Transcript NETWERKE Gr 12 a
GRAAD12
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 1
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 2 ?
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 3
INTERNET Tafelblad rekenaar Roeteerder Skakelaar Drukker
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Modem Skootrekenaar Databasis
4
Nodes Nodes Nodes Wat is ‘n node?
Wat is ‘n spil
(hub)
?
HUB HUB
Backbone
kabel
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 5
• Enige stelsel /toestel aan netwerk gekoppel.
• Voorbeeld: netwerk koppel lêerbediener, 5 rekenaars, 2 drukkers – 8 nodes op netwerk. • Elke toestel op netwerk het netwerk adres – uniek en identifiseer elke toestel. • Hou rekord van waar data op netwerk oorgedra is en waarheen. 6 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Komponent wat veelvuldige rekenaars en ander toestelle toelaat toelaat om via ‘n lokale area netwerk (LAN) te koppel.
• Veroorsaak dat datapakkies van een toestel na ander toestelle oor dieselfde netwerk gestuur word.
• Netwerk spille gebruik Ethernet konneksies om rekenaars met mekaar te koppel, staan ook as Ethernet spil bekend.
7 CAT GALORE REVISED FOR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Laat kommunikasie toe:
•
Telefone,
•
Televisies,
•
Internet.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 8
WERKSTASIE BEDIENER SPIL
(HUB)
WERKSTASIE WERKSTASIE DRUKKER WERKSTASIE WERKSTASIE
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
WERKSTASIE
9
Skoot rekenaar Drukker Tafelblad rekenaar Drukker
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Bediener rekenaar Tafelblad rekenaar
10
• Netwerk vermoë om rekenaars naby mekaar te groepeer.
• Kantoorgebou, skool of tuis.
• Waardevol om bronne soos lêers, drukkers, speletjies of ander toepassings te deel. • Konnekteer dikwels met ander LANs, en tot die Internet.
11 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Kom ons bespreek nou die voordele en die nadele van LAN netwerke. Kan jy dit nog onthou?
12 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
LAN WAN
Dek klein geografiese area, soos tuis, kantoor of groep geboue.
Dek breë area, bv. netwerke oor metropolitaanse, streeks en nasionale grense.
Internet beste voorbeeld.
Netwerk in organisasie kan LAN netwerk hê.
Besit, gekontroleer, bestuur deur enkel persoon of organisasie.
WANs (bv. Internet) nie deur organisasie besit – onder kollektiewe/verspreide eienaarskap/bestuur.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 13
LAN WAN
Hoë data oordragkoers.
Benodig nie enige gehuurde (leased) tele kommunikasielyne nie – omdat kleiner geografiese streke gedek word.
Laer data oordragkoers.
Benodig gehuurde (leased) telekommunikasielyne – omdat groter geografiese streke gedek word.
14 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
LAN
TIPIESE WAN NETWERK
Deurgangspoort roeteerder
(Gateway router)
Kommunikasie Sub-stelsel Ander WANs LAN LAN Netwerk bedieners LAN skakelaar Netwerk gebruikers LAN Outonome stelselbedieners
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 15
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 16
• WAN – Wye Area Netwerk • Dek breë/wye area • Oor volgende grense: o metropolitaans, o streeks, o nasionale.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 17
• Twee of meer LANs gekoppel deur kommunikasie sub-stelsel – Outonome Stelsel roeteerders (Autonomous System (AS) routers).
• Grootste WAN bekend: INTERNET.
• Kommunikasie deur telefoonlyne, satelliete, mikrogolwe.
18 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 19
• Versprei bronne oor groot geografiese huishoudelike of inter nasionale areas. • Maatskappy WAN - netwerk koppel takkantore en seksies en een land. • Maatskappy kan kantore in verskillende kantore in verskillende lande koppel om WAN te vorm.
20 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Multi-nasionale besighede wat WAN gebruik om met kantore in ander lande te inter-konnekteer.
