Egskeiding-presentation

download report

Transcript Egskeiding-presentation

Die Groot Vyf Traumas

• Egskeiding • 6 April • 1

Heilige Grond

St Francis

Couples whose marriages fail should be “accompanied” and not “condemned”.

“When love fails, and it fails many times, we have to feel the pain of that failure, accompany the people who have felt the failure of their love,” the pope said during the daily mass he holds in the Vatican. “Don’t condemn them! Walk with them!” he said, adding: “We have to be so close to the brothers and sisters who have suffered the failure of love in their lives“.

Die Groot Vyf Traumas

• Egskeiding • 6 April • 7

Klaagliedere 3:18 “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...”

9

Bitterbessie Dagbreek Ingrid Jonker

Bitterbessie dagbreek bitterbessie son 'n spieël het gebreek tussen my en hom

Soek ek na die grootpad om daarlangs te draf oral draai die paadjies van sy woorde af

Dennebos herinnering dennebos vergeet het ek ook verdwaal trap ek in my leed

papegaai-bont eggo kierang kierang my totdat ek bedroë weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord antwoord hy alom bitterbessie dagbreek bitterbessie son

Lukas 15:11 - 32

Inkeer

Philip Yancey

As Lewis Smedes points out, “The first and often the only person to be healed by forgiveness is the person who does the forgiveness...”

Philip Yancey

“When we genuinely forgive, we set a prisoner free and then discover that the prisoner we set free was us.”

Philip Yancey

The only thing harder than forgiveness is the alternative.

Hoe help ek...

Hoekom?

Waar?

Klaagliedere 3:21 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.”

Die Groot Vyf Traumas

• Egskeiding • 6 April • 35