Transcript Slide 1

Dit is FEESTE
om te geniet met vreugde en
dankbaarheid.
Nie dag van byeenkomste nie
Daar is geen bevel in die Bybel oor watter dag Sy kinders bymekaar moet
kom nie!
Dag wat God vir Homself afgesonder het.
Rom 11
Wet is eenheid
Ons is nie onder beheer van die wet nie, maar onder
beheer van die Gees van God wat Sy wette erken.
Belangrik om te sien = Shabbat is nie slegs
in die tyd van die wet ingestel nie, maar is
alreeds afgesonder by die skepping:
Gen 2:3
“God seën die sewende dag en sonder dit af
as afgesonderd.”
Wat maak die Kerk daarmee?
Sondag of Shabbat ?
Sondag aanbidding word nagespoor tot 117-138 n.C.
Nie agv opstanding soos beweer word nie.
321 - Konstantein - “Die dag van die Here”.
Yes. 58:13
"As jy jou voet terughou van die Shabbat—om
nie jou sake op My afgesonderde dag te doen nie, en as jy
die Shabbat ‘n plesier noem en die afgesonderde dag van hwhy
hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan
nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele gesprekke praat
nie; 14 dan sal dit vir jou 'n plesier wees in hwhy en Ek sal jou
laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou die erfdeel van jou
vader Ya'akov laat geniet; want die mond van hwhy het dit
gesê..”
Geen beweegrede – GEEN.
Hoekom hou die “Christen” kerk
Sondag as ‘n heilige dag? Sonder
opdrag of bevel?
Webster’s Int. Dict., 19 th ed – Sunday -
..so called because this day was anciently dedicated to
the sun, or its worship.
Schaff-Herza Encyclopedia – Sunday –
'dies solis' on the Roman calendar, ‘day of the sun’, the…
John Eadie,D.D., LL.D,A Bible Cyclopedia p561 –" Sunday
was a name given by the heathen to the first day of the
week, because it was the day on which they worshipped
the sun."
Stop asseblief net hier en kyk weer – wat beteken dit?
Daniël 7:25 sê: "Hy sal magtige woorde teen die
Allerhoogste praat en probeer om die heiliges van die
Allerhoogste te vervolg (uit te put.) Hy sal mik om (probeer
om) die afgespreekte tye (seisoene) (God se heilige dae en
wette) te verander;....." (vry vertaal uit NIV en CJB)
Wanneer en wie het die tyd van God se
Shabbat verander?
Roomse Kerk se geskrifte:
The Convert’s Catechism of Catholic doctrine -1957, p50
Q. Which is the Sabbath day?
A. Saturday is the Sabbath day.
Q. Why do we observe Sunday instead of Saturday?
A. We observe Sunday instead of Saturday because the Catholic
Church transferred the solemnity from Saturday to Sunday.
Catholic Record Sept 1, 1923
“Sunday is our mark of authority… The Church is above the Bible,
and this transference of Sabbath observance is proof of that fact.”
Catholic World, March 1894, p.809
“She took the pagan Sunday and made it the Christian Sunday…
and thus the pagan Sunday, dedicated to Balder (Baal), became
the sacred Sunday sacred to Jesus.”
Faith of our Fathers – Cardinal Gibbons
“Of course the Catholic Church claims that the change was her
act, and the act is a mark of her ecclesiastical power.”
Father Enright, American Sentinel, June 1893
“The Bible says: remember that thou keep holy the Sabbath
day. The Catholic Church says: No! By my divine power I
abolish the Sabbath day and command you to keep holy the
first day of the week. And lo, the entire civilized world bows
down in reverent obedience to the command of the holy
Catholic Church.”
Chatechismus Romanus 1867 Ch 3
Pope Pius 1566 commanded by council of Trent. “It pleased the
church of God that the religious celebration of the Sabbath day
should be transferred to the Lords day (Sunday)” –Is 58:13
Catholic press (Sydney)Aug 25, 1900
‘Sunday is a Catholic institution, and its claims to observance can
be defended only on Catholic principles…From the beginning to
the end of Scripture there is not a single passage which warrants
the transfer of weekly public worship from the last day of the week
to the first.’
The Catholic Mirror Sept 23, 1893
‘The Christian Sabbath is therefore to this day the acknowledged
offspring of the Catholic Church, as spouse of the Holy Ghost,
without a word of remonstrance from the protestant world.’
