Transcript Slide 1
“Afrikaans is hier ‘n uitsondering ...”: Afrikaans vanuit ‘n modern tipologiese perspektief
Theresa Biberauer 1,2 University of Cambridge 1 & Stellenbosch University 2 ReCoS Project (University of Cambridge) http://www.mml.cam.ac.uk/dtal/research/recos/
1
Moderne tipologie Joseph Greenberg
(1915-2001) • taalkundige universele preposisies hulpwerkwoorde , onderskikkers Verb Object (VO) volgorde: (1) I think [ that he will live in London] Object Verb (OV) volgorde: (2) I [he [London in ] live will that ] think 2
Die moderne tipologie
Jongste uitgawe (2011): •
76 492
meetpunte vir
2678
tale 3
Greenbergiaanse tipologie
4
Chomskiaanse/Generatiewe Taalkunde Noam Chomsky
(1928)
Kleurlose groen idees slaap verwoed
5
Chomskiaanse/Generatiewe Taalkunde
Kernidee:
Universele Gramatika (UG)
“Sentence structure is innate, but whining is acquired.” Woody Allen (1935)
UG
+ taaldata die grammatika van ‘n spesifieke taal (a)
UG
(b) (c)
UG UG
+
Afrikaans
+
Nederlands
+
pidgin
die grammatika van Afrikaans die grammatika van Nederlands die grammatika van ‘n kreool ...
UG is die gemene deler alle tale volg dieselfde patroon (“template”) 6
Afrikaans en die tipologie
7
Afrikaans en die tipologie
Hans den Besten (1948-2010) 8
Afrikaans se Germaanshede
• Wat beteken dit in sintaktiese terme om “Germaans” te wees?
Woordorde
: o sg.
V2
(= “Verb Second”) in hoofsinne (1) a.
Nadal het
gister
die titel
gewen.
b.
Gister het
Nadal
die titel
gewen o c.
Die titel het
Nadal gister gewen
OV
-orde (veral ook in ingebedded sinne) –
Wes
germaans: (2) ... dat Nadal gister
die titel gewen het
o
Werkwoordklusters
(veral ingebedde sinne) (3) ... dat Nadal dit
sou wou gaan wen het
9
Uitsonderlike Afrikaans: V2
• “OV en V2 hang van
kasus
en
werkwoordelike infleksie
af ”: Oud-Engelse algemene manlike geslag • Oud-Engels (500 – 1066CE) (1)
Ðis gifu sealde
seo ceasterwaru on Tharsum Apollonio þam tiriscan this gift gave the citizens in Tharsus Apollonius the Tyrian “The citizens of Tharsus gave this gift to Apollonius the Tyrian” [Apollo, 16.10.16] 10
Uitsonderlike Afrikaans: V2
(2)
Hwi sceole
we
o þ res mannes niman
?
why should we other man’s take “Why should we take those of another man?” ( Ælfric’s
Lives of Saints
24.188) • Die logika: kasus disambigueer; dus woordorde-vryheid (3) a. ... dat Jan -NOM Marie ACC groet b. ... dat Marie ACC Jan -NOM groet c. Jan -NOM groet Marie ACC d. Marie ACC groet Jan -NOM • MAAR: Nederlands Kasus DAN ten minste
werkwoordelike infleksie
om V2 te behou?
11
Uitsonderlike Afrikaans: V2
• Die
tipologie van V2-tale
: (a) “Simmetriese” V2: hoof- en ingebedde sinne - bv. Yslands, Jiddisj (b) “Asimmetriese” V2: (i) net hoofsinne en bysinne sonder
dat
-ekwivalent - bv. Duits, Standaard Afrikaans (ii) net hoofsinne – bv. Standaard Nederlands (c) “Reliek” V2: net uitgesoekte hoofsinsoorte – bv. moderne Engelse (1) a.
What was
he writing?
b.