• Gebruik deur maatskappye om geografiese hulpbronne te benut.
• Om produktiwiteit te sentraliseer.
• Toegang tot pertinente data 24 uur/dag, 7 dae/week. • WAN – goeie keuse vir maatskappy as koste van ADSL gekonsidereer word.
21 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Telefoonlyne, mikrogolf skakels, satelliete tipiese skakels wat in WANs gebruik word. • Baie WANs – privaat en vir ‘n spesifieke organisasie gebou. • WANs gebruik dikwels gehuurde (leased lines) lyne. • Gehuurde lyne baie duur.
• In plaas van gehuurde lyne – WANs gebou om goedkoper lynskakels (circuit switching) of pakkieskakeling (packet switching) te gebruik.
22 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Implementeer telekommunikasie netwerk – twee netwerk nodes.
• Lynskakeling (circuit switching) in telefone gebruik.
• Telefoonboodskap met een slag gestuur – nie opgebreek in dele. • Boodskap arriveer in dieselfde orde/formaat as wat dit oorspronklik gestuur is.
23 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Nadat oproeper A die nommer van die bestemming ingeskakel het, bereid dit die telefoonskakelaar
(telephone switch).
Konneksie vind plaas sodra oproeper B foon beantwoord.
Telefoonskakelaar A Telefoonskakelaar B Oproeper B .
Oproeper A skakel om met oproeper B te konnekteer.
Telefoonskakelaar C Die skakelaar soek en kies enigeen van die beskikbare roetes na die bestemming.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Telefoonskakelaar D DIE GROEN LYN DUI ANDER ROETES NA OPROEPER B AAN.
24
• Digitale netwerk kommunikasie metode. • Datalêers in klein pakkies of stukke verdeel ten einde die data oor ‘n netwerk te stuur.
25 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Internet Protokol (IP) voorbeeld van pakkieskakeling. • Hierdie pakkies gebruik enige van die beskikbare paaie na die bestemming.
• Sodra bestemming bereik is, word pakkies weer bymekaar gevoeg om die oorspronklike boodskap te vorm.
26 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
PAKKIE SKAKELING IN ‘N DATA NETWERK.
Roeteerder Baie paaie kan vir enkel kommunikasie gebruik word omdat individuele pakkies na ‘n bestemming gestuur word.
Voor versending word elke stukkie kommunikasie in pakkies opgebreek. Hierdie pakkies het nommers en adresse.
Bron adres Destinasie adres INTERNET Reeks nommer Tydens spitstye mag kommunikasie vertraag word, maar dit word NIE geweier nie.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Geen vaste pad gevind. Pakkies word volgens die beste pad op ‘n sekere tyd aangestuur.
Bediener By bestemming word pakkies weer saamgevoeg tot die oorspronklike reeksnommer
27
Lynskakel
(Circuit switching)
• Elektroniese seine moet by verskeie skakelaars (switches) deurgaan voordat konneksie plaasvind.
• Tydens ‘n oproep kan geen ander netwerkverkeer daardie skakelaars (switches) gebruik nie.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 28
Pakkieskakeling
• Boodskap in klein datapakkies opgebreek.
• Soek mees gepaste roete soos roetes beskikbaar word.
• Elke pakkie kan ‘n verskillende roete volg.
29 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Internet Protokol (IP)
Metode of protokol (reëls) wat gevolg word as data oor internet van een rekenaar na ander rekenaar gestuur word.
30 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Bekabelde roeteerder
• Elektroniese toestel - gebruik om twee of meer rekenaars en gewoonlik met internet te koppel.
Neem kennis van die kabels in die bekabelde roeteerder.
31 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Koordlose roeteerder
Koordlose roeteerder ook beskikbaar – gebruik om rekenaars koordloos met internet te koppel.
