DIE HUIS LUISTER - Goudveld

Download Report

Transcript DIE HUIS LUISTER - Goudveld

DIE HUIS LUISTER
Daniel Hugo
ELBA STOLK
GOUDVELD-HOëRSKOOL
OPSOMMING
Die huis word antropomorfies, oftewel in terme van menslike aard en gedrag
gebeeld. Die gedig toon ‘n sterk bewus wees van omstandighede wat die
mens se lewe beïnvloed. Die huis is self aan die woord en vertel wat hy alles
moet aanhoor. Die huis praat met die mense wat daarin woon en herinner
hulle aan hoe hy alles hoor wat tussen hulle aangaan, al hulle geheime
bewaar en hoe negatiewe gevoelens tussen die mense uiteindelik
vernietigend vir hulle en die huis kan wees. Die huis vertel wat hy alles moet
aanhoor.
TITEL
Die titel sluit direk aan by die uitgebreide metafoor
waarin die spreker ‘n huis is wat luister na alles wat
binne in die huis aangaan.
Die ui-alliterasie en s-alliterasie in “huis” en “luister”
beklemtoon die woorde en verbind dit klankmatig.
TEMA
Negatiewe interaksie tussen mense het ook ‘n
skadelike uitwerking op hulle omgewing, en die
afbrekende gevolge van hulle onmin kring wyer uit.
1
Die huis luister
1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
2 In
ek die
hoortitel
hoe word
die bewoners
roesemoes
die woord
“luister” gebruik
3 en
liefde
verwyt,gelê
mekaar
skoorluister.
die maak,
klem word
op vertroos,
stilswyende
4 soek met die goor hede, nooit tevrede
Die
herhaling
van
die
ui-klank
plaas
klem
op
5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes
die twee belangrike woorde.
6
7
8
9
10
luister, ek bewaar julle verlede
my fondamente kraak onder die las
my plafonne raak voos van die eggo’s
te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
jare se trane laat my rame roes
11 so word ons saam verweer deur dit wat was
12 my dakplate en julle gebede
13 fluister en knal al hoe harder om hulp
14 ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
Die huis luister
1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
2 ek hoor hoePERSONIFIKASIE
die bewoners roesemoes
3 Die
liefde
vertroos,
skoor
titelmaak,
gee verwyt,
aan diemekaar
huis die
menslike
4 soekeienskap
met die goor
tevrede
vanhede,
om nooit
te luister.
5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6
7
8
9
10
luister, ek bewaar julle verlede
my fondamente kraak onder die las
my plafonne raak voos van die eggo’s
te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
jare se trane laat my rame roes
11 so word ons saam verweer deur dit wat was
12 my dakplate en julle gebede
13 fluister en knal al hoe harder om hulp
14 ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
Die huis luister
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6
7
8
9
10
luister, ek bewaar julle verlede
hierdie
woorde hou
my fondamente kraakAl
onder
die las
my plafonne raak voos
van die met
eggo’s
verband
die woord
te veel vloeke laat my pleisterwerk
“luister” inbars
die titel.
jare se trane laat my rame roes
11 so word ons saam verweer deur dit wat was
12 my dakplate en julle gebede
13 fluister en knal al hoe harder om hulp
14 ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
Die huis luister
1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
herhaling
die ui-klank
plaas
2 Die
ek hoor
hoe die van
bewoners
roesemoes
dieverwyt,
twee belangrike
woorde.
3 klem
liefdeop
maak,
mekaar vertroos,
skoor
getroue
die nooit
vesting
wat die
4 Die
soek
met die“huis”,
goor hede,
tevrede
5 aanhou
kon en sou
en moes
mense kibbel
binneoor
beskerm,
“luister”
net
sonder om op te tree, sonder om te
6 luister, ek bewaar julle verlede
veroordeel.
7
8
9
10
my fondamente kraak onder die las
my plafonne raak voos van die eggo’s
te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
jare se trane laat my rame roes
11 so word ons saam verweer deur dit wat was
12 my dakplate en julle gebede
13 fluister en knal al hoe harder om hulp
14 ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
In dié
gedig
is diemekaar
huis die
spreker
en die
liefde
maak,
verwyt,
vertroos,
skoor
soek met
die goor die
hede,
nooit tevrede
inwoners
aangesprokenes.
