File - JKS Afrikaans Webtuiste

Download Report

Transcript File - JKS Afrikaans Webtuiste

Vaselinetjie
Anuscka von Meck
Milieu: Noord-Kaap
Plattelandse dorp:
Keimoes
Oupa en ouma Kitta
Bosman
Oupa verkoop groente
Sy word goed en met
liefde grootgemaak.
Roomys op spesiale dae.
Koppies met ore na
dieselfde kant.
Milieu: Skool in Keimoes
Sy is ‘n akademiese
presteerder
Sy word geboelie.
Daarom word die
welsyn ingeroep.
Die kinders dink sy jok
oor haar herkoms.
Sy is wit en haar
aanneemouers bruin.
Na Johannesburg en kinderhuis
Nuwe klere
Oupa ry saam met haar trein.
Briefie in haar Bybel van
Ouma
Oupa gee haar R50 en sukkel
om afskeid te neem.
Die welsynswerkster neem
haar kinderhuis toe.
Kinderhuis vervalle
Kom in die donker by die
kinderhuis
Hulle word rondgestuur
Haar kennismaking met die
huismoeder en haar kamer
Almal slaap by die
kinderhuis.
Niemand help haar om
haar swaar tas te dra nie.
Die kouende huismoeder
met die snor stoot haar
by ‘n donker kamer in
waar sy haar bed in die
donker moet vind.
Snorre (die huismoeder)
skree op die ander
kinders om verder te
slaap.
Die eerste oggend in die kinderhuis
Sy word wakker van ‘n
lawaai.
Twee kamermaats is
besig om in haar tas te
krap en van haar
besittings te vat.
Killer trek Albie se pop se
kop af en vind Vaseline
se aanrol daarin.
Albie met haar
toiletborselhare en
afgebreekte bruin tande
gooi ‘n vloermoer as sy
gehok word daaroor.
Toelatingsprosedure
Vaseline moet ontluis
en ontwurm word.
Haar klere word met
113 gemerk.
Sy kry Pep Stores
uitskot skoolklere wat
verbleik en uitgerek is
en word nou deur die
dorpskinders ‘n
Peppie genoem.
Aanpassing
Kitcat vra uit oor Vaseline se
taalgebruik wat soos ‘n kleurling
s’n klink.
Killer vertel dat sy haar stiefpa se
klere aan die brand gesteek het
toe hy dronk was.
Nazrene dreig Vaseline omdat sy
dink Vaseline spot met haar oor
haar taalgebruik.
Almal lag as Vaseline vir die
onderwyser sê wat haar naam is
en dat sy haar naam by haar
grootouers gekry het wat haar
droë vel met Vaseline ingesmeer
het.
Vaseline besef sy moet sê haar
naam is Helena Bosman.
Verdere skokke
Vaseline ontmoet haar
sielkundige, mnr. Kedibone.
By hom hoor sy dat sy weens
‘n gebrek aan geld nie die
Desembervakansie kan huis
toe gaan nie.
By Nazrene hoor sy vr die
eerste keer dat sy in ‘n
kinderhuis is.
Sy skuif na mev. Claerhout se
eenheid.
Haar seun is Colin Prop omdat
hy winde los en ‘n prop
benodig.
Bakleiery
Denise Toolo blokkeer die
deur met ‘n belt om haar hand.
Pizzaface word deur die
huisbewoners geskop en met
‘n skoenhak oor die kop
geslaan.
Pizzaface val met haar kop
teen die muur dat die bloed
spat.
Na mnr. Hefner se
interkomafkondiging staak die
geveg.
Die huisdeur word gesluit tot
opgeruim is.
Vaselinetjie-hulle moet die
bloed opruim.
Die lewe in die kinderhuis
Puck raai Vaseline aan om
onder die studiebanke te slaap
uit vrees vir ‘n aanval.
Tara, die hoofmeisie, en
Denise (haar lyfwag) slaap in
die Holiday Inn.