Never in my life had
I been so scared “Volledige V2: Nederlands en Duits – hoofsinne en ingebedde sinne sonder
dass
12
Uitsonderlike Afrikaans: V2
• Wat selfs Yslands nie doen nie en wat veronderstel is om universeel te wees:
uit
V2 in ingebedde vraagsinne: (1) a. Ek wonder
wat het
hy nou weer aangevang?
b. Ek het ontdek
wie gaan
vir ons klasgee.
c. Ek sal uitvind
waar moet
ons dit ingee.
13
Uitsonderlike Afrikaans: V2
(1) a.
I asked him from what source could the reprisals come Irish Times
, April 24th, 2001 b.
The baritone was asked what did he think of Mrs Kearney’s conduct.
James Joyce:
Dubliners
MAAR: (2)
a. *I found out how did they get into the building.
b. *
The police discovered who had they beaten up.
Jim McCloskey Waarom sou Afrikaans V2 so liberaal toelaat in ingebedde
wh
vrae?
14
Mark de Vos
Uitsonderlike Afrikaans: V2
Quirky Verb Second (1) a.
Waarom loop koop
jy alweer lekkers?
b.
Dit gaan haal
ons nou.
c.
Vir wat (gaan) staan en jaag
hy die honde?
Gewoonlik: (2) a.
Hy sal
die boek
lees.
b.
Dit gaan c. Vir wat
ons nou
staan haal.
hy die honde
en jaag
?
‘n
Kreool
-agtige eienskap ? “Serial verbs”?
15
Uitsonderlike Afrikaans: werkwoordklusters
• ‘n kenmerk van Wesgermaans: (1) a. ... dat sy die boek
sou 1 kon 2 gelees 4 het 3
b. ... dat sy die boek
moes 1 gelees 3 het 2
(
Sy moes
dit gelees het) c. ... dat sy die boek
moes 2 lees 3 het 1
(
Sy het
dit moes lees) 231 klusters is betreklik raar in Wesgermaans: Wes-Vlaams en ‘n handjievol Switserse-Duitsdialekte (2) da Valère
willen 2
dienen boek
lezen 3 eet 1
16
Uitsonderlike Afrikaans: werkwoordklusters
• In Afrikaans is 231 volop: (1) a. ... dat hulle die huis
laat 2 bou 3 het 1
b. ... dat hy haar
hoor 2 roep 3 het 1
c. ... dat ek haar die bokse
help 2 dra 3 het 1
d. ... dat dat die mense e. ... dat dat dit
ophou 2 bly 2 reën 3 staan het 1 3 het 1
f. ... dat hy die boek
gaan 2 lees 3 het 1
g. ... dat hy die CD
loop 2 (en) koop 3 het 1
17
Uitsonderlike Afrikaans: werkwoordklusters
• Hoekom is 231 juis so belangrik?
• Onthou Greenbergiaanse tipologie: VO-tale het altyd onderskikkers aan die
begin
van die sin (bv. Engelse
that
) Universal 1: Daar is geen
VO-that
tale nie
*I think [he will live in London that]
OV-tale se onderskikkers is of aan die begin (vgl. Duitse (bv. Japanees) Universal 2: Daar is geen
that-
OV taal waarin die
that dass
) of aan die einde -sin die werkwoord voorafgaan *
I [that he in London live will] think Ich glaube, dass er in London wohnen wird
[German] 18
Uitsonderlike Afrikaans: werkwoordklusters
Hoekom sou hierdie strukture uit wees? (1) a.
b.
The mouse the cat chased ran The mouse the cat chased ran
(2) a.
b.
The mouse the cat the dog barked at chased ran The mouse the cat the dog barked at chased ran
• sg. centre embeddding skep prosesseringsuitdagings MAAR:
*I think [he will live in London that] * I [that he in London live will] think
19
Uitsonderlike Afrikaans: werkwoordklusters
• Onthou Chomskyaanse taalkunde:
UG
verskaf ‘n patroon vir die grammatika Die
Final-over-Final Constraint (FOFC)
: Strukture waarin ‘n hoof-inisiële frase ingebed word binne ‘n hoof-finale frase word nie toegelaat nie.
hoofinisieel soos in Engels: V = hoof van VP (
read
the book
) N = hoof van NP (
book
about Linguistics
) A = hoof van AP (
happy
with the outcome
) P = hoof van PP (
in
the future
) Aux = hoof van AuxP (
have
read the book
) C = hoof van ingebedde sin (
that
he has left
) 20
Uitsonderlike Afrikaans: werkwoordklusters
• FOFC en die 2 universeel onmoontlike strukture: (1) Die
Final-over-Final Constraint (FOFC)
: Strukture waarin ‘n hoof-inisiële frase ingebed word binne ‘n hoof-finale frase word nie toegelaat nie.