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6
7
8
9
10
luister, ek bewaar julle verlede
my fondamente kraak onder die las
my plafonne raak voos van die eggo’s
te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes
3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
‘n Mens
se goor
oor is
hol nooit
binne,
maar dit
4 soek
met die
hede,
tevrede
ook kibbel
‘n negatiewe
betekenis
van leeg
5 het
aanhou
oor kon en
sou en moes
van binne, soos hol beloftes, woorde
luister,
bewaar
verlede
wat holekklink
enjulle
dit suggereer
dat die
my fondamente
kraak
onder
lasliefde en
binnekant
van die
huis
niedie
vol
my plafonne raak voos van die eggo’s
toegeneentheid
is
nie.
te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
6
7
8
9
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt,
mekaar vertroos, skoor
VERGELYKING
soek met die goor hede, nooit tevrede
“hol” verwys enersyds na die letterlike vorm
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
van ‘n kamer wat vergelyk kan word met die
holte in
oor. julle
Anersyds
luister,
ek ‘n
bewaar
verledeverwys die woord
“binne-oor”
dieonder
huis die
watlasluister en nie
my
fondamente na
kraak
my plafonne
van die eggo’s
uitpraat
nie,raak
watvoos
die geheime
binne hou soos
te‘nveel
laat binne
my pleisterwerk
oorvloeke
wat net
die huis bars
aanwesig is.
6
7
8
9
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
Daar
is ‘ndie
tweeledige
na die
soek met
goor hede, verwysing
nooit tevrede
aanhou kibbel
kon
en sou
eneggo
moes ook
binnekant
vanoor
die
oor,
maar
die woord luister van die titel.
6
7
8
9
10
luister, ek bewaar julle verlede
my fondamente kraak onder die las
my plafonne raak voos van die eggo’s
te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek
methoor”
die goor
hede,
nooit
tevrede
In “ek
word
die
uitgebreide
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
7
8
9
10
my fondamente kraak onder die las
my plafonne raak voos van die eggo’s
te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
metafoor van die huis wat hoor en
voortgesit.
6 luister, ek luister,
bewaar julle
verlede
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes
3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
Dit ismet
ietsdie
watgoor
deurmekaar
of verward
4 soek
hede, nooit
tevrede is en dit is ‘n
woord.
Ditkon
kanenook
na die aktiwiteite
5 negatiewe
aanhou kibbel
oor
souverwys
en moes
wat binne die huis plaasvind. Die interaksie tussen die
mense is
en chaoties.
6 luister,
eknegatief
bewaar julle
verlede Die woorddeel “roes”
sluit
aan by diekraak
huis se
vensterrame
7 my
fondamente
onder
die las wat “roes” as
gevolg
mense
se trane.
8 my plafonne
raak van
voosdie
van
die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
Saam met die woord “roesemoes” is
liefde
maak
iets moois
6 hierdie
luister, ek
bewaar
jullenie
verlede
nie. onder die las
7 my fondamente kraak
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
Dit beteken om moeilikheid te soek.
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
“goor” beteken slegte of
6 luister,
ek bewaar julleDie
verlede
onaangename.
mense se
7 onaangename
my fondamente omstandighede
kraak onder die lasdra by
8 mytot
plafonne
raak voos
van die
eggo’s
die konflik
tussen
hulle
en
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
andersom.
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
Dié twee woorde
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
staan in direkte
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en soukontras
en moes met mekaar.
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 Dié
luister,
ek bewaar
julle
woorde
fokus
opverlede
die gedagte van
7 my fondamente kraak onder die las
‘n onophoudelike stroom van
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
negatiwiteit.
