Transcript Generasies
Generasies Aanleiding tot die gesprek: • • Kerk leeg: ouers van 25-40 is afwesig & Hulle kinders is afwesig • Kerk speel nie meer rol in mense se lewens nie Ps 78 • 78 ’n Gedig van Asaf. Luister na wat ek jou leer, my volk, luister aandagtig na wat ek sê. 2 Ek gaan ’n gedig voordra, ek gaan julle inlei in geheimenisse uit die verre verlede. 3 Wat ons gehoor het en wat ons weet, wat ons vaders ons vertel het, 4 sal ons vir ons kinders nie verswyg nie. • Ons sal aan die volgende geslag vertel van die roemryke dade van die Here en van sy mag, van die wonderdade wat Hy gedoen het. 5 Hy het aan Jakob sy voorskrifte gegee, aan Israel sy onderwysing. Hy het ons voorvaders beveel om dit aan hulle kinders bekend te maak, • 6 sodat die volgende geslag dit kan weet en die kinders wat nog gebore sal word, dit weer aan húlle kinders kan vertel. 7 So sal hulle dan op God vertrou en nie vergeet wat Hy gedoen het nie, maar gehoorsaam wees aan wat Hy beveel het 8 en nie wees soos die voorvaders nie. Dié was ’n opstandige en ongehoorsame volk, ’n onbestendige geslag wat nie aan God getrou was nie. Tendense • Generasie tendense • Tendense in samelewing het invloed op mense. • Generasie vorming : soortgelyke optrede • Gevorm deur gebeurtenisse wat invloed het • Definieer optrede vanuit kultuur historiese gebeure • @kerk • Ons weet dat die kerk onder baie druk verkeer. • Ons weet ook dat die geldigheid van die Bybel bevraagteken word. • Generasie X & Y vra ander tipe vrae oor godsdiens, die Bybel en die rituele in die kerk. • Die standaard antwoorde word nie meer geglo nie. Gebed en godsdiens het ‘n ander dimensie gekry, weg van die tradisionele. • Dink julle dat die kerk tred gehou het met die ontwikkelinge in die gemeenskappe wat hulle bedien ? • Of het die kerk net ‘n samekoms plek geword vir die wat dit as ‘n plig voel ? Wat verwag elke generasie • • • • • Van ouers Van werk Van geld Van kerk Van ontspanning • The key to retaining each generation is to understand what makes them tick and what drives them. Post modernisme • Dink anders – Paradigmaskuif in denke • Tree anders as voorgangers op – Reaksie teen modernisme • Ekself is die belangrikste: – Daar is ‘n beklemtoning van die individu in teenstelling met die gemeenskap; • My Verstand is die vertrekpunt – Alles moet verduidelik kan word; • My denke die belangrikste: – Mensgesentreerde denke is belangriker as religieuse waardes, selfs in die mate dat Skrifwaarhede bevraagteken en gekritiseer word; • • Feite is bo waardes in die wetenskap beklemtoon – absolute waarhede kan gevind en uitgeredeneer word; • Opbloei van wetenskap en tegnologie; • Daar is algemene sekularisasie en goddeloosheid – die mens kan alles uitredeneer en is in beheer van alles, daarom is daar nie meer plek vir God nie. Drie faktore: 1. geloof word afgebreek geen konsensus oor reg of verkeerd 2. Globalisme & geloof aanvaar nie Christendom as absoluut nie 3. Toename in polarisasie moraliteit Waarheid Opvoeding Kenmerke: • • • • • 1. Rasionaliteit verander : Gaan nie meer oor verstand nie ; ervaring, gevoel , geloof NB Bestaansreg van geloof bevraagteken Religieuse ervaring ??? 2. Vaste sekerhede maak plek vir verskeidenheid Dogma en sisteme word gewantrou Verskeidienheid etiese sisteme • 3. Spiritualiteit is belangrik: Geestelike belewing • Nie groter gerigtheid op God • ( belewenis / Lekker ) • Soeke na mistieke ervaring • 4. Verdraagsaamheid • Geloof persoonlike saak wat elkeen volgens eie smaak inrig • Alle Godsdienste as gelykwaardig beskou • Elke mens het reg tot eie geloofsoortuigings • • 5 Morele onsekerheid • Verskillende perspektiewe en uitkomstes • Kerk ?? rug op kerk gedraai • Nuwe verwagtinge van kerk koester • 6 verset teen institusionalisme Gesag in gedrang