Transcript Slide 1
OORTUIGENDE SKRYWE: BETOOGHOOFDE P.91 STUDIEGIDS KLASOEFENING 6 U word deur u kliënt, Mev Saar Snaar, besoek. Sy vertel die volgende aan u: Op 30 November 2010, het sy haar Toyota Tazz (Reg Nr: FFF222FS) op Nelson Mandelaweg bestuur toe ‘n wit Nissan bakkie (Reg Nr: SOS111GP) die kruisrobot verontagsaam en in haar vasgejaag het. Sy was nie beseer in die ongeluk nie maar die skade aan haar motor beloop R2 600-00. Sy het nie versekering nie en die bestuurder van die bakkie, Mnr Daan Duvenhage, weier om haar te vergoed vir haar uitgawes. Sy wil Mnr Duvenhage dagvaar vir skadevergoeding. Rig ‘n aanmaningsbrief aan Mnr Duvenhage. U mag feite opmaak om die brief te voltooi. Stel aanspreeklikheid vas... Die eiseres se versekering? Reg. Nr: 14 dae? OORTUIGENDE SKRYWE: BETOOGHOOFDE P.91 STUDIEGIDS BETOOGHOOFDE VOORBEREIDING VIR VERHOOR Betooghoofde = Argument VIR jou kliënt Bevat OPSOMMING van hoofpunte van argument te lewer & gesag waarop staatgemaak is. Is NIE ‘n deeglike uitleg van saak… SKELET van argument vir betoog! Summarizes evidence & requests particular order from court 1ste geleentheid om regter te oortuig van u saak Struktuur van wet & feite op so manier dat gevolgtrekking in kliënt se guns voor die hand liggend is Form & struktuur van betooghoofde hang af van saak AH Reël 10(3) appèlle, enkele verhore, ens. ...main heads of argument... ‘Main refers to the most important part of the argument. ‘Heads’ means ‘points’, not a dissertation. Lastly, ‘argument’ involves a process of reasoning which must be set out in the heads. A recital of the facts and quotations from authorities do not amount to argument. OPSKRIF – BETOOGHOOFDE …klag… STRUKTUUR: BETOOGHOOFDE AL WORD FIRAC-METODE GEBRUIK, MOET NIE DIE HOOFDE “FIRAC” NIE! Inleiding (Agtergrong, klag, ens.) Feite (Nie in dispuut / in dispuut, ens.) Identifikasie probleem / geskilpunt Regsanalise • Hou geskilpunte apart; antwoord elke vraag • Antwoord geskilpunte in reg • Argumenteer! Gevolgtrekking Bibliografie Einde van betoog FORMAAT (SCA): AH REëL 10(3) 1. Argument: Duidelik, bondig & sonder onnodige uitklaring 2. Punte (paragrawe) moet genommer word 3. Geen lang aanhalings vanuit gesag 4. Verwysings na gesag Spesifieke bladsye! 5. Lys van gesag ingesluit 6. As daar op ondergeskikte wetgewing staatgemaak word, moet ‘n afskrif van sulke wetgewing die betooghoofde vergesel WEES DEEGLIK!! KAN NIE WYER AS INHOUD VAN BETOOGHOOFDE ARGUMENTEER NIE FORMAAT OF HoA ELKE AFDELING EIE FORMAAT AH EIE FORMAAT (Reël 10(3)) VERWYSING... Praktyk – in teks Onthou, hoewel daar nie veel verskille is in die struktuur van ‘n opinie & betooghoofde nie, word betooghoofde vanuit die oogpunt van ‘n kliënt geskryf & moet dit oortuigend van aard wees!