High School - ngk

Download Report

Transcript High School - ngk

Belydenis
van geloof
‘n Oop gesprek
Moenie ‘n goeie
storie onderskat nie
Vertel julle storie
(die ring s’n)
• Uit wie bestaan die groep?
• Watter leerstof/sillabus gebruik
julle?
• Wie hanteer die groep?
• Hoe vind toelating tot belydenis
plaas?
• Wat sien julle as die grootste
probleem?
Wat is die
probleem?
Wat is die probleem?
1. Belangrike onderrigpraktyk met min
langtermyn impak
2. Kinders wat aanmeld neem af
3. Kinders raak weg na belydenisaflegging
4. Jongmense maak denominasieskuiwe
na belydenisaflegging
5. Is dit nie ’n lewensfase probleem nie?
Individualisering en Identiteitsvorming
Wat is die probleem?
6. Die moderne konteks: Individualisering,
wantroue van gesag en institute ens..
7. Historiese probleem: Vandag se
probleme hang saam met gister se
antwoorde
8. Teologiese probleem: Dink ons nog
dieselfde oor belydenisaflegging?
10. Groeiende diversiteit in die NG Kerk
11. Kinders aan die nagmaalstafel
Hoe het ons
hier uit gekom?
Hoe het ons hier
uitgekom?
1. Tyd van die Nuwe Testament
(Doop, Nagmaal, onderrig lewens
lank)
2. Eerste vyf eeue – Volwasse inisiasie:
Die Kategumenaat (Onderrig, Doop,
Nagmaal)
3. Die middeleeue – Konfirmasie as
sakrament
(Doop, onderrig, Konfirmasie,
Nagmaal)
4. Reformasie – Kategetiese doel van
Konfirmasie (Doop, Onderrig,
Konfirmasie, Nagmaal)
Hoe het ons hier
uitgekom?
5. Belydenis van geloof
(Doop, Onderrig,
Belydenisaflegging, Nagmaal)
6. Ontwikkelingsverstaan
(Doop, Onderrig,
Belydenisaflegging, Nagmaal)
7. Kinders aan die nagmaalstafel
(Doop, Nagmaal, Onderrig,
Belydenisaflegging)
Gesprek in die kerk
• Kinders aan die nagmaalstafel
Teologiese besinning
Wat is (ver)band tussen
belydenis van geloof en
….
• Geloof
• Sakramente
• Kerkbegrip (identiteit,
lidmaatskap)
• Geloofsvorming (dissipelskap,
familie)
• Geloofshandelinge (rituele)
Geloof
• Die lewe is ‘n reis saam met God en
nie oppad na God nie
• Geloof is ‘n gawe van God
– Muntstuk met twee kante (Ef 2:810)
– Gelyktydig die uitwerking van die
inwerking van God
Sakramente
• Sakramente versterk geloof
– Klem op genade
– Inlywing en inblywing
– Vier nie die sakrament maar wel die
verhouding met God
• Sakramente is inklusief
• Daar is eenheid tussen doop, nagmaal
en belydenis
– God is aan die woord en die mens
is aan die antwoord
Kerkbegrip
• Die kerk staan in diens van die
koninkryk
• Die amp van gelowige staan voorop
– As priesters, profete en konings
• Daar is nie “trappe” van lidmaatskap
nie
– Hoekom dan doop- en belydende
lidmate?
Geloofsvorming
• Geloofsvorming is ‘n lewenslange
proses
• Persoonlike geloofsvorming lei tot
gemeenskap transformering
• ‘n Trein loop op twee spore
‘n Trein loop op twee spore
Familie
Geloofsfamilie
Eredienste
Jeuggroepe
Gemeentefees
Geloofshandelinge
• Benut natuurlike lewensfases en
deurgange
• Herhaling bring vaslegging
– Vgl verskil tussen besnydenis
en offers
‘n Gemeente se
storie
Dans op ‘n wrak
Gewone word die
buitengewone
Benut lewensfases van jeug
Dopeling
Leerling
Bevestiging
Volgeling
• Baba – Gr 1
• Doopgesprek
• Gr 1-7 (Begin met aanmelding)
• Breë Bybelkennis
• Einde Gr 7
• God se verhaal met my
• Gr 8-10 (Begin met aanmelding)
• Gedragkode, Droom, Belydenis
Verbintenis
• Gr 11 (Begin met aanmelding)
• Jaar saam leraar
Stuurling
• Gr 12
• Matriekkuier en Uitstuurdiens
Drie plekke van gesprek
Groot
gesprek
Gesin
Kleingroep
Drie vlakke van gesprek
• Verhale (net inhoud)
Gr 1-3 • LP3
• Verhale met beelde
Gr 4-7 • LP3
• Argumente
Gr 8-10 • Op weg
Opdragte aan SDR
• Waarom?
– SDR verteenwoordig
ringe
– Algemene sinode
“Maak die beste
gebruik van elke
geleentheid”