Albert Smith, Chancellor of the Achdiocese of Baltimore
‘If protestants would follow the Bible, they should worship God on
the Sabbath day. In keeping the Sunday they are following a law
of the Catholic Church.’
S C Mosna, Storia della Domenica, 1969 pp 366-367
“Not the Creator of the Universe, in Gen 2:1-3, but the Catholic
Church can claim the honor of having granted man a pause in
his work every seven days.”
The Catholic Mirror Dec 23, 1893
“Reason and common sense demand the acceptance of One
or the other of these alternatives: either Protestantism and the
keeping holy of Saturday, or Catholicity and the keeping holy of
Sunday. Compromise is impossible.”
“Protestantse” kerke:
Episcopal:
Manual of Christian Doctrine p127
“Is there any command in the New Testament to change the
day of weekly rest from Saturday to Sunday? None.”
Why we keep Sunday p28
“We have made a change from the seventh day to the first day,
from Saturday to Sunday, on the authority of the one holy
Catholic and apostolic church of Christ.”
Lutheran:
The Augsberg confession
“The observance of the Lord’s day (Sunday) is founded not on
any command of God, but on the authority of the church.”
Presbyterian:
N L Rice – The Christian Sabbath p60
“A change of the day to be observed from the last day of the
week to the first. There is no record, no express command,
authorizing this change.”
Methodist:
H F Rall, Christian Advocate July 2, 1942
“Take the matter of Sunday… there is no passage telling
Christians to keep that day, or to transfer the Jewish Sabbath to
that day.”
Congregationalist:
Dr. R W Dale – The Ten Commandments pp100-101
“It is quite clear that however rigidly or devoutly we spend
Sunday, we are not keeping the Sabbath…There is not a single
sentence in the New Testament to suggest that we incur any
penalty by violating the supposed sanctity of Sunday.”
Anglican:
Rev Lionel Beere, Church and people Sept 1, 1947
“Many people think that Sunday is the Sabbath, but neither in
the New Testament nor in the early church, is there anything to
suggest that we have any right to transfer the observance of
the seventh day of the week to the first. The Sabbath was and
is Saturday and not Sunday.”
Baptist:
Dr Edward T Hiscox (author of the Baptist Manual) New
York Ministers conf., Nov 13, 1893
“There was and is a commandment to keep holy the Sabbath
day, but that Sabbath day was not Sunday…There is no
scriptural evidence of the change of the Sabbath institution
from the seventh day to the first day of the week.”
Hoe Rooms / heidens is jou godsdiens en die praktyke in jou
Kerk? – voor jy antwoord
Wie het, en om watter rede, is die Shabbat na Sondag verskuif?
Mat 28:1, Mar 16:1,2, Luk 24:1– Die 2 Miryams Hulle het dan
juis gewag dat die Shabbat verby is? Maak dit enigsins sin?
Luk 16:9, Yog 20:1– Yeshua het opgestaan en aan ‘n vrou ‘n opdrag
gegee om ‘n boodskap te neem – werk.
Yog 20:19 – Neem kennis dat dit aand is, die eerste dag, met ander woorde
Shabbataand na sononder.
In
Hand 20:7 en op ander plekke,
Die eerste dag (Sondag) is en was ‘n normale
werksdag
Die eerste kerk het NIE tydens die daglig van
die eerste dag bymekaar gekom nie, maar aan
die begin van die eerste dag, dit is aan die einde
van die Shabbat = Saterdagaand na
sonsondergang en nie omdat Yeshua op die
Sondag opgestaan het nie, maar omdat dit die
tyd was wat hulle beskikbaar gehad het om
bymekaar te kom, want die volgende dag –
Sondag – die eerste dag van die week het hulle
gewerk.
Indien die kerk homself nie met opset van die Joodse en dus
Bybelse praktyke gedistansieer het nie, sou dit nooit hierdie fout
gemaak het nie.
Mat 24:20 – „maar bid tot God dat julle vlug nie in die
winter of op die Shabbat moet wees nie,“
Yeshua het geweet dat Shabbat in 70 n.C. nog steeds
Shabbat sou wees.
Hand 13:42,44 – Hier is dit absoluut verseker dat Sha'ul
vir Jode en nie-Jode op die Shabbat geleer het.
Sha'ul en die eerste kerk het Shabbat gehou.
Dit is al! – Net die Gees kan ons van waarheid oortuig.
