WOLK_RUIT_REKENAARKUNDE

Download Report

Transcript WOLK_RUIT_REKENAARKUNDE

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
1





Proses van benutting van rekenaartegnologie om
‘n taak te voltooi.
Rekenaarkunde kan rekenaarhardeware insluit.
Dit kan sagteware insluit.
‘n Rekenaarstelsel moet betrokke wees.
Meeste individue gebruik daaglike vorm van
rekenaarkunde:
Keer terug na
 gebruik debietkaart
Skyfie 1 en beskou
 stuur ‘n e-pos
die prentjies weer!
 gebruik selfoon.
http://www.businessdictionary.com/definition/computing.html#ixzz1t9FBwVOd
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
2
Wolk rekenaarkunde is:
o
Internetgebaseer (cloud) en
o
gebruik van rekenaartegnologie.
 Wolk rekenaarkunde is nie tegnologie nie - dit is ‘n
konsep vir die gebruik van tegnologie.
 Verteenwoordig konsep van verspreide rekenaakunde.
 IT-maatskappye fokus op geïntegreerde web-dienste
en skep kragtige rekenaarbronne.
 Dié kragtige rekenaarbronne verteenwoordig die ‘wolk’
waarvan ons praat.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
3





Wolk rekenaarkunde – aksie van benutting van
’n netwerk.
Dié netwerk is gewoonlik die Internet.
Internet word gebruik om inligting te stoor en
die gebruiker kan toegang kry tot die inligting
van netwerktoestelle af.
Moenie bekommerd wees dat lêer slegs van
hardeskyf van jou rekenaar sal kan oopmaak nie.
Deur Die Wolk te gebruik, kan jy enige van jou
inligting wat jy opgelaai het vanaf enige plek
met Internettoegang bereik.
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
4
Deur middel van netwerktoestelle – skootrekenaars,
tafelbladrekenaars, tablette, slimfone – benut wolk
rekenaarkunde.
 Toegang kan verkry word tot blogs, dokumente,
gesels (chat), e-pos, foto’s, aanbiedinge, calenders,
om-te-doen lysies, sigblaaie, adresboeke, musiek,
speletjies, boekmerke.
 Soos jy aangaan om jou persoonlike wolk te skep en
om inligting daarby te voeg. Sal toestelle van jou leer
en sal dit beter in jou behoeftes voorsien.

Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
5







Reeks dienste – laat aanlyn stoor toe.
Moontlik om alle persoonlike digitale inligting in
die Internetwolk te stoor (aanlyn stoor).
Enigiets van dokumente en e-posse tot foto’s en
musiek kan aanlyn gestoor word.
Nie beperk tot sekere rekenaar of ligging.
Kry toegang tot data van enige Internetgekoppelde toestel.
Wolk rekenaarkunde so genoem – toegang tot
inligting word in die ‘wolke’ gevind.
Verwag nie van gebruiker om op spesifieke plek te
wees om toegang te verkry nie.
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
6

Just Cloud
Onbeperkte stoor – geen beperking
op hoeveel data en media wat gestoor
kan word nie. – geen jaarlikse kontrak vereis.

You Sendit
Ondersteun onbeperkte stoor, maklik
om te gebruik, toegang tot lêers van
virtueel enige internetkonneksie.
Maksimum lêergrootte wat gelaai kan
word – 2 GB.
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
7

Dropbox
o Redigeerbaar van enige plek
o Webblaaier benodig.
o Dokumente, sigblaaie en aanbiedings veilig aanlyn
gestoor.

Google Docx
o Skep, redigeer en laai vinnig op.
o Voer bestaande dokumente, sigblaaie en aanbiedings
of skep nuwes van begin af.
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
8


Noem enige 3 voordele verbonde aan
WOLK (CLOUD) rekenaarkunde.
Noem enige 3 nadele verbonde aan
WOLK (CLOUD) rekenaarkunde.
(SKRYF DIT IN JULLE
WERKSBOEKE NEER!)
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
9
Skaal en
koste
Inskakel
Sekuriteit
SLEUTEL
- voordele
- nadele
Ingeboude
bestuursverandering
Keuse en
vlugheid
Te min
kontrole
Argitektuur vir
volgende
generasie
Betroubaarheid
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
10

Gebruiker sal slegs volgende
benodig om toegang tot inligting in wolk te verkry:
o Internetkonneksie;
o Webblaaier;
o Skootrekenaar of ander rekenaartoestel
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
11
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
12
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
13
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
14
Ek verstaan wat wolk
rekenaarkunde is, maar
nou verstaan ek nie
wat ruit rekenaarkunde
is nie!
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
15




Bestaan gewoonlik uit een hoofrekenaar.
Dit versprei inligting en take na groepe
rekenaars in netwerk om algemene doel te
bereik.
Jy sal verstaan wat ruit
rekenaarkunde is as jy
Ruit rekenaarkunde is rekenaardie illustrasie op die
stelsels wat inter-gekonnekteer is
volgende skyfie
bestudeer.
waar masjiene dieselfde bronne
gebruik.
Parallelle verwerkingsargitektuur.
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
16
All e rekenaars gebruik
dieselfde bronne
Gebruiker
Parallelle verwerkingsargitektuur
RUIT (GRID)
BEDIENER
Neem kennis van die
inter-konneksie van die
rekenaars
Netwerk
Ruit (Grid) kliënte
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
17




SVE bronne oor hele netwerk verdeel.
Alle masjiene wat as een groot superrekenaar
funksioneer , word ‘n ruit (grid) genoem.
Deel rekenaarkrag en datastoor kapasiteit oor
die Internet.
Ruit rekenaarkunde maak groot bydraes tot
wetenskaplike navorsing, help wetenskaplikes
oor wêreld om data te ontleed.
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
18

Kom ons hou ‘n dinkskrum! Waar sien jy RUIT
REKENAARKUNDE in elk van die volgende illustrasies?
HOE RUIT REKENAARKUNDE WERK
Kontrole
node
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
19
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
20



Los groter, meer komplekse probleme in korter
tyd op.
Makliker om met ander organisasies saam te
werk.
Maak beter gebruik van
bestaande hardeware.
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
21



Ruit sagteware en standaarde ontwikkel nog
steeds.
Leerkurwe om te begin.
Nie inter-aktiewe werkverskaffing.
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
22


Ruit rekenaarkunde gebruik Internet om ons te
help om rekenaarkrag te deel.
Web gebruik Internet om ons te help 0m
inligting te deel.
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
23



Wolk rekenaarkunde en ruit rekenaarkunde is
twee verskillende maniere waarop
rekenaarkunde gedoen word.
Wolk rekenaarkunde – dienste op Internet
gebruik eerder as die van lokale stelsel.
Ruit rekenaarkunde gaan oor verdeling van
take tussen ‘n aantal rekenaars.
http://www.differencebetween.com/difference-between-cloudcomputing-and-grid-computing/#ixzz1tFAnhHsz
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
24
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
25

http://www.google.co.za/search?rlz=1T4SKPT_
enZA451ZA451&q=cloud%20computing&gs_up
l=0l0l1l872297lllllllllll0&um=1&ie=UTF8&hl=en&tbm=isch&source=og&sa=N&tab=wi
&ei=6dOZT8KCGY_KtAbs_NDmAQ
Ontwerp deur Estie – RTT JOLYT BOEKE – GRAAD 12
26