Universal 1: Daar is geen
VO-that
tale nie
*I think [he will live in London that]
hoofinisi ële VP (
live in London
) ingebed onder hoof-finale C (
that
) Universal 2: Daar is geen
that-
OV taal waarin die
that
-sin die werkwoord voorafgaan *
I [ that he in London live will] think Ich glaube, dass er in London wohnen wird
[German] hoofinisi ële CP (
that he in London live will
) ingebed onder hoof-finale VP (
that-
sin gaan
think
vooraf ) 21
Uitsonderlike Afrikaans: werkwoordklusters en FOFC
• 231-klusters is op die oog af ‘n probleem vir FOFC: [ AuxP1
gaan 2
koop 3 ] = hoof-inisi ëel [ AuxP2 [ AuxP1 gaan 2 koop 3 ]
het 1
] = hoof-finaal en AuxP 1 is ingebed onder AuxP 2 ...
• Die vraag: Is Afrikaans dalk bewys dat FOFC nie universeel is nie?
22
Uitsonderlike Afrikaans en FOFC
• baie woordorde-variasie in Afrikaans: gedeeltelik hoof-finaal/-inisiëel • ... en daar is variante wat nog meer variasie toelaat as Standaard Afrikaans, bv. Kaaps (1) a.
b.
… dat ek [ VP … dat ek
het
R1400
gekry
]
het
[ VP R1400
gekry
] c.
… dat ek
het
[ VP
gekry
d. *
… dat ek [ VP gekry
R1400]
R1400] het
[O-V-Aux] [Aux-O-V] [Aux-V-O] [*V-O-Aux] • Selfs
taalkontak
kan FOFC nie ondermyn nie • Afrikaans is ook onderhewig aan FOFC ... Maar hoekom het die taal so ‘n voorliefde vir 231-klusters?
23
Afrikaans in die (Wes)Germaanse konteks
• In sommige opsigte is Afrikaans Germaans “in overdrive”: ‘n V2-opsie wat net baie beperk in ander Germaanse tale voorkom, is by Afrikaans onbeperk moontlik (
Ek weet wat
dink
julle teen hierdie tyd
) ‘n werkwoordkluster-opsie wat andersins skaars is, floreer in moderne Afrikaans (
... dat sy hom die titel sien
2
wen 3 het 1 )
• MAAR selfs in hierdie “hiper-Germaansheid” sien ons tekens van iets on-Germaans: “quirky Verb Second” ( aan sg.
serial verbs
Hy
loop vertel
in kreooltale (
allerhande stories
) wat herinner
He take book come
= “He brings the book”) 24
Afrikaans se meer kreoolagtige kenmerke: predikaatverdubbeling
• Predikaat-verdubbeling: (1) a.
Sing
sal hy sing!
b.
Sukkel sukkel
ek!
c.
Skryf
het hy ge
skryf
!
d.
Cruise
het hulle darem ge
cruise
!
e.
Dom
is sy nou vir jou
dom
!
f.
Geweldig moeg
is hy nou vandag
geweldig moeg
!
g.
Vir jou broer die leviete voorlees
moet jy nou eenmaal
broer die leviete voorlees!
vir jou
25
Afrikaans se meer kreoolagtige kenmerke: predikaatverdubbeling
• Predikaatverdubbeling in Germaans?