Tara stel ‘n lokval vir Pizzaface
by die telefoonhokkie.
Uit radeloosheid omdat
niemand wil help nie, verdedig
Vaseline vir Pizzaface.
Pizzaface vertel vir almal hoe
dapper Vaseline was en dat
hulle nou beste vriende is.
Vaseline gee oor
Uit vrees vir weerwraak van
Tara en Denise loop Vaseline
saam met Puck, Albie en Killer
weg. Hulle word egter
uitgevang.
Die skoolhoof hou nie van die
Peppies nie.
Vaseline probeer nie meer die
regte ding doen nie.
Toe ‘n seun haar ‘n sigaret
aangebied, probeer sy dit.
Die seun gee haar ‘n vreemde
vashoukyk.
Die Tweede Aanval
Kitcat bring kamma vir Tara ‘n
boodskap.
Kitcat val Tara met ‘n stoel
aan.
Tara en Vaseline word deur
die venster van die tweede
verdieping geslinger.
Vaseline land op ‘n roosboom.
Tara se pols word deur die
glas gesny en die bloed spuit
uit.
Vaseline reageer vinnig en red
haar lewe.
‘n Sielkundige word
afgevaardig om berading te
gee.
Die tweede weglopery
Vaseline loop saam met Puck
weg.
Tara stuur vir Vaseline R50 en
‘n afskeidsnota.
Vaseline sien dat Puck
straatwys is, maar nie gelukkig
om huis toe te gaan nie.
Puck se ma, Maud, wil hulle
nie by haar woonstel inlaat nie
en vloek hulle.
Puck bied aan om na die baba,
Cyril Pong te kyk.
Haar ma eis dat hulle werk,
maar Puck bied aan om eerste
te werk.
Maud
In Johannesburg
Puck vertel Maud het 7 kinders.
Almal is deur die welsyn
weggevat.
Een het gesterf. Puck het haar
naam gekry: Lolita.
As Maud “gaste” het, mag hulle
nie uitkom nie en moet die baba
stil hou.
Puck se ma dwing haar om ‘n
prostituut te word en Vaseline
raak baie eensaam.
Een aand hoor Vaseline ‘n man
wat vra wat hy alles met Puck kan
doen en haar ma antwoord
“whatever”. Daar is ‘n gil, later ‘n
skoot en bloed op die mat. Die
polisie breek die deur oop en vind
Vaseline en Cyril.
Hillbrow
Die hareskeer-episode
Mnr Hefner skeer sy hare
poenskop.
Hy skeer ook die Peppies se hare
poenskop en hulle word by die
skool gespot.
In simpatie met die Peppies skeer
Killer haar pragtige bos hare.
In die eetsaal weier almal om te
eet toe hulle Killer se poenskop
sien.
Brutus Ithuba skeer ook Vaseline
en ander meisies se hare.
Vaseline voel uiteindelik of sy
inpas. In Keimoes was sy te lig en
in die kinderhuis te baster.
Volgens die skoolhoof steek hulle
die skool in die skande.
Die Piekniek
Op pad na die rivier kom
Vaseline agter dat Texan
haar dophou.
Terwyl die seuns sokker
speel, nooi Colin Prop
Vaseline om saam met
hom te gaan rook.
Sy wil Bart saamnooi,
maar hy hoor haar nie.
Daar probeer Colin haar
verkrag.
Texan kom egter
tussenbeide en pluk Colin
van Vaseline af.
Colin Prop
Texan
Vakansie in Keimoes
Vaseline se grootouers
stuur vir haar geld vir ‘n
buskaartjie.
By hulle voel sy ontuis.
Hulle is geskok oor alles wat
sy in die kinderhuis beleef.
Almal staar na haar.
Haar oupa meen dis omdat sy
grootgeword het en haar hare
so kort is.
Later probeer sy nie meer die
verhouding herstel nie.
Biblioteekbesoek
Vaseline is ontsteld oor
hoe die kinderhuiskinders in die
biblioteek behandel word.