Probleemstelling: • Toegewyde gelowiges woon buite eg saam #Pla nie want ons is lief vir mekaar • # Wat ek redeneer is van deurslaggewende belang • # maak nie saak wat ander sê of Bybel sê • Verwys na pt 4: verdraagsaamheid Kerk: Die kerk kom te staan in ‘n postmoderne werklikheid waarin • die ou antwoorde, bedieningspatrone, institusionalisme, formalisme • en tradisie-gebondenheid nie meer die eise van die dag die hoof kan bied nie. • ( kerk is nie meer relevant / Oorbodig ) • • • • Generasies se mense is nie identies nie Deel waardestelsel Kry die uitsonderings Dit wat jy as goed of sleg, reg of verkeerd, normaal of vreemd beskou. • Nie vir iemand anders dieselfde nie • Hulle het ’n studie gedoen om vas te stel wat dié jonges se waardes in die werkplek is en dit met dié van generasie X (gebore in die 1970’s) en die Baby Boomers van die 1950’s vergelyk. Daar was glo treffende verskille in hoe dié generasies vrye tyd beskou. Beeld 13 Maart 2010 Generasies • • • • • • Silent generation 1910-1940 Baby Boomers 1940-1965 Generation X 1966- 1990 Generation Y 1991- 2000 Gereration Z 2000 The key to retaining each generation is to understand what makes them tick and what drives them. Wat verwag elke generasie • • • • • Van ouers Van werk Van geld Van kerk Van ontspanning Silent generation 1910-1940 • Swaar grootgeword • Arm • Hardwerkend Baby Boomers 1940-1965 • • • • • Hippie era Blommekinders Pienk Floyd Jeans, Duck-tails en butterflies BB’s bly danksy wetenskaplike vordering gesond en leef langer. Hulle het meer geld as jonger generasies en kan daarom meer koop en bestee. In hul “ouer” jare pak hulle met nuwe energie (en geld) allerhande avonture aan. Daarom kan niemand hulle ignoreer en as “oor die muur” afmaak nie. Hulle is té belangrik vir die ekonomie. • • • • • • • As jongmense: belangrik om te werk vestig kinders hê Skuldig oor voorhuwelikse seks ( skande) Skuldig oor egskeiding Lojaliteit aan die werksplek Hubly bubly iets wat jy drink • Lang ure hard gewerk • Een kind per gesin geleerdheid gekry Generation X • Sukkel om die babyboomers te verstaan • En hulle waardes te verstaan • Sien babyboomers as skynheilig • Plastic Generation X 1966- 1990 • • Modes, musiek rolprente Sekularisering : Gemeenskap gevorm deur Christenskap • Christenskap nie eers in herinnering in gen X • Die wereld waarbinne geleef word is deur en deur wêrelds Generation X 1966- 1990 2 • DAAR IS GEEN PLEK VIR GOD NIE • GEN X IS GROEP ONTNUGTERDE JONGMENSE • Wat postmodernisme in alle aspekte van die lewe toepas • Godsdienstige relativisme en promiskuiteit vier hoogty • Ouer geslag se waardes word as irrelevant beskou • Geen basis waarop dit kan bestaan nie • Wantroue teenoor instellings: regering werk kerk skool Gen X 3 • Gebroke gesinne ??? • Dit wat Gen X se ouers (BB’s) as sekuriteit gesien het word wantrou • Intense behoefte aan liefde en aanvaarding • Ervaar pyn en hartseer • Geen familie bloedbande vriende • Gen X seksueel aktief : liefde en aanvaarding • tsv vernietiging onsekerheid en verwarring • Gen x se helde: sport, musiek • Tradisioneel : ouer mense onderwysers, dokters ds ens • Kerk gewantrou: intense behoefte en geestelike hongerte • Geen absolute religie • Sinkretisme en new age • Vertroue in tradisionele leierkorps verloor • Vertroue is verloor in die tradisionele leierskorps, daar is ‘n ongeërgdheid in kerklike instellings en ‘n verlies aan basiese vertroue onderling (en selfs in God). Kortweg: lidmate soek rigting in hulle lewens. Aanvaar nie vir God en kerk Jonger groep in BB • Verhoudings is NB • Seksueel aktief • Indiwidualiseme is hoog aangeslaan tog geweldige eensaamheid • Pessimisme oor toekoms • Pyn en angs as deel van die lewe dwelms drank, harde musiek tydelike verligting van pyn • Geweldige