Eks 20:8-11:
8 Onthou die Shabbat dag, dat jy dit afgesonderd hou. 9 Ses
dae moet jy werk en al jou besigheid doen 10 en die sewende
dag is die Shabbat van hwhy jou God; dan mag jy géén
besigheid doen nie; jy of jou seun of jou dogter, of jou slaaf of
jou slavin, of jou vee of jou besoeker wat in jou hekke is nie, 11
want in ses dae het hwhy die hemele en die aarde gemaak, die
see en alles wat daarin is en op die sewende dag het Hy
gerus.
Daarom het hwhy die Shabbatdag geseën en dit afgesonder.
Rus
b.u.s.y. = being under Satan’s yoke).
Daar word gesê:
“Meer as wat Yisra'el Shabbat gehou het,
het Shabbat Yisra'el onderhou.”
Rus net hier vir ‘n oomblik en deurdink hierdie stelling
deeglik.
Mense vandag sê:
Ek het te veel dinge wat belangrik is, ek kan nie bekostig om 'n
hele dag weg te bly nie
JY KAN NIE BEKOSTIG OM NIE AAN GOD
GEHOORSAAM TE WEES NIE.
Doel van Shabbat
• ‘n Dag van rus
•‘n Dag van seëning
•‘n Dag van vrede
•‘n Teken
•‘n Herdenking aan die skepping en die Skepper
•‘n Simbool van heiligmaking / afsondering / andersheid
•‘n Afgesonderde dag
•‘n Ewige verbond
Mat 22:37-40: "Yeshua antwoord hom: “Jy moet hwhy jou God
omgeeliefhê in al jou verstand, wil en emosies en in jou hele gees
en in al jou verbeeldings en begrip. Dit is die eerste en grootste
opdrag en die tweede is soortgelyk: Jy moet jou naaste
omgeeliefhê net soos jouself. Aan hierdie twee opdragte hang
die hele wet en die profete.” Lev 19:18 ; Deut 6:5
Genesis 2:3.
Evolusie
Die Gaping teorie (miljoene jare tussen Gen 1:1 en 1:2)
Liefde vir ander
Yes. 56:2-7 Die teken van die vreemdeling
Dat Shabbat slegs vir die Jood gegee is, is nie geldig nie.
Vanaf die skepping – vir alle volke en nasies en skepsele.
Onthou:
Vandag se kultuur
Die hou van die Shabbat as ware toets van
gehoorsaamheid
dien.
Gebed:
‘n Fees van geestelike genot.
Teken:
Eks 31:13
"Praat jy met die kinders van Yisra'el en sê: Julle
moet sekerlik my shabbatte onderhou, want dit is ‘n teken
tussen My en julle in julle geslagte, sodat die mense kan weet
Mar 2:27
Yeshua erken die gawe van die Shabbat as Hy sê:
“Die Shabbat is vir die mens gemaak, nie die mens vir die
Shabbat nie.”
Die belangrike aspekte van Shabbat
1. Zachor: Om te onderhou
- Bevel
- Die rede te onthou:
1. Herdenking van die Skepping
Eks 20:11 “want vir ses dae het hwhy die hemel en die
aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die
sewende dag, het Hy gerus, daarom het hwhy die
Shabbat dag geseën en dit afgesonder.”
Shabbat is 'n feesdag waarop die Skepper God aanbid en
geëer word.
2. Herdenking van ons vryheid van die slawerny van sonde.
Deut 5:15, “onthou dat julle slawe was in die land van Egipte
en hwhy julle God het julle daar uitgebring met ‘n magtige
hand en met ‘n uitgestrekte arm; daarom het hwhy julle
God julle beveel om die Shabbat dag te hou.”
Ons herinner onsself aan ons vryheid van sonde se houvas
oor ons.
Ons vier ons vryheid – nie deur die wet te verwerp nie, maar
deur dit te gehoorsaam uit ons eie vrye wil.
Shabbat is 'n feesdag om ons vryheid te vier.
2. Shamor: Om te hou
- Werk - “melachah”
- God se werk nie ‘n groot fisiese inspanning was nie
- Eks. 31:13 – herhaal by bou van tabernakel.