9 te veel vloeke laat
my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
POLISINDETON
6 luister, ek bewaar julle verlede
Dit dui opkraak
verlore
kanse,
7 my fondamente
onder
die lasop
verwyte
daarop
8 nimmereindigende
my plafonne raak voos
van die wat
eggo’s
9 tedui
veeldat
vloeke
laat
mynet
pleisterwerk
bars
daar
nie
oor die “goor
10 jare
se trane
laat my
ramenie,
roesmaar ook
hede”
gekibbel
word
aangehou hamer word op die foute
11 so word ons saam verweer deur dit wat was
van die verlede.
12 my dakplate en julle gebede
13 fluister en knal al hoe harder om hulp
14 ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
Om teekstry
oor julle
nietighede.
6 luister,
bewaar
verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
ALLITERASIE
6 luister, ek
bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
ASSONANSIE
6 luister, ek
bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
Die oorgang van strofe 1 na 2 is
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
belangrik.
9 te veel
vloeke laatDie
my probleem
pleisterwerkmet
barsdie
juis
hulle
10huismense
jare se traneis
laat
mydat
rame
roesnie na mekaar
geluister het nie. Die gedagte in versreël 5
11word
so word
ons saamversreël
verweer 6
deur
dit wat‘nwas
afgesluit;
is weer
nuwe
12gedagte.
my dakplate
jullespreek
gebede sy inwoners nou
Dieenhuis
13 fluister en knal al hoe harder om hulp
direk aan.
14 ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
titel hoe
verwys
na die algemene
2 Die
ek hoor
die bewoners
roesemoesterm
“die
huis”,
danmekaar
spreekvertroos,
hy die skoor
3 liefde
maak,
verwyt,
universele
mensdom
aan tevrede
met die
4 soek
met die goor
hede, nooit
5 aanhouvoornaamwoord
kibbel oor kon en sou
en moes
“julle”
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe
die bewoners roesemoes
KLANKNABOOTSING
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
Die geluide van die huis word
soek met die goor hede, nooit tevrede
doeltreffend
weergegee.
aanhou
kibbel oor kon
en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol
soos ‘n binne-oor
ASSONANSIE
ek
hoor
hoe die bewoners
roesemoes
Die
herhaling
van die lang
aa-klank
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
beklemtoon die woorde en dien as
soek met die goor hede, nooit tevrede
binding
aanhou kibbel
oor in
kondie
en gedig.
sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
“voos” beteken vrot, verslete of oud,
soek met die goor hede, nooit tevrede
maar in
die oor
verband
ditmoes
meer
aanhou
kibbel
kon enword
sou en
figuurlik gebruik (vuisvoos). Dit
6 luister,
ek bewaar
julle verlede
beteken
“sonder
lewenskrag”
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
Die vloekery en onmin word
2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes
dit bly
binnevertroos,
die huis
en
3 teruggekaats;
liefde maak, verwyt,
mekaar
skoor
weet
daarvan
nie.tevrede
Eggo kan
4 niemand
soek met die
goor
hede, nooit
5 aanhou
kibbel oor
kon en
sou en moes
ook verwys
na een
skelwoord
wat
weer ‘n antwoord terugkaats en nooit
6 luister, ek bewaar
julle nie.
verlede
ophou
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
ALLITERASIE
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
ALLITERASIE
11 so word ons saam
verweer deur dit wat was
12 my
en jullein
gebede
Diedakplate
v-alliterasie
“te veel vloeke”
13
fluister en knal
hoe harder
hulp dit
beklemtoon
diealwoorde
en om
verbind
14 ongehoord in klankmatig.
elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
Die slotstrofe
met die woordjie “so”.
6 luister,
ek bewaarbegin
julle verlede
Baie
verhale eindig
hiermee,
7 my
fondamente
kraak onder
die lasmaar hierdie
8 my
plafonne
voos
van die
eggo’s
keer
is dit raak
nie ‘n
goeie
einde
nie. Soos die
9 te
veel word
vloekedie
laatinwoners
my pleisterwerk
huis,
deur bars
die elemente
10 jare se trane laat my rame roes
aangeval en stelselmatig afgetakel.
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister,
ek bewaar
julledie
verlede
Die konflik
tussen
huisbewoners het
7 my fondamente kraak onder die las
uiteindelik ‘n destruktiewe invloed op
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
hulle
en laat
hulle
9 te veel
vloeke
myomstandighede
pleisterwerk bars en
alles
saam.