belangstelling in tegnologie & moderne kommunikasie middele • Geen morele grense doen wat in eie oë reg is • Geen tradisies van vorige geslagte • Nie belangstelling in/Goidsdiens spirituele soeke • Antwoorde buite die Christendom Musiek • Musiek speel belangrike rol in lewe • Sanger verwoord innerlike gevoelens • Sanger is spreekbuis • Musiek & kerk ??? • Zoid generasie Taalgebruik • Weerspieel in musiek • F--• ‘ • Kleredrag nie cleavage maar revealing & uitlokkend Tendense wat vormend is: • • • • • • Geweld en misdaad Armoede Aborsie Werksetiek ??? Agteruitgang van mediese dienste Opvoeding beleef krisis • Pendelhuwelik • • Losbandigheid en sedeloosheid • Buiteegtelike verhoudings • BB se kinders baie keer Gen Y • Groot sprong in ouderdom en Gen x oorgeslaan Wat verwag elke generasie • • • • • Van ouers Van werk Van geld Van kerk Van ontspanning • The key to retaining each generation is to understand what makes them tick and what drives them. Gen Y • Kinders van laat BB’s • Kinders van Gen X Generation Y 1991- 2000 • Die Millenium generasie. • Hulle beleef God deur ervaring; Spiritueel maar nie godsdienstig; Geloof moet prakties /. sigbaar wees ... • Verward • Leef uit voorbeeld • On line dating • Generasie Y is aan die voorpunt van tegnologie en kreatiwiteit. Hulle dink en doen heeltemal anders as vorige generasies en herskryf die reëls van werk en lewe. • Skerm mense gebruik ook selfone om uiting te gee aan hul individualiteit.” 7 ure per dag They have never known a world without: • Faxes, telephone answering machines and mobile phones, TVs, VCRS, Laptops, ATMs, CDs, and AIDS. • Rap music and Madonna • Nikes and Nintendos • Terror attacks, crack and kids killing kids. They live in a world where: • Self-expression is valued over self-control. • Respect is only given after it has been received. • The fear of living poorly outweighs the fear of dying. • Violence is an acceptable alternative. • The end justifies the means. • Geskok oor die voorbeeld en voorskrifte van BB’s • Verwerp morele waardes • geloof • baie dinge • Moeilik om met hulle te kommunikeer • Saamwoon en kinders hê • Belangrikste verhouding met skerms • Leiers en gesagsfigure word gewantrou • Lag v ir BB’s se bekrompenheid • (kerk ?) • The Y Generation are “stimulus junkies” who get easily bored. For them respect isn’t yours by virtue of your title. Being “stimulus junkies” means they are adept at multi-tasking, fast thinking, passionately tolerant in terms of diversity. They are astoundingly creative. • • • • • • • The following are some aspects to consider managing and motivating Generation Y: · Let them know that what they do, matters · Tell them the truth · Explain the “why” of what you are asking them to do and tell them what’s in it for them · Learn their language – communicate in their terms · Make the workplace fun · Model the way – don’t expect something of them you won’t do or won’t deliver yourself. • Generation Y doesn’t want to repeat the mistakes their parents have made, working long hours, neglecting family, friends and personal pursuits. • Money is important to them, but so is having work-life balance. • • • • • • • • • Werk oorsee “Mors” 2 jaar van lewe geniet Selfvertroue & vertroue “anything goes” Dink anders Instant…. Alles… Sukkel om werk te kry Moderne kommunikasie – chatrooms Mxit On line dating • wil ’n pos hê met ’n rustige pas en baie vakansietyd. Hulle was ook heelwat minder bereid om oortyd te werk. • Hulle beskou ook nie hul werk as die middelpunt van hul bestaan nie. meer klem op salaris en status. graag ander mense wil help en ’n positiewe impak wil maak op die gemeenskap. Invloed vir kerk/ geloof • • • • • • Hulle is gelowige kerkgangers in ’n hip vernuwingskerk waar die band se musiek BB’s verwilder. Ek