The story is told by a certain Warden Scudder of a friend of him who once sat on a train next.
Download ReportTranscript The story is told by a certain Warden Scudder of a friend of him who once sat on a train next.
The story is told by a certain Warden Scudder of a friend of him who once sat on a train next to an obviously troubled and anxious young man. After an awkward time of no conversation between the two the boy just blurted out to this complete stranger that he was a convict returning from prison. His crime had brought tremendous shame on his poor but proud family and they had never visited or written to him during all the years that he was in jail. He so much hoped that the reason for their absence and silence was that they were too poor to travel the long distance and too uneducated to write. However, there was no way he could be sure about this hope he had or that his family had in fact forgiven him. The young man went on to explain that he wanted to make it easy for his family, therefore he had written to them in advance, asking them to put up a signal when the train passed their little farm on the outskirts of the town on the day he would return. If they had forgiven and he was welcome in the home they were to tie a white ribbon in the big apple tree near the railway. But if they did not want him back they were simply to do nothing and he would stay on the train, go west, and find himself another place to live. Upon nearing his home town, the boy’s suspense and discomfort grew to the point where he could not find the courage to look for the tree. His friend offered to watch for him and they changed places on the bench in the train. A few minutes later this travelling companion put his hand on the young offender’s shoulder and whispered in a broken voice, ‘It's all right, the whole tree is white with ribbons.’ Rom 4:18-25. ‘Hy het teen hoop op hoop geglo dat hy vader sou word van baie volke volgens wat gesê was: So sal jou nageslag wees.’ :19 ‘En sonder om te verswak in die geloof het hy, al was hy omtrent honderd jaar oud, nie gelet op sy eie liggaam wat alreeds verstorwe was, en op die verstorwe toestand van die moederskoot van Sara nie.’ Kol 1:3-5. ‘Ons dank die God en Vader van onse Here Jesus Christus altyd as ons vir julle bid, omdat ons gehoor het van julle geloof in Christus Jesus en julle liefde tot al die heiliges, vanweë die hoop wat vir julle weggelê is in die hemele, waarvan julle vroeër gehoor het deur die woord van die waarheid van die evangelie...’ Rom 4:20. ‘En hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegee en was ten volle oortuig dat Hy ook die mag het om te doen wat Hy beloof het. Daarom is dit hom ook tot geregtigheid gereken. Maar dit is nie alleen om sy ontwil geskrywe dat dit hom toegereken is nie, maar ook om ons ontwil aan wie dit toegereken sal word, ons wat glo in Hom wat Jesus, onse Here, uit die dode opgewek het, wat oorgelewer is ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.’ Rom 5:1-5. ‘Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God. : 3 En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.’ Heb 6:13-20. ‘Want toe God aan Abraham die belofte gegee het, het Hy, omdat Hy by geen meerdere kon sweer nie, by Homself gesweer en gesê: Voorwaar, Ek sal jou ryklik seën en jou grootliks vermeerder. En so het hy die belofte verkry nadat hy geduldig gewag het. Want mense sweer by een wat meer is, en die eed van bevestiging is vir hulle die einde van alle teëspraak.’ ‘Daarom het God, omdat Hy nog kragtiger aan die erfgename van die belofte die onveranderlikheid van sy raad wou toon, dit met ‘n eed gewaarborg; sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, kragtige bemoediging kan hê, ons wat ontvlug het, om vas te hou aan die hoop wat voorlê; en ons het dit as ‘n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel waar Jesus as voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Melgisédek ‘n hoëpriester geword het vir ewig.’ Hd 24:14-16. ‘Maar dit erken ek voor u dat ek volgens die Weg wat hulle sekte noem, so die God van my vaders dien, terwyl ek alles glo wat in die wet en in die profete geskrywe is, en ‘n hoop op God het, ‘n hoop wat hulle self ook verwag, dat daar ‘n opstanding sal wees van die dode, regverdiges sowel as onregverdiges. Daarom oefen ek my ook om altyd voor God en die mense ‘n rein gewete te hê.’ 1 Pt 1:3-5. ‘Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ‘n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, sodat ons ‘n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis kan verkry, wat in die hemele bewaar is vir ons wat in die krag van God bewaar word deur die geloof tot die saligheid wat gereed is om geopenbaar te word in die laaste tyd.’