Transcript Hoofstuk 7

Jakob en Esau
Isak en Rebekka ook kinderloos –
gebed vir vervulling van verbondsbelofte
Esau
Dui op Edom
Vyandskap
Tweeling
Jakob
Dui op Israel
(Hos 12 : 4)
Twee volke / Een dien die ander / Voorspel oorwinnings
Dawid: (2 Sam 8 : 14) (1 Kon 11 : 16) (1 Kron 18 : 13)
Amasia: (2 kon 14 : 7) (2 Kron 25 : 11,12)
Die oudste dien die jongste
Verkiesende genade
(Gen 25 : 20 – 34 ; 27)
Esau
Jakob
God haat
God het lief
Herodes = Edomiet
Kindermoord
Jesus uit geslag
(Israel bó Edom geseën)
God red Jesus –
Edom verloor
Jakob en Esau (vervolg)
Esau
Jagter
Isak se gunsteling
Jakob
V
y
a
n
d
s
k
a
p
“Skelm”
(Aanvanklik oneerlik)
Wil eerste wees
(Aanvanklik oneerlik)
Rebekka se gunsteling
Genadeverbond
voortgesit
Waarom doen God dit?
Vrymagtige genade
(Mal 1: 2,3) (Rom 9 : 13)
Esau en Jakob uit een vrou – God kies net een
Jakob egter ongedudig –
wil self eersgeboortereg bekom
Hoe gebeur dit?
Hoe gebeur dit?
Eersgeboortereg = 2 x erfporsie + hoof van stam
Grootste besitting - VERBONDSBELOFTE
Jakob misbruik Esau se honger –
Esau verkoop reg vir lensiesop
DUS:
Minag God se seën
Maak staat op eie krag
Esau neem ook twee heidense vroue –
Toon swak band met God
Isak se seën
Isak wil Esau seën
God se wil: Oudste dien jongste /
verbondsbelofte in jongste voortgesit
Wat moes Jakob doen?
Wag vir God om op te tree
Hoe kry Jakob eersgeboortereg / seën?
Bedrog !
Hoe doen Rebekka en Jakob dit?
(Gen 27)
Die nasleep
Esau soebat by Isak om seën /
kan egter nie omgedraai word nie –
“Jy sal jou broer dien”
Gevolge van Jakob se sonde
(Genesis 27: 41 - 46; 29 - 31)
Esau wil Jakob doodmaak
Rebekka stuur Jakob na Laban in Haran
(Jakob sien nooit weer sy ma nie)
Isak ook betrek
Rebekka manipuleer Isak : Noem van Esau se vrouens
Uit stam van Ismael!
(Genesis 26:34, 35; 28:9; 36:1-3.)
Moes keer dat Jakob ook fouteer / vrou uit Haran
Geloofsvertroue
(Gen 28 : 10 – 22 ; 32)
Jakob vlug as balling – oornag by Lus
Droom
(Engele op leer) God verskyn ook
Herbevestig verbondsbelofte /
Beloof beskerming
Bet – El = “Huis van God”
Klip as gedenksteen / Jakob beloof tiende
Jakob ontmoet Ragel
Jakob ontmoet veewagters by Paddan-Aram
Vra uit na Laban – Ragel daag op
Gaan na Laban – werk aanvanklik verniet
Ooreenkoms: 7 Jaar vir Ragel
Laban bedrieg Jakob –
gee Lea “oudste dogter moet eerste trou”
Kry ook Lea, maar vir nog 7 jaar se werk
(Ook kinders by slavinne Bilha en Silpa)
Jakob wil terug
Laban beloof deel van vee-aanteelt
Jakob ook oneerlik (vir meer lammers)
Laban verander weer ooreenkoms
God beveel Jakob om terug te gaan / Glip weg
Ragel steel huisgode = waarborg van erfregte
Ragel se broers soek dit dus
Jakob se gesin
Lea
Silpa
Ragel
Bilha
Ruben
Simeon
Levi
Juda
Issaskar
Sebulon
Dina
Gad
Aser
Josef
Benjamin
Dan
Naftali
Laban agtervolg Jakob
God verbied Laban om Jakob kwaad aan te doen
Laban en Jakob sluit nuwe verbond
Kliphoop as gedenkteken
(Gen 31 : 45 – 48)
Laban teenoor Jakob dui op:
Aram teenoor Israel (Aramese doen baie skade aan Israel)
Geloofsbeproewing
Teken voor terug in Kanaän – Meganajim (“twee leërs”)
Besef: Ontmoeting met Esau vlg:
Boodskap: Esau op pad met 400 man! VREES!
Stuur geskenke om Esau te paai
Stuur almal deur Jabbokrivier – bly agter
…..BID om verlossing
Worsteling met Engel
Wie wen die worsteling?
Jakob
Watter twee dinge kry Jakob uit die worsteling?
1. Mank heup
2. Seën
Betekenis?
Blywende teken
van worsteling
Rede vir die worsteling
- In geloof
- Wapen van berou
- Wapen van gebed
“Israel”
Ou naam
Jakob
Nuwe naam
Israel
Fokus op eie werk
Geloof in God se werk
Lewe beheer deur
eie oorwegings
Soek krag by God
Verandering by Jabbok (Moet oorwin)
Worstel met God - sonde sy ondergang
Ook nie in worsteling met mense nie
Pniël = “Aangesig van God”
Bet-El en Pniël
Bet-El
God verskyn en seën
Jakob lydelik en passief
Menslike oorwegings
Besef nou eers God se
alomteenwoordigheid
Pniël
God verskyn en seën
Ontdekking, selfbeskaming
en vernedering
Keerpunt:
Esau nie teenstander,
maar God
Leer stry met
God se wapens
Jakob en Esau ontmoet
Esau omhels en soen Jakob – terug na Seïr
Jakob vestig in Sigem – nou self aartsvader
Kontak met goddeloses gevaarlik
Dina maak kennis met meisies in omgewing
Sigem onteer haar – wil dan trou
Gamor Sigem se pa onderhandel met Isak
Dina se broers: Almal by Gamor moet besny word
Stem in, maar word doodgemaak
deur Simeon en Levi – tree op soos bedrieërs
Bet-El
God stuur Jakob na Bet-El; Bou altaar
God verskyn en hernu belofte
Ragel sterf by geboorte van kind – is verbitter
Noem kind Ben-Oni = “seun van my smart”
Egter daad van ongeloof –
Jakob verander naam na Benjamin
“Seun van my regterhand”
Isak sterf
Mamre
By
Hebron
Sterf op 180
Esau en Jakob begrawe hom