Neem kennis geen kabels in koordlose roeteerder.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 32
Aan einde van huurlyn (leased line), koppel roeteerder met LAN aan een kant en hub met WAN aan ander kant.
Internet Hub Roeteerder
33 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
•
Roeteerders
dui kommunikasie tussen LANs wat op ‘n WAN kommunikeer, aan. •
Roeteerder
, op gehuurde lyn geïnstalleer, “lees” die opskrifte (headers) van elke pakkie data wat deur die WAN gaan en stuur dit na die regte LAN.
34 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Sodra pakkie by LAN aankom, stuur ‘n
skakelaar
(switch) datapakket na korrekte masjien. • WAN tree soos koppelvlak tussen
LANs
vir lang afstand kommunikasie op. • ‘n
WAN
wat van ‘n gehuurde lyn gebruik maak, is ‘n privaat WAN omdat daar geen publieke verkeer op hierdie lyn is nie.
35 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Soort toegewyde lyn.
• Permanente veseloptiese telefoonlyn konneksie tussen twee punte.
• Opgestel deur ‘n kommunikasie draer. • Kan vir telefone, data of internetdienste gebruik word.
36 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 37
• Internet = globale netwerk.
• Koppel miljoene rekenaars. • Alle gekoppelde rekenaars vorm ‘n netwerk.
• Enige rekenaar kan nou met enige ander kommunikeer as beide rekenaars met die Internet gekoppel is. 38 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Internet behoort nie aan iemand spesifiek. • Internet en Web twee verskillende, maar verwante dinge.
• Web is deel van Internet. • Web manier van toegang tot inligting oor internet as medium.
• Web gebruik HTTP protokol om data oor te dra.
39 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Maak dit moontlik vir gebruiker om toegang tot Internet te verkry van enige plek af.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 40
WI-FI Sone wat uit groepe warm kolle
(hot spots)
saamgestel is.
3.
1.
2.
4.
BEWEEG NA DIE VOLGENDE SKYFIE VIR VERDUIDELIKING VAN GENOMMERDE DELE!
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 41
1.- Wi-fi gebruik antennas en rondom die antennas word warmkolle (hotspots) geskep. Warmkolle is toegerus om radiogolwe te ontvang wat koordlose netwerke laat werk. 2.- Die bron internetkonneksie word verskaf deur rekenaar òf bediener waaraan antennas óf met kabels of koordloos gekoppel is.
42 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
3. – In sommige mobiele fone en persoonlike digitale assistente (PDAs) is wi-fi vlokkies geïnstalleer. 4. – Baie skootrekenaars en handrekenaars kom uit met ingeboude wi-fi konnektiwiteit. Wi-fi kan ook by ‘n rekenaar gevoeg word deur spesiale kaart in poort van rekenaar inprop.
43 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
ELEKTRONIESE POS WêRELDWYE WEB
44
Wêreldwye Web Intergekoppelde hiperteks dokumente wat oor die Internet hardloop.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 45
• Gebruiker beskou webblaaie met webblaaier.
• Hyperskakels gebruik om tussen webblaaie te beweeg.
• Gewoonlik in blou kleur onderstreep.
46 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
WEBBLAD VAN ‘N SKOOL
Webtuiste versameling van webblaaie.
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 47
• Hiperskakels koppel webblaaie. • Webbladsye het baie hiperskakels wat met baie ander bladsye en webtuistes koppel. • Kliek op hiperskakel en beweeg rond op die internet.
Hiperskakels koppel bladsye en eksterne webtuistes.
48 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
E-pos
• Metode gebruik om digitale boodskappe tussen toestelle te stuur.
• E-posboodskappe kan deur die Internet of ander rekenaarnetwerke gestuur word. • E-pos ontvangers kan boodskappe aanvaar, aanstuur, aflewer en stoor. • Nie die afsender of die ontvanger van boodskap hoef terselfdertyd aanlyn te wees nie.