is nog bang vir ’n kwaai God wat my gaan straf as ek nie perfek is nie. Hulle staan in verstomming oor ’n genadige God wat hulle aanvaar nes hulle is. • As jy n Christen is, weet daar is enersyds ander christene wat van jou gaan verskil en ateiste wat dinge gaan kwytraak wat jou mag aanstoot gee. Werk? • • • • • Gestudeer Min kry goeie werk Lei tot selfbeeld probleem Groot organisasies is uit Eie klein sakeondernemings – tegnologie The Y Generation want their workplace to be fun, relaxed and non-traditional. • The Y’s expect to spend less than 50% of their time behind their desks. They will hold their wireless keyboards on their laps and swivel chairs. They want their workplace to be “homey”, comfortable spaces to lounge through meetings or latenight sessions. Just as important is that the office setting must adapt to the growing emphasis on technology Geld • Iets om die lewe te geniet • More sorg vir homself • Drank & Hubly bubly Verhoudings • • • • • • • Pla nie as nie verhouding het nie Hang uit by kuierplekke musiek & drank Seksuele verhoudings Swangerskappe Geluk belangrik stel nie belang om te trou nie Na 1994 menseregte Koud, klinies en harteloos: “They sell their bodies, like they sell used cars” (Bob Dylan). Gereration Z 2000 – milenium generasie • Kinders is die wat besluite laat neem • Alleen wil wees Perspektiewe van kerk • 1. Nie kerk bemark nie maar etiese beginsels uitleef spiritualiteit beleef • 2. het die kerk waarde vir die mens • Spiritualiteit • Soeke na liefde • Respek: posisie, titel of persoonlikheid tel nie • Emosioneel verwaarloos • Portuurgeoep en interpersoonlike verhoudings • Rol van musiek Generation Y turning away from religion • LESS than half Australia's young people believe in a god and many believe there is little truth in religion, a new study has found. • just 48 per cent of Generation Y believed in a god. • has been a turn away from church • move towards alternative spiritualities • Religious identity • 19 per cent of those who identify themselves as Christian were actively involved in a church, attending services at least once a month. • More than 30 per cent of Generation Y were classified as humanists, rejecting the idea of a god, although some believed in a "higher being". • "This is the first generation who probably know nothing about Christ, except those who go to Christian schools. A QUESTION OF SPIRIT • • • • ■48 per cent of Generation Y believe in a god. ■20 per cent do not believe in a god. ■32 per cent are unsure. ■19 per cent of Generation Y are actively involved in a church. • ■ 17 per cent have an eclectic spirituality, believing in two or more "New Age", esoteric or eastern beliefs, including reincarnation, psychics and astrology. • ■31 per cent can be classified as humanists, rejecting the idea of a god, although a few believe in a "higher being". Gen X en Y en Z • Kerk tree op met BB’s se sisteem • Kerk voldoen nie aan hulle verwagtinge • God voldoen nie aan hulle verwagtinge • Die toekoms van die kerk lê by die mense wat na 1964 gebore is, maar meer by die mense wat na 1975 gebore is, maar ons kan nie bekostig om die mense wat tussen 1975 en 2000 gebore is te mis nie. • • Op hierdie stadium behoort net 30% van Generasie Y aan ‘n kerk waarvan net 30% kerk toe gaan. Dit beteken dat net 10% van die mense onder 40 vandag kerk toe gaan, terwyl 38% van die geslag voor hulle kerk toe gegaan het. As die kerk nie hierdie geslag bereik nie, gaan die kerke binne twintig jaar die een na die ander toemaak. • Ons kan nie beskostig om aan te hou om dinge te doen soos ons dit nog altyd gedoen het nie. • “Business as usual” is nie die beste vir die kerk nie. • • The key to retaining each generation is to understand what makes them tick and what drives them.