- Rabbi's - 39 kategorieë
Saai Ploeg Oes
Bind van gerwe
Dors Wan Verdeling van twee garingdrade
Werk van twee steke naaldwerk
Uitsorteer
Maal Sif Knie
Skeer van wol
Vang van goed in valle
Skeur
Slag Afslag
Sout van vleis
Bak
Was van wol
Uitslaan van wol
Kleur van wol
Spin Weef
Velle brei
Skraap van velle
Opsny van velle
Skryf van twee briewe
Uitvee van twee briewe
Maak van twee lissies
Weef van twee garingdrade
Vasmaak Losmaak
Hou van rekords
Afbreek van ‘n gebou
Bou
Maak van ‘n vuur - enige
Blus van ‘n vuur
Slaan met ‘n hammer
Die neem van ‘n voorwerp vanaf ‘n privaat plek na die publiek of
van ‘n voorwerp in die publieke area.
- Normale werk
- Goed te doen
Yog 7:23; Luk 14:3-5; Luk 13:16; Luk 6:9
- NB! -Yeshua was nie teen die Shabbat nie.
- Wet as beloftes
“lo tinaf”, “moenie egbreek nie”, “jy sal nie egbreek pleeg nie.”
- Wetties teenoor gehoorsaamheid
- Nuwe Verbond sê:
Yog 14:15 "As julle My omgeeliefhet, beskerm
voortdurend My opdragte."
I Yog 2:4
“As jy Hom liefhet, sal jy Sy opdragte uitvoer”
Ek sien geen bewys dat
hierdie wet verander het
nie of dat die mens die
reg het om dit te verander
nie.
Solank dit die vreugdedag
van feesviering bly.
3. ‘Owth’ – Dien as ‘n teken (merk):
Eks 31:13-17:
Julle moet sekerlik my Shabbatte hou, want dit is ‘n teken
tussen My en julle in julle geslagte, sodat julle kan weet dat
Ek hwhy is wat julle afsonder. 14 Daarom, onderhou die
Shabbat, want dit is vir julle afgesonder. Hy wat dit verbreek,
moet die dood sterf, want wie ookal daarop werk doen, dié
persoon moet afgesny word van onder sy volksgenote. 15 Ses
dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is
dit die dag van die rus van die Shabbat onderhouding,
afgesonder tot hwhy. Wie ookal enige werk doen op die
Shabbatdag, moet die dood sterf. 16 Daarom moet die kinders
van Yisra'el die Shabbat onderhou deur die Shabbat te vier in
hulle geslagte as ‘n ewige verbond. 17 Dit is 'n ewige teken
tussen My en die kinders van Yisra'el, want in ses dae het hwhy
die hemel en die aarde gemaak, maar op die sewende dag het
Esegiel 20:12,20:
“Daarby het Ek ook my shabbatte aan hulle gegee om ‘n
teken te wees tussen My en hulle, dat hulle kan weet dat dit
Ek, hwhy, is wat hulle afsonder.“ “Sonder My shabbatte af; en
hulle sal ‘n teken wees tussen My en julle, dat julle kan weet
dat Ek, hwhy, julle God is“
Deut 11:18
“Lê dan hierdie woorde van my weg in julle verstand, wil en
emosie en in julle gees, en bind dit as ‘n teken op julle hand
en laat dit as ‘n voorhoofsband tussen julle oë wees,”
Open 13:16
“Hy (die dier) gee aan almal, klein, groot, die rykes, die
armes, die vrymense en die slawe, ‘n seël op hulle
regterhand of op hulle voorkoppe,”
Die Hebreeuse woord vir “teken,” wat ook ‘n “merk” beteken,
wys ook op ‘n belofte of bewys van wat belowe is.
Teken of merk soos hierdie moet 3 kwaliteite hê:
Titel:
Naam:
Sfeer van outoriteit:
Eks 20:8-11
-Dit is God se ‘merk’ – stempel en teken.
- Die vraag is wie se merk dra jy?
Lev 26
•seëninge wat kom deur gehoorsaamheid
•vloeke deur ongehoorsaamheid
Levitikus 26:2
“My shabbatte moet julle hou en my heiligdom erken. Ek is hwhy.
• dan volg die seëninge.
Levitikus 26:27-28
As julle ook hierom nie na My luister nie, maar julle teen My
versit, 28 sal Ek My in grimmigheid teen julle versit, en Ek sal
julle ook sewevoudig tugtig weens julle sondes.