(1)
Tantsn
vel ikh morgn
tantsn
“As for dancing, I (really) want to dance tomorrow” (2)
Kriejen kricht
er nischt “As for what he gets, he gets nothing” (3)
Schaden schadt
ihm das nichts “It doesn’t do him any harm” (4) Schniefke
schnuwe schnöfft
hei nich, oawer Preemke
preeme preemt
hei “Snuff he doesn’t take, but he does chew tobacco” [Jiddisj] [Berlin(er)isch] [Mecklenburgish] [Low Prussian] 26
Afrikaans se meer kreoolagtige kenmerke: predikaatverdubbeling
• Common in creoles (cf. the APiCS)
Atlas of Pidgin and Creole Languages
– (1)
Se mache Bouki te mache, li pa te kouri.
[Haitian] FOC walk Bouki PAST walk 3SG NEG PAST run “It was walking that Bouki did, not running” • (2)
...
possibly because of an African substrate?
Etsu gàn gànán Musa gí kinkere gí
. chief say COMP Musa eat scorpion eat “The chief said that Musa DID eat the scorpion” [Nupe] 27
Afrikaans se meer kreoolagtige kenmerke: predikaatverdubbeling
28
Afrikaans se meer kreoolagtige eienskappe: ontkenning (?)
(1) a.
Marie kyk nie
1
TV nie
2
b.
Niemand kyk TV nie
2
• Die
oorsprong
van hierdie patroon?
(2) “Nes in Frans het ons een dubbele ontkenning in ons tweemaal
nie.
” [S.J. du Toit 1876]
MAAR:
(3) “Die eerste
nie
is die eintlike draer van die ontkenning, die tweede is net die psigologiese nagalmende afronding wat die betekenis nie sal skaad as dit weggelaat word nie .” [Nienhaber 1949:82] 29
Afrikaanse ontkenning: sy oorsprong?
?
• Eerste verwysing: veldkornetverslag (1)... toen kwam hij
[‘n Khoi-spreker - TB]
zo ewen parmantig en de kraal en hij het een leeven met mijn broeder hij zegt hij hem zal weis wat hij
niet
weet
niet
. Toen heef ik hem gezeit ... dat hy moet ophou om met ou gezwint twist te maakt dat het
niet
zal goet gaat. ... hij maar altijt staat en vloek en schel mijn en zeg dat ik hem van aavon
niet
moet los maak
niet
[C.J. Foecee, 1810; Cape Town Language Archive 206] Khoi afkoms?
30
Afrikaanse ontkenning: sy oorsprong?
(1) a.
b.
Hi-si // xu //ã-b ko-se //’ai
tama
next summer until spoil NEG IND “It won’t spoil till next summer” [Moderne Korana]
/’ũ !num-ts ka na te?
beard- get- 2 SG MOD ASP NEG FUT “Won’t you want to have a beard?” • Of miskien skeepsvaarder-Portugees? (2)
Não retira não
not retreat NEG “Don’t retreat!” 31
Afrikaanse ontkenning: sy oorsprong?
• Of miskien ‘n Nederlanse oorsprong?
(1) a.
Die oude vent is nog nooit niet ziek geweest (nie)
b.
‘k Heb niemand niet gezien (nie)
[Aarschots] (2) a.
Die ou vent is nog nooit (nie
2
) siek gewees nie
2
b.
Ek het ( g’n) niemand (nie
2
) gesien nie
2
[Moderne Afrikaans] (3)a.
Het kan niet waar zijn, nee!
b.
Jij komt niet mee, ne?
32
Afrikaanse ontkenning
• Tale met twee “identiese” ontkenningsmerkers is seldsaam: (1)
Ele
não 1
comprou a casa
não 2
he not bought the house NEG “He has not bought the house” [Brasiliaanse Portugees] (2)
Lāmĩ bà tà ci àbinci à kāsuwā ba:
Lami not he eat food at marker NEG “Lami didn’t eat food at the market” [Hausa] • Kreooltale met hierdie patroon is daar nie (vlg.