10 jare omgewing
se trane laat –my
rameverweer
roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
Dit is ‘n stadige proses van agteruitgang tot
6 luister, ek bewaar julle verlede
uiteindelike
vernietiging.
7 my fondamente
kraak onder
die las
Die mens
dalk
verwyte,
8 my plafonne
raak“verweer”
voos van die
eggo’s
9 te
veel vloeke laatkritiek,
my pleisterwerk
aanhoudende
verbale bars
aftakeling,
10 jaregeestelike
se trane laat
my rame roes
teistering,
selfverwyt ens.
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat
myverlede.
pleisterwerk bars
Die
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
ooreenkoms
dat
8 myDie
plafonne
raak voosisvan
diebeide
eggo’s
namy
bopleisterwerk
verwys. bars
9 te veelwoorde
vloeke laat
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
mens se versugting
en
7 Die
my fondamente
kraak onderna
diegeluk
las
8 ‘n
mybeter
plafonne
raak voos
vansaamgevat
die eggo’s in
toekoms
word
9 te veel vloeke
laat my
pleisterwerk bars
hierdie
woorde.
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
Diéfondamente
gebede word
gefluister
en dan
7 my
kraakeers
onder
die las
8 myeggo
plafonne
raakhoe
voos
van die eggo’s
dit “al
harder”,
maar dit bly
9 te veel
vloeke laat my
pleisterwerk
barsnie.
“ongehoord”.
Niemand
luister
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
ANTITESE
8 my plafonne
raak voos van die eggo’s
Dit
beklemtoon
hoe
9 te
veel
vloeke laat my
pleisterwerk bars
10die
jarehuis
se trane
laat mense
my rame roes
en die
11
12
13
14
almal om hulp vra.
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
Klankmatig dui dit op twee betekenisse
11 so word ons saam verweer deur dit wat was
– mense hoor dit nie/ dit hoort nie so
12 my dakplate en julle gebede
nie.harder om hulp
13 fluister en knal al hoe
14 ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
Negatiewe woorde in die
6 luister, ek bewaar julle verlede gedig.
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
Positiewe woorde in die gedig:
is baie
meerjulle
negatiewe
6Daar
luister,
ek bewaar
verlede woorde as
7 mypositiewe
fondamentewoorde
kraak onder
diegedig.
las
in die
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat my rame roes
11
12
13
14
so word ons saam verweer deur dit wat was
my dakplate en julle gebede
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se tranePERSONIFIKASIE
laat my rame roes
11
12
13
14
Dit
gee aan die nag die eienskap om
so word ons saam verweer deur dit wat was
te julle
kangebede
hoor.
my dakplate en
fluister en knal al hoe harder om hulp
ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
7 my fondamente kraak onder die las
8 my plafonne raak voos van die eggo’s
9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10 jare se trane laat
my rame roes
METAFOOR
Dit dui op die skulpvorm van die
11 so word ons saam verweer deur dit wat was
buitenste
deelgebede
van die oor.
12 my dakplate
en julle
13 fluister en knal al hoe harder om hulp
14 ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991
1
2
3
4
5
my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes
liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor
soek met die goor hede, nooit tevrede
aanhou kibbel oor kon en sou en moes
6 luister, ek bewaar julle verlede
Die
slotwoord
sluitonder
weerdie
aan
7 my
fondamente
kraak
lasby die
8 my
plafonne
voos van
diedie
eggo’s
begin
– dieraak
binneoor
van
huis. So
9 word
te veelhierdie
vloeke laat
mysiklus
pleisterwerk
bars
bose
herhaal
binne
10 jare se trane laat my rame roes
die veiligheid van die mens se eie
huis. Dit
‘nwat was
11 so wordvesting,
ons saamsyverweer
deurisdit
nimmereindigende
12 my dakplate
en julle gebede proses.
13 fluister en knal al hoe harder om hulp
14 ongehoord in elke nag se oorskulp
Uit: Dooiemansdeur, 1991