Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te

Download Report

Transcript Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te

Toe Abraham Lincoln
10 was het hy die
Bybel al 3 maal deur
gelees.
Daar is 1188
hoofstukke in die
Bybel.
Daar word nêrens in
die Bybel van
Aardvarke geskryf
nie.
3 Joh het net 299
woorde.
Met 3 hoofstukke ‘n
dag, en 5 op Sondae
lees jy die Bybel in 1
jaar.
“Bybel” kom van die
Griekse woord
“Biblios” af. Dit
beteken “boeke”.
In die boek Ester
word God nie een
keer genoem nie.
Volgens Matt 18:10
kan daar afgelei word
dat kinders hul eie
engele het.
Ps 119 is die langste
hoofstuk in die Bybel
met 176 verse.
Ps 117 is die korste
hoofstuk in die Bybel
met net 2 verse.
Ps 118 is die
middelste hoofstuk in
die Bybel.
Ps 118:8 is die
middelste vers van
die Bybel.
Dit is beter om by die HERE te
skuil as om op mense te
3 Joh is die korste
boek in die Bybel met
net 1 hoofstuk.
Berron se naam is nie
in die Bybel nie, Maar
net in die boek van die
lewe.