Vroeë Evolusie - Life Sciences 4 All

Download Report

Transcript Vroeë Evolusie - Life Sciences 4 All

Evolusie
Vroeë Teorie
Jean Baptiste de Lamarck
(1744 - 1829)
Lamarck se eerste “wet”
1 Gebruik en onbruik van organe
Veranderinge in die omgewing skep nuwe behoeftes wat
veroorsaak dat organismes hul bestaande organe
verander om aan die behoefte te voldoen. Herhaalde
gebruik van die orgaan sal veroorsaak dat dit vergroot
en meer doeltreffend word. Onbruik van ‘n orgaan sal
veroorsaak dat dit degenereer.
Lamarck se tweede “wet”
2. Oorerwing van verworwe kenmerke
Die verandering wat die organisme gedurende sy
leeftyd ondergaan het, kan aan die nageslag
oorgedra word.
Hoe het Lamarck die lang nekke van
kameelperde verduidelik?
- Alle kameelperde het oorspronklik
kort nekke  gehad
- Kameelperde het gereeld gestrek 
/ hul nekke gebruik om by te kom
- by blare van hoër bome
- nekke word langer
Die lang nekke wat op hierdie wyse
verkry is
kan na die volgende generasie
oorgedra word / is oorge-erf
Slang
Hoe verklaar Darwin die lang nekke
van kameelperde








As gevolg van genetiese variasiein die kameelperd
bevolking
het sommige kameelperde langer nekke as ander
Omgewingsveranderinge/kompetisie wat voorkom oor
bronne
veroorsaak dat die met korter nekke uitsterf
en die met langer nekke oorleef
Dit is natuurlike seleksie / oorlewing van die sterkste
Die gene/genotipe vir lang nekke
word oorgedra na die daaropvolgende geslagte 
oorgedra waarvan die meeste/almal lang nekke het
Misuse

Legs of snake
disappeared because
it did not use them in
its gliding movement;
also their bodies
became thin and long
to allow them to crawl
through narrow
spaces
Charles Darwin (1809 -1882)



English Naturalist
Traveled around the world
Best known for On the Origin
of Species (1859)


Abundant evidence for evolution
Proposed a mechanism: natural
selection
Waarnemings waarop Darwin sy
idees gevorm het:





Nakomelinge van dieselfde spesie produseer
‘n groot hoeveelheid nageslag
Nakomelinge toon ‘n groot mate van variasie
Die nageslag wat geproduseer is kompiteer
met mekaar vir die beskikbare bronne
Slegs ‘n paar van die groot hoeveelheid
nakomelinge oorleef – die met die geskikste
kenmerke
Organismes oorleef as gevolg van die
resultaat van natuurlike seleksie
Variasie: Vinke
Verduidelik waarom Lamarck se “wette” huidiglik
verwerp word
1
Verworwe kenmerke word nie oorge-erf nie/
veroorsaak nie enige verandering aan die DNA van ‘n
organisme se gamete (sperms of ova)
2
Organismes het nie ge-evolueer omdat hulle
wounie
OF
De Lamarck het in determinisme (interne dryfkrag van
die organisme om te verander)  geglo
3
Sy idee was dat daar ‘n leer  van lewe bestaan met
komplekse vorme (mens) aan die bo-punt en laer vorme
(plante) op die laer trappe van die leer  – nie aanvaar nie
Stel evolusie as ‘n boom voor
A radical and novel view
Tabuleer die verskille tussen Lamarck en
Darwin se teorieë
Lamarck
Darwin
Variasies word veroorsaak deur
individue wat in die bevolking
verander
Bevolkings besit variasies van
kenmerke
Individue wil verander
(determinisme, interne dryfveer)
Geen wil om te verander nie (geen
interne dryfveer)
Veranderinge in individue as gevolg Natuurlike seleksie – gewenste
van die aanpassing by die
kenmerk vir oorlewing in die
omgewing
omgewing word oorgeerf
Individue in die bevolking
verander
Die bevolking as ‘n geheel
verander
Veranderinge wat verkry word
Geskikste kenmerke word van een
gedurende ‘n leeftyd word vanaf
generasie na die ander oorgedra
die ouer aan die nageslag oorgedra omdat dit die individue in staat stel
om in die omgewing te oorleef.