 Bekering  Geloof  Vergifnis van sonde  Erfdeel  Hand. 26: 9-20  Act 26:18 om hulle oë te open, dat hulle hul van die duisternis tot die lig kan  (1) bekeer.

Download Report

Transcript  Bekering  Geloof  Vergifnis van sonde  Erfdeel  Hand. 26: 9-20  Act 26:18 om hulle oë te open, dat hulle hul van die duisternis tot die lig kan  (1) bekeer.


1
Bekering

2
Geloof

3
Vergifnis van sonde

4
Erfdeel

Hand. 26: 9-20
 Act
26:18 om hulle oë te open, dat
hulle hul van die duisternis tot die
lig kan
 (1)
bekeer en van die mag van die
Satan tot God, sodat hulle deur die
(2) geloof in My (3) vergifnis van
sondes en ‘n (4) erfdeel onder die
geheiligdes kan ontvang.


Bekering gedefinieer
‘n innerlike wilsbesluit, opgevolg deur ‘n
ooreenkomstige uiterlike optrede.

OU TESTAMENT





‫אמן‬
'âman
aw-man'
A primitive root; properly to build up or support; to foster as a parent or nurse;
figuratively to render (or be) firm or faithful, to trust or believe, to be permanent
or quiet; morally to be true or certain; once (in Isa_30:21; by interchange for
H541) to go to the right hand: - hence assurance, believe, bring up, establish, +
fail, be faithful (of long continuance, stedfast, sure, surely, trusty,





H539
NUWE TESTAMENT

G4102
πίστις
pistis
pis'-tis
From G3982; persuasion, that is, credence; moral conviction (of religious truth, or
the truthfulness of God or a religious teacher), especially reliance upon Christ
for salvation; abstractly constancy in such profession; by extension the system
of religious (Gospel) truth itself: - assurance, belief, believe, faith, fidelity.

Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste
vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n
bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
1. Die belydenis van geloof:
Geloof moet BELY word.
2. Die werke van geloof:
Geloof moet WERKE toon.
3. Die toetsing van geloof:
Geloof moet GETOETS word.
1. Geloof moet BELY word






Rom10:6-10
Rom 10:6 Maar die geregtigheid wat uit die geloof is, sê dit:
Moenie in jou hart sê nie: Wie sal in die hemel opvaar, naamlik om
Christus af te bring;
Rom 10:7 of: Wie sal in die afgrond neerdaal, naamlik om
Christus uit die dode op te bring?
Rom 10:8 Maar wat sê dit? Naby jou is die woord, in jou mond en
in jou hart. Dit is die woord van die geloof wat ons verkondig:
Rom 10:9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart
glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word;
Rom 10:10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die
mond bely ons tot redding.
2. Geloof moet WERKE toon:








Jak.2:14-26
Jas 2:14 Wat baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het,
maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie?
Jas 2:15 As daar nou ‘n broeder of suster naak is en aan die daaglikse
voedsel gebrek het,
Jas 2:16 en een uit julle sou vir hulle sê: Gaan heen in vrede, word warm,
word versadig, maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie—
wat baat dit?
Jas 2:17 Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself
dood.
Jas 2:18 Maar iemand sal sê: Jy het die geloof en ek die werke. Toon my
jou geloof uit (sonder) jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof
toon.
Jas 2:19 Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en
hulle sidder.
Jas 2:20 Maar wil jy weet, o nietige mens, dat die geloof sonder die werke
dood is?
2. Geloof moet WERKE toon:







Jak.2:14-26
Jas 2:21 Is Abraham, ons vader, nie uit die werke geregverdig toe hy Isak,
sy seun, op die altaar geoffer het nie?
Jas 2:22 Sien jy dat die geloof saamgewerk het met sy werke en dat die
geloof volkome geword het uit die werke?
Jas 2:23 En die Skrif is vervul wat sê: En Abraham het God geglo, en dit is
hom tot geregtigheid gereken, en hy is ‘n vriend van God genoem.
Jas 2:24 Sien julle dan nou dat die mens geregverdig word uit die werke
en nie alleen uit die geloof nie?
Jas 2:25 En is Ragab, die hoer, nie ook net so geregverdig uit die werke
toe sy die boodskappers ontvang en met ‘n ander pad weggestuur het
nie?
Jas 2:26 Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof
sonder die werke dood.
2. Geloof moet WERKE toon:
Werke = nie die hou van die WET nie:







Hand. 13:38,39
Rom. 3:21-31
Rom. 8:3,4
Rom. 10:4
1 Kor. 15:56,57
Gal. 2:16-21
Gal. 3:2-25
3. Geloof moet GETOETS word:




Jak. 1:2-4
Jas 1:2 Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer
julle in allerhande versoekinge val,
Jas 1:3 omdat julle weet dat die beproewing van julle
geloof lydsaamheid bewerk.
Jas 1:4 Maar die lydsaamheid moet tot volle
verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder
gebrek kan wees en in niks kortkom nie.
3. Geloof moet GETOETS word:




1 Pet. 1:6-8
1Pe 1:6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou—as
dit nodig is—’n kort tydjie bedroef onder allerhande
beproewinge,
1Pe 1:7 sodat die beproefdheid van julle geloof, wat
baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur
vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en
heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus;
1Pe 1:8 vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie,
tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog
glo en julle verbly met ‘n onuitspreeklike en heerlike
blydskap,
3. Geloof moet GETOETS word:



Luk. 18:7,8
Luk 18:7 Sal God dan nie reg doen aan sy
uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep nie, al is
Hy ook lankmoedig in hulle geval?
Luk 18:8 Ek sê vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal
doen; maar as die Seun van die mens kom, sal Hy wel
die geloof op die aarde vind?