APiCS
2013) 33
Afrikaanse ontkenning
• In die wyer tipologiese konteks, is Standaard Afrikaans ook seldsaam/uniek (?) • Die soort ontkenningsstelsels wat algemeen voorkom:
DUBBELE ONTKENNING
een negatiewe betekenis (bv. Standaard Engels): elke negatiewe vorm dra Verskillende soorte
NEGATIVE CONCORD
-stelsels, maar nie een soos Standaard Afrikaans nie: die 2
nie
s “tel saam”, maar negatiewe soos
niemand, niks, nooit, n êrens
, ens. tel onafhanklik: (1) Dit is
nie
moontlik “It is not possible’
nie
(2x
nie
= 1 negatiewe betekenis, d.w.s. Negative Concord) (2)
Niemand
het
niks
nie (
niemand
en
niks
2 negatiewe betekenisse,d.w.s.
Dubbele Ontkenning) “No-one has nothing”, i.e. Everyone has something 34
Afrikaanse ontkenning in die konteks van verandering?
• Afrikaans in die konteks van die Jespersen Siklus: (1)
French
:
ne … pas
Std Frans →
(ne) … pas
→
pas
Gesproke Frans (2)
English:
ne …(noht)
Ou Engels (3 )*
Afrikaans:
nie 1 … nie 2
Moderne Afrikaans
→ (ne) … no(h)t → not
→
(nie 1 ) … nie 2
Moderne Engels →
nie 2
Toekomstige Afrikaans 35
Afrikaanse ontkenning in die konteks van verandering?
• Die
finale nie
lyk nie asof hy verandering ondergaan nie; maar tog is dit nie dat daar niks aangaan by Afrikaanse ontkenning nie: Die
eerste nie
word op allerlei maniere versterk: (1)
Hy wil ( g’n)
niks
luister nie 2
“He won’t listen at all” (2)
Sy is
niks (nie 2
) tevrede nie 2
“She isn’t REMOTELY satisfied” (3)
Dit is
g’n (nie 2
) so moeilik nie 2 !
“It’s NOT so difficult at all” (4)
Hy skryf
G’N
goeie stories nie 2
“He does NOT write good stories” (denial) 36
Afrikaanse ontkenning in die konteks van verandering?
• En negatiewe vorme soos dikwels versterk d.m.v.
niks, niemand, nooit,
n "ekstra ”
nie:
ens. word ook baie (1)
Hy het
niks nie 2
verstaan nie 2
" He didn‘t understand anything at all” (2)
Dis vir
niemand nie 2
goed nie 2
"That isn‘t good for ANYONE” (3)
Ek sou
nooit nie 2
so iets doen nie
2
“I would never do that kind of thing” 37
Afrikaans as kreoolagtige taal?
• Moderne Afrikaans toon beslis eienskappe wat mens ook in kreooltale aantref, bv. predikaatverdubbeling, wat duidelik oor die algemeen ‘n
spreektaalverskynsel
is.
• Net soos by die Germaanse eienskappe wat ons bekyk het, lyk dit asof Moderne Afrikaanse predikaatverdubbeling die “basiese” kreoolpatroon “in overdrive” aanwend (vgl.
APiCS
vir wat by ander kreole moontlik is).
• Die moderne Afrikaanse ontkenningspatroon is (vgl. weer
APiCS)
; en dit is ook nie
nie
‘n kreoolpatroon nie ‘n Germaanse patroon nie. Verder ontwikkel dit nie op die manier wat Jespersen se Siklus sou voorspel nie, alhoewel daar wel variasie is. Is dit in tipologiese terme ‘n unieke stelsel?
38
Afrikaans en die moderne tipologie?
• Afrikaans
bly
vanuit ‘n tipologiese oogpunt ‘n uitdaging!
• Teen die verwagting in (vgl. die ingewikkelde taalkontaksituasie), sien ons dat van die taal se Germaanse wortels oor tyd versterk het.
• Terselfdetyd is dit duidelik dat sommige kreoolagtige eienskappe verder uitgebou is, en dat hulle vandag op ‘n unieke manier met Germaanse eienskappe verstrengel is.
• Moderne Afrikaans is in die konteks van beide Greenbergiaanse en Chomskyaanse benaderings tot die tipologie ‘n taal wat in talle opsigte verrassend is.
• Presies hoekom dit so is, is iets wat ons tans nog maar sleg verstaan.
39