Yes. 58:13-14
„As jy jou voet terughou van die Shabbat, om nie jou sake
op My afgesonderde dag te doen nie en as jy die Shabbat
‘n verlustiging noem en die afgesonderde dag van hwhy
hooghou en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan
nie, nie geleentheid vir jou sake te soek of ydele taal te
praat nie;
14 dan sal jy jou verlustig in hwhy en Ek sal jou laat ry oor
die hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van
jou vader Ya‘akov; want die mond van hwhy het dit gesê.“
Vir alle gelowiges is Shabbat ‘n prentjie van hoe God ons
geseën het;
Dit moet vir ons ‘n vreugde en genot wees en nie ‘n las
waar ons voel ons is ontsê van dinge nie.
Deut. 5:15
“En jy moet daaraan dink dat jy in Egipteland ‘n slaaf was,
en hwhy jou God jou daarvandaan uitgelei het deur ‘n
sterke hand en ‘n uitgestrekte arm; daarom het hwhy jou
God jou beveel om die Shabbatdag te hou.”
Levitikus 26:13
Net soos die nasie van Yisra'el verlos is uit die kettings van
Egipte waar hulle geen rus gehad het nie, is ons ook as
gelowiges verlos van die kettings van die sonde.
Dit is ‘n herdenking van jou vryheid.
Matthew 12:8
“want die Seun van die mens is Meester, óók van die Shabbat.”
Heb 4:9-10
-
"Daar bly dus ‘n hou van Shabbat oor vir die mense van God,
10 want wie in Sy rus ingegaan het, rus ook self van sy werke
net soos God van Syne."
Luk 23:56
“Toe het hulle teruggegaan en speserye en salf voorberei en op
die Shabbat gerus volgens die voorskrif.”
Yegezk’el 20:13
“...hulle het nie in my insettinge gewandel nie en my
verordeninge verwerp, wat die mens moet doen, dat hy
daardeur kan lewe en My shabbatte het hulle baie
ontheilig...”
d.i. = nie afgesonder nie
- Miskien is dit nog so!
• Sommige het te ver gegaan
• In die naam van vryheid
• “Rus” beteken nie
Yes. 58:13: nie jou eie pad gaan en nie doen soos jy wil op
my heilige dag – Shabbat.
• Werklike nood
Mar 3:4“Is dit reg om op die Shabbat goed te doen of sleg
te
doen, ‘n lewe te red of dood te maak?”
Mat 12:12 “Daarom is dit dan toelaatbaar om op die
Shabbat praktyk
• Jy moet vrede hê oor wat jy toegelaat word al dan nie.
• Bymekaar te kom as huis
• Seën mekaar
• Die Woord te deel
• Vrug van die druif en Matza
• Kom saam met ander bymekaar
• Ontspan en rus
• Ons onthou ons van ons gewone werk – in doen en gedagte –
Deut 5:14
• Koop nie op Shabbat nie Neh 10:31; 15:13-22.
• Yesha’yahu: 58:13 "om jou eie pad te gaan en nie te doen
soos wat jy wil nie."
• Ons eet feestelik op Shabbat, maar doen die voorbereiding die
vorige dag.
Ons argumenteer nie oor Shabbat nie – ons konsentreer nie op
Shabbat nie – maar op die Skepper God van die Verbond.
Ons het die verskil in rus en volledigheid in ons eie lewens
ervaar en hoef dit daarom nie te probeer bewys nie – ons
het dit ervaar – Wat van jou!
Levitikus 23:1-5: Let op die meervoud hier wat dit duidelik
maak dat die Shabbat en die ander feeste op gelyke voet is en
almal heilig(afgesonderd) tot God is op dieselfde manier. Jy kan
nie een erken en nie die ander nie. Dit bly God se aangestelde
tye.
Yog 14:15 "As julle My omgeeliefhet, beskerm
voortdurend My opdragte."
Sh'ma Yisrael, Adonai Eloheinu, Adonai
Egad. Barug shem, k'vod malguto,
l'olam vo'ed.
Hoor O Yisra'el, hwhy is ons God, hwhy is
Een. Geseënd is Sy Naam, Sy
Koninkryk is vir ewig en vir altyd.
.
Yevareg’ga Adonai v'yishmereg
Ya'er Adonai panav eleyga viyeguneka
Yissah Adonai panav eleyga veyasem
lega shalom.
Mag God jou seën en jou bewaar.
Mag God Sy teenwoordigheid
oor jou laat skyn
en jou onverdiende guns bewys.
Mag God Sy gesig oplig oor jou
en aan jou vrede gee.