Die bibliotekaresse
ignoreer Albie wat ‘n boek
oor skaak wil uitneem.
Vaseline neem dit uit.
By die deur baklei die
susters en Marietjie
stamp Albie met haar
boek in die visdam.
Albie
Strandhuisbesoek
Tydens die videoaand gaan sit
Texan agter Vaseline met sy
bene teen haar.
Texan se broer, Juice, daag
saam met sy bendelede op.
Hulle keer Vaseline voor en vra
na Texan.
Daardie aand loop Texan en
Vaseline weg.
Vaseline wou eers nie saam
met Tean wegloop nie omdat
sy na Johannesburg besluit het
sy wil nie op straat wees nie,
maar eerder skoolgaan.
Juice en sy bende vang hulle.
Die aanranding
Hulle stop op ‘n verlate plek
waar Texan en Vaseline
aangerand word.
Die bende suggereer dat
Vaseline verkrag gaan word,
maar Juice doen dit nie.
Juice beskuldig Texan daarvan
dat hy dink hy is beter as hulle.
Die volgende oggend help sy
Texan tot by ‘n karavaanpark.
Sy besluit om iets van haar
lewe te maak en raak bewus
van ‘n Teenwoordigheid.
Daar raak hulle aan mekaar en
soen die eerste keer.
Texan se agtergrond
Juice is Texan se halfbroer.
Hulle ma is ‘n kleurling wat
Texan, die seun van haar
blanke werkgewer, verwag het.
Texan het ook eers aan die
bende behoort; daarom het hy
net so ‘n keep soos Juice
bokant die oog.
Na sy vriend se dood het hy
besluit om weg te gaan.
Daarom sny Texan die
keep weg en dreig hom met
die dood.
Juice
Texan
Hoe Texan Verander
Texan word die laerskoolseuns
se held.
In die eetsaal sit hy by die
hoofseun.
Hy baklei nie meer vir geld nie.
Hy wil graad 11 slaag.
Hy wil nie meer Kaap toe gaan
nie en sy ma ook daar wegkry.
Texan speel saam met die
kleintjies krieket en raakrugby.
Hy word ook hoofseun van die
koshuis.
Texan en Vas se verhouding
Dis die begin van Vaseline se
graad 10-jaar.
Almal kan sien dat daar iets
spesiaals tussen haar en
Texan is.
In die kerk vang hul oë mekaar
as daar van liefde gesing
word.
Texan vra of Vaseline nog
rook omdat hy nie van rook
hou nie.
Die aand toe Texan hoofseun
en Vaseline prefek word, neem
hy haar na die pastorieswembad waar hulle in hul onderklere swem en hul liefde vier.
Killer se selfmoordpoging
Killer hang haarself aan die
stortkop op.
Vaseline moet die das met ‘n
skeermes lossny.
Toe Killer roggel, soen
Vaseline haar en huil
onbedaarlik.
Die hoof beveel dat die skade
van Killer verhaal word.
Vaseline skryf vir Killer ‘n lang
brief.
Mnr Kedibone reël dat Vaseline na
Killer se eenheid skuif.
Killer oefen om Wessel, haar ou,
se van te teken en vertel dat hy
nie eers vloek nie.
Killer se agtergrond
Killer vertel dat haar ma
tydens haar siekte in die
stoepkamer moes lê en
doodgaan omdat haar
stiefpa nie die hond in die
kamer wou hê nie.
Na haar afsterwe het hy
die hond geskiet.
Killer het die hond se
naam oorgeneem.
In gr.3 het Killer haar stiefpa se
klere aan die brand gesteek
toe hy dronk was.
Killer se aanstaande
Killer vertel dat sy oefen
om Griesel (Wessel se
van) te teken.
Sy het Wessel in die kerk
opgemerk.
Wessel vloek nie en
speel eerstespanrugby.
Toe Nazrene by Wessel
aanlê, steek Killer haar
met die passer.
By die Kersete begelei
Wessel Killer op die
klavier.