49 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Voere
(Feeds)
• RSS (Really Simple Syndication) dokument word feeds genoem. • Feeds bevoordeel aanlyn lesers wie op opdaterings van gunsteling webtuistes wil inteken. 50 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Voice Over Internet Protocol (VoIP)
• Digitale telefoondiens.
• Gebruik publieke Internet en privaat gemeenskaplike dienskanaal (backbone) vir oordragte van oproepe. • Gebruikers met breëband Internet toegang (kabel of ADSL) kan VoIP-dienste gebruik.
• Tipiese eienskappe van VoIP dienste is stempos, caller ID en aanstuur van oproep
(call forwarding).
51 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Standaard Internet protokol – dra lêers tussen rekenaars oor Internet oor. • Hypertext Transfer Protocol (HTTP) dra vertoonbare webblaaie/verwante lêers oor.
• Eenvoudige posoordrag
(Simple Mail Transfer)
Protokol (SMTP) dra e-posse oor.
• Gewoonlik gebruik om programme en ander lêers na rekenaar van ander bedieners af te laai.
52 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
Poslys
(Mailing list)
• Persone met gemeenskaplike belange telem op poslys in. • Deel inligting oor sekere onderwerp.
• As inskrywer op poslys inteken, verwag afsender van e-pos e-posadres sodat hulle weet waarheen om e-pos te stuur.
53 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Kommunikeer intyds, m.a.w. in werklike kloktyd.
• As gebeurtenis/funksie op dieselfde tyd geprosesseer word, is dit intyds.
• Dieselfde as om te sê dit gebeur “lewendig” of “op die daad”." 54 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Kitsboodskappe stelsel waarsku jou as iemand op jou privaatlys aanlyn is. • Begin ‘n kletssessie met ‘n individu in die besonder.
•
Kletskamers
(chat rooms)
en
kitsboodskappe
(Instant messaging)
(IM) voorbeelde van intydse (real- time) boodskappe.
55 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
DIT KAN GEVAARLIK WEES OM TE KLETS!
MOET NOOIT MET VREEMDELINGE KLETS NIE!
Bediener spasie op internet waar werklike /intydse (live) sleutelbord ge sprekke plaasvind
(gewoonlik oor seke re onderwerp)
met ander gebruikers.
56 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
• Transmissie van elektroniese boodskap oor rekenaarnetwerk. • Gebruik programmatuur wat boodskap dadelik op skerm van ontvanger vertoon. • Voorbeelde: Yahoo instant messaging, Windows Life Messenger en Google Talk.
57 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 58
1.
2.
3.
4.
Dek groot geografiese area.
Langafstand besighede kan op een netwerk koppel.
Sagteware en bronne kan gedeel word deur werkstasies te koppel.
Boodskappe baie vinnig na ander gebruikers op netwerk gestuur.
59 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
5.
6.
Boodskappe kan prentjies, klank, or data insluit – bylae genoem. Drukkers of telefoonlyne na internet kan deur rekenaars op netwerk gedeel word sonder dat ander hardeware vir elke rekenaar gekoop hoef te word.
60 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
7. Elkeen op netwerk kan dieselfde data gebruik. 8. Vermy probleme soos dat sommige gebruikers ouer data as ander kan hê.
8. Deel inligting/lêers oor groter area.
61 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
1. Duur.
2. Baie vinnig.
3. Ingewikkeld om netwerk op te stel.
4. Benodig goeie netskans (firewall) om te keer dat buitestaanders die netwerk binnedring en versteur.
5. Sekuriteit groot probleem. 62 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
6. Beskerming teen hackers en virusse maak dit meer kompleks en duur. 7. As dit eers opgestel is, is dit ‘n voltydse werk – netwerkkon troleerders en tegnici benodig.
8. Baie sensitief vir hackers of ander bedreigings.
63 RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie
RTT JOLYT HERSIEN VIR CAPS OFFICE 2007 - Estie 64