan Jonatan se nakomelinge belowe Mefiboset (seun) – lam weens ongeluk Dawid koop Saul se grond terug Mefiboset eet elke dag by Dawid

Dawid se stryd teen vyande

Kort na koningskap: verslaan grootste (van baie) vyande = Filistyne

Ook:

Moabiete Koning van Soba Arameërs (Damaskus in Dawid se hand) Edomiete Ammoniete

Leër in twee verdeel

Ganun (koning van Ammoniete) beledig Dawid (Dawid wou simpatiseer met sy pa se dood) Dawid gaan aanval Ammoniete Israel Israel Israel Abisaï Joab Arameërs Vlug na eie vesting (Rabba) Arameërs wil weer aanval, Dawid verpletter hulle

Dawid se organogram

Dawid Weermag Joab Hoof Uitvoerende beampte Josafat Priesters Staat sekretaris Sadok Agimelek Seraja Lyfwagte (Kreti & Pleti) Benaja

Dawid en Batseba

“Man na God se hart” – maar ook net mens Sonde beskryf, maar ook: God se oordeel Ware berou God se vergiffenis

Dawid en Batseba (vervolg)

Man, Urija na slagveld teen Ammoniete Pleeg ontug – Batseba swanger Laat Urija terugkom. Moet by Batseba slaap Urija weier (teen reëls) Werk nie Urija dood; Dawid dus egbreker EN moordenaar

Dawid en Batseba (vervolg)

Trou – baba gebore Natan na Dawid: Gelykenis van ryk man wat arm man se lammetjie vat. Dawid se kommentaar eintlik oordeel oor homself Natan: “Jy is daardie man”

Twee sondes : Tweërlei straf

Moord van Absalom op Amnon Opstand en dood Teregstelling van Adonia

(2 Samuel 16: 21, 11 )

(Skending van Dawid se byvroue)

Berou

Batseba se baba sterf Dawid berou na Natan se tug

(Psalm 32 en 51)

Besef straf vir sonde – bid om verlossing Aanvaar egter baba se dood gelowig

Grootheid van geloof

Menslike swakheid Ware berou teenoor God (nie spyt nie) Verootmoediging voor God

Salomo

Vergewende liefde van God

Salomo gebore “Vredevors” God se naam vir hom: Jedidja = “Die Here het hom lief”

(2 Sam. 12: 25).

Absalom maak broer dood

Baie misdaad in Dawid se huis (Moord, bloedskande ens) Amnon onteer Tamar (halfsuster) Doodgemaak deur Absalom Vlug na oupa Talmai Dawid wil Absalom sien - Joab laat hom terugkom Hou Absalom weg van Dawid

Skynversoening

Dawid forseer Joab (brand land) – bring Absalom Versoening vir Absalom net skyn -Wil self koning word -Verbeur egter reg met moord Mooipraatjies en foefies onder volk / Bedek planne met Godsdiens – Wil na Hebron “om gelofte te betaal” Kan planne daar beter uitvoer

Absalom koning in Hebron

Dawid vermoed niks Absalom: Boodskappers deur land – “is koning in Hebron” Dawid hoor van opstand – gee pad uit stad (baie volgelinge) Priesters wil ark saamneem – Dawid stuur dit terug Agitofel kies Dawid se kant

Gusai by Dawid

Dawid stuur Gusai (adviseur) na Absalom as spioen Trek verder / ontmoet Siba (Mefiboset se dienaar) Steek Dawid tee Mefiboset op Siba lieg vir Dawid (“Mefiboset terug in Jerusalem”)

Wraak kom God toe

Simeï vloek Dawid – Abisai wil hom doodmaak

Dawid:

“Die wraak kom God toe”

Absalom na Jerusalem

Gusai sluit by Absalom aan Op Agitofel se aanbeveling: Absalom onteer Dawid se byvroue

Straf vir owerspel

Nog straf

Aanbeveling (Agitofel) aan Absalom: Neem 12 000 man – verslaan Dawid Gusai verskil ; “maak eers groot leër bymekaar“

(Wil Dawid kans gee - God se ingryp

) Agitofel sien probleme – pleeg selfmoord Oorlog by Efraimsbos (Dawid: “Werk sag met Absalom”)

Absalom sterf

Absalom egter in akkerboom vas – Joab maak hom dood Dawid diep bedroef (vergeet selfs eie volgelinge) Joab laat hom na stadspoort gaan (soldate moet verskyn) Dawid laat Juda se manne hom na Jerusalem neem Joab vervang met Amasa

Opstand van Seba

Seba versamel leër uit Israel Dawid bevel Amasa om leër op die been te bring - Egter nie tyd nie Stuur Abisai agter Amasa aan - Joab trek ook saam Maak Amasa dood, neem leër oor Vind Seba – oorwin en maak hom dood

Dawid se laaste lewensjare

Hongersnood in land (Weens Saul se moord op Gibeoniete ) Eis sewe seuns van Saul - al sewe opgehang Mefiboset verskoon (verbond tussen Dawid en Jonatan)

Dawid se laaste lewensjare

Volk groei - laat volk tel = koning begin op eie krag staatmaak Almal behalwe stamme van Benjamin en Levi Israel 800 000 Juda 500 000 Dawid tot besinning Bely sonde Profeet Gad kondig straf aan Moet kies: • 3 jaar hongersnood • 3 maande vlug voor vyande • 3 dae pes

Dawid se laaste lewensjare (vervolg)

70 000 dood aan pes Smeekgebed God stop plaag by dorsvloer van Arauna Bou altaar - offer God aanvaar offer - stuur vuur uit hemel

Dawid se laaste lewensjare (vervolg)

Adonia (oudste oorblywende seun) eis koningskap Hou fees – (nooi Salomo nie) Wil as koning verklaar word Natan vertel Batseba Dawid Herbevestig Dawid as opvolger

Betekenis van Dawid

Groot figuur “Man na Gods hart” Dapper / Wys / Insig Ervaar lyde, verdrukking EN oorwinning Messias koning “regeer soos Dawid” Messias genoem “Dawid” Psalmdigter (helfte van psalms) (2 Sam 23 : 1) ”Die gesalfde van die God van Jakob, die gevierde in die liedere van Israel"